Duel batery system
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Duel batery system
More almal
Ek wil graag vir my n duel batery system in sit en het gekyk na die national luna kit.
Is daar iemand wat 1 al ingesit het?
Ek sall julle raad baie wardeer.

- Attachments
-
- ECOM028_105_20130926012632.jpg (30.16 KiB) Viewed 4019 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Duel batery system
Wat kos so 'n NL kit deesdae?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Duel batery system
koop die goetere apart, dink dis goedkoper. Mag verkeerd wees
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Duel batery system
Die kit is R1900 - R2000ThysdJ wrote:Wat kos so 'n NL kit deesdae?
Dit kan wees die Dual Battery Isolator is so R700 - R800 en die monitor is so R400 - R500Huismoeles wrote:koop die goetere apart, dink dis goedkoper. Mag verkeerd wees
Ek weet nie wat die res gaan kos nie
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Duel batery system
Sal ek later n son paneel kan by sit?
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Duel batery system
Sonpaneel regulator gaan jou so R300 kos... Jy kan nie 'n sonpaneel direk op daai kit sit nie.
Wat kos 'n C-Tek DC/DC charger deesdae? Op hom kan jy 'n sonpaneel sit.. alles in een..
Wat kos 'n C-Tek DC/DC charger deesdae? Op hom kan jy 'n sonpaneel sit.. alles in een..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Duel batery system
Hulle is van R2700 tot R4200ThysdJ wrote:Wat kos 'n C-Tek DC/DC charger deesdae? Op hom kan jy 'n sonpaneel sit.. alles in een..
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Duel batery system
Ek weet dis duur en alles, maar as ek ooit weer 'n dual battery stelsel moet insit doen ek die C-Tek DC/DC ding. Bloot omdat Jy kan dunner draad gebruik om krag te trek van die "source" battery af, en hy is "sonpaneel" gereed...
Daar is ander DC/DC chargers waarna jy ook kan kyk maar hulle kan nie almal sonpanele vat nie. Kyk na die ene wat Oom Eric ook adverteer, in dieselfde prysklas as die NL kit... Cassie het een van daai en dit werk mooi vir hom..
Daar is ander DC/DC chargers waarna jy ook kan kyk maar hulle kan nie almal sonpanele vat nie. Kyk na die ene wat Oom Eric ook adverteer, in dieselfde prysklas as die NL kit... Cassie het een van daai en dit werk mooi vir hom..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Duel batery system
As julle nie haastig is om nou dadelik plan te maak nie... byt bietjie vas. Ek het 'n voeltjie hoor fluit dat Benton 'n teenvoeter vir C-tek gaan kry wat ook 'n sonpaneel gaan kan hanteer... miskien weet daai voeltjie waarvan hy fluitThysdJ wrote:Ek weet dis duur en alles, maar as ek ooit weer 'n dual battery stelsel moet insit doen ek die C-Tek DC/DC ding. Bloot omdat Jy kan dunner draad gebruik om krag te trek van die "source" battery af, en hy is "sonpaneel" gereed...
Daar is ander DC/DC chargers waarna jy ook kan kyk maar hulle kan nie almal sonpanele vat nie. Kyk na die ene wat Oom Eric ook adverteer, in dieselfde prysklas as die NL kit... Cassie het een van daai en dit werk mooi vir hom..
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Duel batery system
So ja!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Duel batery system
Of so iets! Sal laat weet so gou as ek ietsie daar hoor.
"Oom Eric!" -
-F_D
"Oom Eric!" -
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Duel batery system
[/quote]As julle nie haastig is om nou dadelik plan te maak nie... byt bietjie vas. Ek het 'n voeltjie hoor fluit dat Benton 'n teenvoeter vir C-tek gaan kry wat ook 'n sonpaneel gaan kan hanteer... miskien weet daai voeltjie waarvan hy fluit[/quote]
Ek Sal moet wag ek kyk :D wil net 1 keer Koop.
Dankie vir die info
Sent from my SGP321 using Tapatalk 4
Ek Sal moet wag ek kyk :D wil net 1 keer Koop.
Dankie vir die info
Sent from my SGP321 using Tapatalk 4
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Duel batery system
Family_Dog wrote:Of so iets! Sal laat weet so gou as ek ietsie daar hoor.
"Oom Eric!" -
-F_D
In your hands Oom.......
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Duel batery system
I got one in my new van.I like the unit so far.Have not tested it yet.
One question.How do I switch off the unit Can you do it from the monitor or do you have to put a extra switch in the earth wire to bypass it.

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Duel batery system
Drikus, NEE, ek sou nie die NL eenheid aanbeveel nie.
Ek het begin met n soorgelyke ding, maar die alternator volts is maar net nie genoeg vir die deep cycle battery nie. n Hele paar rand later, en n stukkende deep cycle moes ek toe weer kyk wat vir ons toere kan werk.
Het nou die Ctek 250 S Dual charger. Dit gee die dc-2-dc charge wat seker maak jy het genoeg volts van die alternator af om die battery VOL te laai. Dit skakel outomaties oor na die solar wanneer jy stop. :) EN dit beperk die maksimum laai stroom om te keer dat die battery seer kry.
Na ons Botswana trip is ek oortuig die stelsel WERK !!
R3k vir die eenheid, plus n paar rand vir dun drade. En dan kan jy later die solar panele bysit.
NL roete - 2k vir n begin. Nog 1k vir n ordentlike solar regulator (MPPT tipe, wat reeds in die Ctek is) DIK drade is DUUR.
nee wat, hoes een keer en kry dit klaar. :)

- stumps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 353
- Joined: Mon May 27, 2013 10:13 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil
- Real Name: Marius
- Club VHF Licence: X225
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Duel batery system
CasKru wrote:As julle nie haastig is om nou dadelik plan te maak nie... byt bietjie vas. Ek het 'n voeltjie hoor fluit dat Benton 'n teenvoeter vir C-tek gaan kry wat ook 'n sonpaneel gaan kan hanteer... miskien weet daai voeltjie waarvan hy fluitThysdJ wrote:Ek weet dis duur en alles, maar as ek ooit weer 'n dual battery stelsel moet insit doen ek die C-Tek DC/DC ding. Bloot omdat Jy kan dunner draad gebruik om krag te trek van die "source" battery af, en hy is "sonpaneel" gereed...
Daar is ander DC/DC chargers waarna jy ook kan kyk maar hulle kan nie almal sonpanele vat nie. Kyk na die ene wat Oom Eric ook adverteer, in dieselfde prysklas as die NL kit... Cassie het een van daai en dit werk mooi vir hom..
Enige nuus oor daai Benton DC/DC?
2008 Hilux 4.0L 4x4 (Mufasa)
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel
1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;
http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

- FJCruiser-ZN
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 458
- Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
- Town: Durban
- Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
- Real Name: Tony
- Club VHF Licence: X224
Re: Duel batery system
I've been running the Hcdp dc/dc 12 amp system on a 105A battery for over a year now without any problems.
http://www.hcdpelectronics.co.za/print_ ... od=DCDC12A" onclick="window.open(this.href);return false;
The unit can also function as a MPPC for a 180watt solar system.
Cost less than a thousand rands
T

If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Duel batery system
Dankie sal nog wag vir Oom Eric en dan kyk wat sal vir my werk.
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Duel batery system
Kan jy asb dalk vir my n pic stuur hoe jy dit in gesit het sien dit is n groot unit.ChrisF wrote:Drikus, NEE, ek sou nie die NL eenheid aanbeveel nie.
Ek het begin met n soorgelyke ding, maar die alternator volts is maar net nie genoeg vir die deep cycle battery nie. n Hele paar rand later, en n stukkende deep cycle moes ek toe weer kyk wat vir ons toere kan werk.
Het nou die Ctek 250 S Dual charger. Dit gee die dc-2-dc charge wat seker maak jy het genoeg volts van die alternator af om die battery VOL te laai. Dit skakel outomaties oor na die solar wanneer jy stop. :) EN dit beperk die maksimum laai stroom om te keer dat die battery seer kry.
Na ons Botswana trip is ek oortuig die stelsel WERK !!
R3k vir die eenheid, plus n paar rand vir dun drade. En dan kan jy later die solar panele bysit.
NL roete - 2k vir n begin. Nog 1k vir n ordentlike solar regulator (MPPT tipe, wat reeds in die Ctek is) DIK drade is DUUR.
nee wat, hoes een keer en kry dit klaar. :)
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Duel batery system
Also have one for 2 years now and I'd say best value for money plus the owner is friendly and hands on - "local is lekker" for me as much as I canLegend35-ZN wrote:I've been running the Hcdp dc/dc 12 amp system on a 105A battery for over a year now without any problems.
http://www.hcdpelectronics.co.za/print_ ... od=DCDC12A" onclick="window.open(this.href);return false;
The unit can also function as a MPPC for a 180watt solar system.
Cost less than a thousand rands
T
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Duel batery system
viewtopic.php?f=136&t=11751&start=60" onclick="window.open(this.href);return false;
Elders se storie is hier :
Die Ctek eenheid is LANGS die tweede battery geplaas.
Elders se storie is hier :
Die Ctek eenheid is LANGS die tweede battery geplaas.
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Duel batery system
Dankie
Sent from my SGP321 using Tapatalk 4
Sent from my SGP321 using Tapatalk 4
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
-
- High Range 4WD
- Posts: 45
- Joined: Wed Feb 09, 2011 4:55 pm
- Town: Epsom
- Vehicle: 1988 Hilux 4wd Single cab. 2007 DC 4.0l V6
- Real Name: Martin
Re: Duel batery system
Chris, ek is dalk stupid maar ek kry nie die info ivm die Ctek installasie by daai link nie. Ek wil net weet of jy die die Ctek in die engine bay gesit het of is dit saam met jou ekstra battery in die bak?
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Duel batery system
Die Ctek is agter LANGS die battery gesit (die Ctek moet so na as moontlik aan die 2de battery wees).
moet nog van die laaste fotos laai ...
moet nog van die laaste fotos laai ...