Body Lift

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Body Lift

Post by Hi-Hilux »

More almal,

Ek het gisteraand weer tot laat op die site gesit en alles gelees van body lift wat ek kon kry. Maar ek het nog nie sekerheid oor alles nie. Is daar iemand wat vir my stap vir stap kan verduidelik wat ek moet doen , waar ek orals moet los maak, wat moet alles geskuif word, is al die boute dieselfde of verskil hulle ens. Dis op n IFS hilux asb, sal dan nie weer aan julle karing oor die topic nie...please groot seblief :roll: :roll:
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Body Lift

Post by Hi-Hilux »

IFS double cab 4x4 2700i
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Body Lift

Post by Hi-Hilux »

nou lees ek weer van n man wat na die lift nie 5de en reverse kon kry nie... my spacers wat ek besig is om te maak is 50mm hoog
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Body Lift

Post by ThysdJ »

hi-hilux wrote:stap vir stap kan verduidelik
Knyp twee balle vas tussen jou bene,
met jou hanne en knie op die stene...

Sorry, ek konnie dit weerstaan nie!!! :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Body Lift

Post by Bosvark »

Vra vir Niel,hy het glo n nip en tuck gehad,die wat mens hom so min sien
n vark bly maar n vark
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Body Lift

Post by Hi-Hilux »

Kaspaas baie dankie vir stap een, kan iemand nou die res van die stappe gee asb!!!!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Body Lift

Post by Bushwacker »

Ek wou dit met Brutus doen, net 40mm, maar dit lyk na te veel werk. Ons gaan maar die Ironman suspension doen, dan kry jy omtrent 50mm lift ingesluit (so sê die fundies). Dit kos so R8k, so nou wag ons vir geld :|
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Body Lift

Post by Bushwacker »

Hierdie fret is dubbelsinnig :shock: :shock:
User avatar
Tristan
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 409
Joined: Mon Mar 10, 2008 12:32 am
Town: Kidds Beach
Vehicle: 97 Hilux D/C 2.4l 4x4
Real Name: Tristan

Re: Body Lift

Post by Tristan »

Somebody please correct me if Im wrong but if that is your vehicle in your avator then I imagine if you do a body lift your nudge/bull bar will be out of place so you will have to modify that aswell :shock:

I have to ask why are you doing a body lift :?: Are you going to fit bigger wheels :?:
If not I dont see the point because it wont give you any extra clearance :|
ImageImageImage
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Body Lift

Post by Hi-Hilux »

Ek wil die body lift doen...sodat sy bietjie houding kry en omdat my gat jeuk!! Wat moet ek anders die naweek doen...bier drink en kyk hoe TA die grys sny en swembad skoon maak??? :lol: :lol: Ek gaan vir my verjaarstag in Aug camil shocks kry by my vrou en dit gaan my 35mm voor gee en 40-50mm agter so saam met die body lift gaan hy op steroids wees
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Body Lift

Post by Hi-Hilux »

Vir die nudgebar...daar is klaar planne geteken vir n nuwe een
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Tristan
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 409
Joined: Mon Mar 10, 2008 12:32 am
Town: Kidds Beach
Vehicle: 97 Hilux D/C 2.4l 4x4
Real Name: Tristan

Re: Body Lift

Post by Tristan »

:oops: :oops: Life would be much easier if I understood Afrikaans better :(
With my poor understanding of Afrikaans it seems you just want the vehicle to be higher :?: :?

Have you considered the fact that your fuel consumption will increase and your vehicle will become more top heavy/less stable :?: Sure a suspension lift has the same affect but at least you also get more articulation and clearance :wink: :mrgreen:

Maybe I mist something amongst all the Afrikaans, I dunno :?
Good luck with the project hope you get the results that you want 8) :wink:
ImageImageImage
User avatar
dieseldog
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 47
Joined: Tue Jun 10, 2008 8:48 am
Town: Polokwane
Vehicle: Toyota 4Runner
Real Name: Ronald

Re: Body Lift

Post by dieseldog »

Piet,

Hoekom wil jy 'n body lift doen?
ImageImageImage

WILD ABOUT WHEELING!
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Body Lift

Post by jacques kotze »

Dagse.
Ek was bietjie lanklaas op die forum gewees,dis lekker om weer julle ouens se dinge te lees wat dieselfde belangstellings het as ek.Ek het my 94 Hilux n body lift gegee.Dit is nou nie dieelfe model as joune nie maar dalk kan dit jou help.Wat vir my die "moeilikste"was,was om die rat lever langer temaak.Al wat ek gedoen het was om vir my spacers te sny,ek het sommer 50mm 3mm wanddukte pyp gesny,jy moet net seker maak of die nuwer hiluxes en die ouer hiluxes se spacers op die cab gedeelte en die op die bak gedeelte dieselfde lengtes is.Daar was n verskil op myne gewees,hoeveel die verskil was kan ek nie meer onthou nie.Maak net al die punte tussen die cab en die chassies los asook voorste bumper,die petrolpyp van die filler cap na die tank moet langer word,die rat lever en jou brieke se pypies van die booster tot waar dit op die chassies na agter toe loop moet langer kom.Die brieke se pype het n coil in wat jy net bietjie kan rek,die ding wat jy die meeste aandag moet gee is die verlenging van die stuurstang ek het myne verleng waar hy by die voorste stuurboks heg(myne was nie kragstuur nie)Die oorspronklike boude het ek net langer gemaak en dit weer gebruik om die cab weer vas temaak aan die chassies.Ek het die cab versigtig op gelig met n block en takle,die spacers in gesit en weer laat sak(maak net seker dat jou cab reg le op die chassies voor jy vasmaak)Na dit was dit diesefde storie met die agterste bak gedeelte,opgelig,spacers ingesit en laat sak.Na die spacers en vasmaak kan jy die ratlever langer maak en ook die stuurstang.Die voorste bumper het ek net op die 2 hegpunte plaatjies ingesit wat nodig was om die bumper weer te kry dat hy reg sit.Die radiator is nie meer 100% op gelyn met die waaier nie maar ek het geen hitte probleme gekry daarvan nie.As jy n bullbar op het gaan dit moet waai of dit aanpas.Dieselfde met jou towbar,dit gaan moet gelig word om aan tepas by die bak.
as jy dalk n Ironman of ARB replacement bumper voor op het sal ek die cab lift afraai want ek dink nie jy al dit so kan aanpas dat dit gaan kan regsit nie.Die petrolpyp van die filler cap af het ek net bietjie gerek en weer vasgemaak.Ek het my cab 45mm gelig en dit het goed gelyk.Alles het my so ongeveer 4ure gevat,die 2de bakkie(selfde model)het my so 2 ure gevat.Hoop jy kan iets uitmaak.

Hilux groete.
Post Reply

Return to “Build your own:”