DIY Drawer System
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
DIY Drawer System
Ek is besig om 'n laai te bou vir my bakkie, maar sit nou en dink aan 'n paar dinge. ek het die raam gemaak om net bo die wheel arches uit te kom. en wil 'n alu blad opsit van kant tot kant.
Maar, ek gaan daan die laai nie kan uithaal nie.
Anders moet ek hom bou dat hy net tussen die wheel arches in gaan soos dit is in die pic.
wat om te maak.....
Maar, ek gaan daan die laai nie kan uithaal nie.
Anders moet ek hom bou dat hy net tussen die wheel arches in gaan soos dit is in die pic.
wat om te maak.....
- Attachments
-
- 20131105_180914.jpg
- (103.15 KiB) Downloaded 779 times
- Genissie
- Low Range 4WD
- Posts: 210
- Joined: Mon Oct 28, 2013 1:23 pm
- Town: Hartenbos
- Vehicle: LC 80, 4500
- Real Name: Andries
- Club VHF Licence: X254
- Location: Hartenbos
Re: DIY Drawer System
jy maak deksels/deure wat aan die blad skarnier, daai holtes is altyd handig vir los goed.
ek het nie n pic nie, maar dink aan die blad presies op jou raam, die deure skarniere aand die raam, en dalk n permanente strip aan die bakkie waarop die deur rus.
Alhoewel ek tog dink as jy die raam extend om die wiel arches, jy dit behoort te kan uit kry deur dit net effens te tilt.
ek het nie n pic nie, maar dink aan die blad presies op jou raam, die deure skarniere aand die raam, en dalk n permanente strip aan die bakkie waarop die deur rus.
Alhoewel ek tog dink as jy die raam extend om die wiel arches, jy dit behoort te kan uit kry deur dit net effens te tilt.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Drawer System
Wat ek aan dink is dit dalk korter te maak, daan soos jy se om dit bitjie te tilt en so kan ek die raam uit een van die kant deure uit te haalGenissie wrote:jy maak deksels/deure wat aan die blad skarnier, daai holtes is altyd handig vir los goed.
ek het nie n pic nie, maar dink aan die blad presies op jou raam, die deure skarniere aand die raam, en dalk n permanente strip aan die bakkie waarop die deur rus.
Alhoewel ek tog dink as jy die raam extend om die wiel arches, jy dit behoort te kan uit kry deur dit net effens te tilt.
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Drawer System
Genissie wrote:hoekom kan dit nie agteruit kom nie ?
soos dit in die foto is nou sal dit, maar ek wil die raam oor die wheel arches sit sodat die alu blad van kant tot cant is, en daan sal ek agter die wiele doen soos jy se met die spasie
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: DIY Drawer System
Wayne, what will be above the drawer system? If you are currently at your maximum height, the put flaps on the sides toclose against the sides with hinges. Otherwise lift the framw a bit higher to a little above the wheelarches, then the side doors can close onto the ridge just above the wheelarches. To then get the drawer system out you just open the side flaps onto the top of the drawer system and pull the drawer system out. This of course will depend on how much space you need for your fridge freezer, if itgoes on top of the drawer system.
HABOOB means "Dust Storm"
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Drawer System
Ok so ek het so bitjie verander, ek gaan my yskas so in die hoek sit. Maar daar gaan hy bly, ek gaan nie 'n slide gebruik nie. Ek kom leker gemaklik by my biertjies uit deur die kant deur.
Daan langs die yskas kom 'n laai wat so 1400 is. Dit los so spasie agter die yskas en langs die laai... daar het ek 'n plan maar laat ek die naweek bitjie aan timmer en sien wat kom bymekaar

- 20131108_060755.jpg
- (101.79 KiB) Downloaded 706 times
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: DIY Drawer System
Wayne I'm yet also to build my drawer/packing system, following this thread with keen interest,
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- Ultred
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 349
- Joined: Sat Jan 26, 2013 1:14 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: '00 Hilux 2.7i D/Cab IFS.
- Real Name: Mike
- Club VHF Licence: HC108
Re: DIY Drawer System
Yip, keeping my eye on this one aswell.
I MAY GET LOST, BUT NO WAY IN HELL WILL I GET STUCK
-
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Wed Oct 30, 2013 9:09 pm
- Town: London
- Vehicle: Hilux Vigo
- Real Name: Naas
- Location: United Kingdom
Re: DIY Drawer System
Ek hou ook hierdie een dop. Sal graag voor ons somer het een in die bakkie wil he. Natuurlik selfgebou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Drawer System
Ok so this is how far I got. I need to buy more connect it blocks
- Attachments
-
- 20131109_142935.jpg
- (78.98 KiB) Downloaded 531 times
-
- 20131109_145307.jpg
- (78.52 KiB) Downloaded 531 times
-
- 20131109_153054.jpg
- (74.69 KiB) Downloaded 531 times
-
- 20131109_153202.jpg
- (118.56 KiB) Downloaded 531 times
-
- 20131109_153325.jpg
- (108.03 KiB) Downloaded 531 times
-
- 20131109_153336.jpg
- (109.25 KiB) Downloaded 531 times
-
- 20131109_153343.jpg
- (105.38 KiB) Downloaded 531 times
Last edited by WayneSchalk on Mon Nov 11, 2013 6:58 am, edited 1 time in total.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: DIY Drawer System
Wayne,your pics didn't load
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: DIY Drawer System
Had to do it on tapatalk. Will redo tomorrow
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk