Kompressor.

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Kompressor.

Post by Silver SRX »

Hi
Ek wil n kompressor saam ry vir net ingeval. Watse groote sal werk? Dit is net om n bande op te blaas as ek grondpad gery het, en vir noodgevalle.
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Kompressor.

Post by ForYota »

Silver SRX wrote:Hi
Ek wil n kompressor saam ry vir net ingeval. Watse groote sal werk? Dit is net om n bande op te blaas as ek grondpad gery het, en vir noodgevalle.


Ek het vir my aan die begin n 35l/pmin aangeskaf, gekry by midas.. nou kyk as jy baie en ek meen baie tyd het is so outjie reg, maar ek sal aanbeveel niks onder 160l/pmin nie.. kan ook nie vir jou se hoe lank daai midas special gaan hou nie :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Kompressor.

Post by Silver SRX »

Hoe lank sal hy vat om n band op te blaas?
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Kompressor.

Post by ForYota »

Silver SRX wrote:Hoe lank sal hy vat om n band op te blaas?
Wel die kleintjie soos myne vat seker so 6-7 minute, probleem met hom is ek kry die band nie regtig bo 2bar gepomp nie, die groter modelle bo 100l/pmin is baie meer effektief.. maar sou dit net vir noodgevalle wees, of soos ek wat in elkgeval by die naaste vulstasie omgaan na n trial is die kleintjie goed genoeg :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Kompressor.

Post by Silver SRX »

Ja hy gaan net vir ingeval wees. En sal ook n draai by die naste vulstasie maak. Baie dankie vir die raad
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Kompressor.

Post by Cleaner »

As dit vir 'n noodgeval is, ry eerder 'n bottel of twee Tyre Repair saam.
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
Post Reply

Return to “Build your own:”