Breather vir LR tank

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Breather vir LR tank

Post by Masekind »

More almal
Ek het my LR tank in, maar soek n breather wat onder druk oop maak wat ek in die T stuk kan in draai. Ek was vanplan om n pyp tot by die canister te vat maar dink n breather sal beter werk. Ek weet nie of n mens so iets kry nie sal hupl baie wardeer :beg:
Attachments
IMG00273-20130727-1244 (640x480).jpg
IMG00273-20130727-1244 (640x480).jpg (229.44 KiB) Viewed 2681 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Breather vir LR tank

Post by CasKru »

Sit vir jou 'n one way valve in. Dan kan hy lig insuig wanneer die tank leeg loop maar hy kan nie die petrol dampe uit blaas nie
To God be the glory
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Breather vir LR tank

Post by Masekind »

More Cassie
My proebleem is die druk in die tank wat pertol uit mors.
Ek het eers die prop se valve gebreek maar as die bakkie teen n helling staan loop die pertol uit. Met n prop wat se valve reg is druk die petrol deur die 1ste tank se breather waar net pertol is en nie lug nie, al die lug sit in die LR tank. Ek het gedink die is die hoogste plek waar ek die lug uit gaan kry.
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Breather vir LR tank

Post by CasKru »

Maar jy wil juis nie daai lug laat uitkom nie. Onthou as jou petrol tank nie "geseel" is nie dan verdamp jou petrol as die bakkie staan ook. Die "breather" valve is veronderstel om 'n one way valve te wees wat net lug laat inkom sodat die tank nie 'n vakuum form soos die petrol op gebruik word nie.

Ek het ook met dieselfde probleem gesit as wat jy het. As ons gaan 4x4 het dat by tye kan ek sien hoe die petrol by die breather uit stoot. Sit toe die one way valve in and problem solved. Nog nie weer 'n dag se probleem en dit is nou amper 4 jaar later.
To God be the glory
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Breather vir LR tank

Post by Masekind »

So ek moet die T-stuk uit haal en sommer die pyp wat voor by die canister (langs die petrol filter) sit af blank
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Breather vir LR tank

Post by CasKru »

Van jou LR tank se outlet moet 'n pyp na jou hoof tenk toe loop (sonder T-piece). Op jou hoof tenk moet jy 'n breather pyp hê wat jy dan of op sy eie one way valve sit of jy sit hom op 'n t-piece saam met die LR tenk se breather wat dan saam na een one way valve toe gaan
To God be the glory
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Breather vir LR tank

Post by CasKru »

Rowwe skets van wat ek bedoel
TankSetup.JPG
(34.85 KiB) Downloaded 726 times
To God be the glory
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Breather vir LR tank

Post by Masekind »

Hier is my rowwer skets :laugh2:
Dit is wat ek gedoen het hoop dit maak sin
Attachments
2013-07-30_090417.jpg
2013-07-30_090417.jpg (36.46 KiB) Viewed 2658 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Breather vir LR tank

Post by CasKru »

Ek sou dit na so iets verander....
Fix.JPG
Fix.JPG (41.71 KiB) Viewed 2655 times
Haal uit wat ek met blou dood gekrap het en sit dit link in waar die blou lyn is. Dan daar waar die blou lyntjie is... sit 'n non return valve in
To God be the glory
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Breather vir LR tank

Post by Masekind »

Dankie Cas dit kan werk.
So die druk kan nie te hoog word en iets op neek nie?
Waar kan ek sulke non return valves koop?
Laastens wat dink jy van die kraan opsie wat ek die LR tank toe maak?
Attachments
IMG00274-20130727-1300 (640x480).jpg
IMG00274-20130727-1300 (640x480).jpg (225.29 KiB) Viewed 2653 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Breather vir LR tank

Post by CasKru »

Jy wil juis eerder positiewe druk in jou tenks hê. Dit help die petrol pomp in dat hy dan nie so hard hoef te suig nie want die druk in die tenk forseer die petrol uit die tank uit. Sover my kennis strek het die petrol cap 'n pressure release valve sou die druk dalk te hoog raak maar ek dink nie dit sal ooit 'n probleem wees nie. Ek hou van die kraan idee want dan het jy meer beheer oor wanneer jy daai petrol wil gebruik.

In my geval ry ek honderde kilos voor die naald begin val... dan is ek al redelik in die main tenk in. Met daai setup van jou kan jy nou die main tenk leeg ry of amper leeg, en dan die kraan oop maak dan weer jy presies hoeveel jy nog kan ry.

Die one way valve kan jy by Toyota of scrap yard koop. Jy kan die een gebruik wat hulle gewoonlik op die brakebooster pype gebruik ook
To God be the glory
User avatar
Masekind
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1235
Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
Town: Lichtenburg
Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
Real Name: Drikus
Location: Lichtenburg

Re: Breather vir LR tank

Post by Masekind »

Baie dankie gaan soek vir hulle :celebrate: :celebrate: :celebrate:
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
Image
User avatar
Wurmscooby
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 225
Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
Town: Cape town
Vehicle: 1996 2.4 SFA
Real Name: Deon

Re: Breather vir LR tank

Post by Wurmscooby »

baie mooi tekeninge. :lmao: ek voel nou sommer of ek die skool is. :lmao:
Neels Stals
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Mon Apr 30, 2012 12:36 pm
Town: Bethlehem
Vehicle: Hilux 1988 4x4 PU
Real Name: Neels

Re: Breather vir LR tank

Post by Neels Stals »

Hallo
Ek is nie baie goed met my hande nie, maar wil graag n LRT in my 1988 SFA laat installeer. Is daar iemand spesifiek wat julle kan aanbeveel in Vrystaat of Gauteng area?
Post Reply

Return to “Build your own:”