Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Members' DIY projects
Post Reply
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Tjomma »

Wel menere en jufferens, die tyd het gekom , na drie jaar van passiewe toekyk hoe ander bakkies stof en modder opskop :evil: , het ek ingeklim en n paar nodige modifikasies aan my lux aangebring. Eerstens wil ek vandag se dankie aan al die pioniere wat uitgegaan het en goeters gaan toets het. die goed werk, dis al wat ek kan se.... en ek het al baie toy forums gecruise, die een is die beste in my humble opinie :thumbup: Vir n verandering hoop ek om ook iets by te dra. Ek sit heelonder n pic van my trokkie met my nuwe canopy. self gebou (soort van :mrgreen: ). dis nog ver van klaar af, maar die ergste is verby :celebrate:

Golf carburetor - as jy dit oorweeg of het min geldjies en jou carburetor lol: Dit werk. 3500km trip deur SA op n nuwe carb modifikasie en geloof se so. meer krag , goeie petrol verbruik moenie syfers vra nie :crazy: ) en geen gekrap in die veld om probleme te vind nie. Te danke ook aan n lekker dyno tune om alles reg te laat meng, maak n groot verskil aan die sak en nou is my trok sommer rats. Volg net die aanwysings hier op ons vriendelike en behulpsame hilux forum.

Honda Sitplekke: Het die '96 model luxline sitplekke ingesit, moes net n gaatjie boor :oops: maar hulle fit. Vervang net jou veiligheidsgordel insit ding :?: wat op die vloer vasmaak met die van die sitplekke sn. die sitplekke sn is te klein.

Mikem Suspensie. 50mm lig en n lekker 8 veer pak agter het my vrag mooi gedra. Local is lekker soos hulle se, :yahoo: en vir die eerste keer in 4 jaar was dit n plesier om grondpaaie en sinkplaat aan te vat.600km of so grondpad later is ek nog steeds happy. My bakkie ry doeksag. Vrou is baie happy met die veranderinge en dit het bygedra tot n lekker vakansie :cool:

Ek beplan nog baie anner goeters , maar so stap vir stap sal ek hulle laai. Sharing Is Caring :mrgreen:
Attachments
IMG_0629 (Small).JPG
IMG_0629 (Small).JPG (78.77 KiB) Viewed 3050 times
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by CasKru »

Lekker man. Daai bakkie lyk mos nou reg vir aksie
To God be the glory
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Tjomma »

Dankie Caskru. "Hy wil net", soos derra altyd gese het. :D:
User avatar
mcw
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
Town: krugersdorp
Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
Real Name: Martin
Club VHF Licence: X100

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by mcw »

:lmao: mooi bakkie :wave:
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Tjomma »

dankie baie mcw :mocking:
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Cleaner »

Youngblood wrote:Sharing Is Caring :mrgreen:
Nou lyk dan of jy care en share bietjie meer oor daai Canopy van jou! :twisted:
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Hoppy »

kwaai my ou, kwaai!
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Willem01 »

Dink jy nie daai xtra spaarwiel is bietjie dun nie....LoL...moooi man stuur pic's vaan daai kappie
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Thunder02 »

Good looking truck :thumbup:
Post us some pics of that canopy,very interested to see the lay out.
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Tjomma »

Hi almal

Dankie, die canopy is my antwoord op hele paar probleme wat veral vrou beleef het. sy is bietjie korterig :roll: en sy het gedurig gesukkel om binne op die laaibak goed te kry wanner ons kamp. dan moet sy eers agter op die bak kruip vir n ding wat doer voor le, of sy moet op haar tone staan om oor die kante te in te kom.
Ek cruise toe n paar sites en kom op wat die australiers noem n trayback canopy af. :idea:
Toe grind ek my wheelwells en fenders af, verleng my bak se lengte langs die kant, behou my ligte agter en laat brand plaat in om n flatbed te maak. So nou het ek n platform om mee te werk . :boss:

Ek ontwerp die canopy tot op die hoogte van die bakkie se dak en omtrent die presiese breedte van die bak en laat brand hom met aliminium aanmekaar. die raam is van 25mmx50mmx2mm alu stawe met ekstra insetsels in die dak om later n daktent met 2 mense te kan dra. die oortreksel is 2mm vir die gullwing doors met gewone canopy shocks.die agterste oortreksel is gladde dun alu vir my stickers. :twisted: Hy sit op die oomblik vas op die bak met n 40mm weatherstrip tussen in. voorlopig het ek n houtvloer tot fase 2 begin.'

fase 2:
- beligting moet nog gedoen word
- ekstra alu kassies onder die canopy agter die wiele vir nog pakplek.
- alustawe onder die canopy om hom te versterk en n vloer binne in te maak.
- liftjacks op die kante van die canopy om hom te kan afhaal wanner ek hom nie gebruik nie of as ek kamp en wil bietjie gaan rondry sonder die ekstra gewig. :cooldude:
Die binnekant is nog onklaar, eks besig met n pakstelsel, waterstelsel en stort, n draagbare kombuisie en n "tegniese" laai vir al die tools en spares


Ek het nie veel prentjies, my ander foon het voete gekry :evil: met al my before and afters.
maar onder is n paar pics wat ek oorgehad het.
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Tjomma »

Jammer, die pics. :D:
Willem01, dis my biscuit spaarwiel van n golfie af. kan net 80kmh ry met hom. :lol:
Cleaner, apologies for the Afrikaans, my engels is not so good. :oops:
Attachments
GADI GADI.JPG
GADI GADI.JPG (26.65 KiB) Viewed 2974 times
IMG_0457 small.JPG
IMG_0457 small.JPG (20.28 KiB) Viewed 2976 times
20130909_170922 SMALL.jpg
20130909_170922 SMALL.jpg (23.8 KiB) Viewed 2976 times
20130906_142315 SMALL.jpg
20130906_142315 SMALL.jpg (24.81 KiB) Viewed 2976 times
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Cleaner »

Youngblood wrote:Jammer, die pics. :D:
Willem01, dis my biscuit spaarwiel van n golfie af. kan net 80kmh ry met hom. :lol:
Cleaner, apologies for the Afrikaans, my engels is not so good. :oops:
Tjom, gooi hom in Afrikaans...dan verstaan ons almal mooi! :lol:

Nou moet jy nog net 'n beter camera kry en so agtermiddag tydjie afknyp! Ek wil meer van daai canopy sien. Jy het nou 'n idee vir nog 'n kortgat gegee!
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Tjomma »

No props. Sodra ek weer aan die gang kom , dan sit ek meer pics op. :mrgreen:
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Bos Vark »

Wel nou. Baie nice. Jy moet n draai kom maak in George dat ons kan sien. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by pietpetoors »

That looks nice, serious overlander. I like the idea
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Bester
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 183
Joined: Tue Aug 31, 2010 8:45 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux
Real Name: Bester

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Bester »

lekker man, lekker!
Hilux 3.0 D4D 4x4
Imagine Trailvan
User avatar
X-Dors
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
Town: Paarl
Vehicle: Pajero Sport 3.2
Real Name: Kobus

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by X-Dors »

Golf carburetor - as jy dit oorweeg of het min geldjies en jou carburetor lol: Dit werk. 3500km trip deur SA op n nuwe carb modifikasie en geloof se so. meer krag , goeie petrol verbruik moenie syfers vra nie :crazy: ) en geen gekrap in die veld om probleme te vind nie. Te danke ook aan n lekker dyno tune om alles reg te laat meng, maak n groot verskil aan die sak en nou is my trok sommer rats. Volg net die aanwysings hier op ons vriendelike en behulpsame hilux forum.

Hi Jofre is jou bakkie n 2.2 of 2.4 , as dit die 2.4 is watter Golf carb het jy op gesit en wat se mods is als dan betrokke ???
Tjomma
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 93
Joined: Wed Jun 02, 2010 5:04 pm
Town: Plettenberg Bay
Vehicle: Hilux
Real Name: Jofre

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Tjomma »

Dankie Bester en Pieter. Jaco, ek kom trot weer deur caw, dan pop ek in by jou.
Kobus, dis n 2.2. Ek het die oorspronklike carb gebruik en dit was glad nie moeilik. ek sonder duime kon die meeste van die werk doen, en so pad langs het ek eers besef hoe goeie mekenniks ek is. gelukkig het ek maats wat van karre af weet.op die dyno is die lugpypies reg uitgefigure. volgens die ouens wat weet, is daar manne wat maar rerig sukkel met die conversion, maar ek kon nie sien hoekom nie. hier is n draad op die forum wat alles verduidelik, volg dit net noukeurig.
groete
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Post by Haboob »

Welkom Jofre, lyk my gaan jy die overlanding geniet, met die korte. :laugh2: :blackeye: :surrender:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
Post Reply

Return to “Build your own:”