N'Gola Bier Keg Braaier
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
N'Gola Bier Keg Braaier
Ek het die metaalwerk kundige (Angolaan) bietjie besig gehou die week met 'n projekie.
Die opslaan braaier kan nou lekker agter in die Jimny pas oppad strand toe.
Ons toets die braaier vandag om die mechanics 'n blaas kans te gee.
Sal more nog fotos oplaai.
Die opslaan braaier kan nou lekker agter in die Jimny pas oppad strand toe.
Ons toets die braaier vandag om die mechanics 'n blaas kans te gee.
Sal more nog fotos oplaai.
- Attachments
-
- Braai 0.jpeg
- (122.01 KiB) Downloaded 710 times
-
- Braai 2.jpeg
- (123.88 KiB) Downloaded 710 times
-
- Braai 3.jpeg (119.22 KiB) Viewed 2631 times
-
- Braai 4.jpeg
- (129.75 KiB) Downloaded 710 times
-
- Braai 5.jpeg
- (135.48 KiB) Downloaded 710 times
-
- Braai 8.jpeg
- Klaar! Reg vir braai.
- (128.93 KiB) Downloaded 710 times
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Netjies man Sit vir hom 'n paar gaatjies bo dan het jy 'n lekker webber of roker
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Ek sal dit gou vandag toets en kyk waste plan ek kan maak, miskien iets wat kan stel soos 'n Webber sin?george wrote:Netjies man Sit vir hom 'n paar gaatjies bo dan het jy 'n lekker webber of roker
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Die bier gaan mos uitlek...??? PRIORITEITE!
Oulike idee!
Oulike idee!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Ek belowe geen bier was gemors in die maak van hierdie braaier nie!Oupa Stig wrote:Die bier gaan mos uitlek...??? PRIORITEITE!
Oulike idee!
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Looks good.
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Ek het dit by n Angola bier fabriek gekry, dit is een van ons customers.Haboob wrote:Baie Netjies, Waar kry jy die Keg ?
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
I won't mind one of those kegs - my dad's a member of the brewer's guild. In winter he can fill it for me with a nice stout (Guinness se g@t), and in summer perhaps a nice American pale ale... Jinne, ek beginne sommer drool. Die ouman het nou afgetree Kenton - on - Sea toe, so my dae van vinnige verniet bier is verby....
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Ek wil graag so Draft sisteem in my Lapa installer. Wat het ek als nodig en wat kos dit omtrent?Oupa Stig wrote:I won't mind one of those kegs - my dad's a member of the brewer's guild. In winter he can fill it for me with a nice stout (Guinness se g@t), and in summer perhaps a nice American pale ale... Jinne, ek beginne sommer drool. Die ouman het nou afgetree Kenton - on - Sea toe, so my dae van vinnige verniet bier is verby....
So Keg sal my nogal 'n rukkie hou.
- gavin
- Low Range 4WD
- Posts: 126
- Joined: Wed Mar 13, 2013 10:33 pm
- Town: vredenburg western cape
- Vehicle: 2.7 Hilux
- Real Name: gavin
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Cool braai
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Jaco, dinge gaan bietjie dol hier, maar ek sal oor die naweek my pa kontak en hoor hoe en waar daai goed beskikbaar is.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Dankie, dit sal great wees.Oupa Stig wrote:Jaco, dinge gaan bietjie dol hier, maar ek sal oor die naweek my pa kontak en hoor hoe en waar daai goed beskikbaar is.
Laat my asb weet sodra jy uit vind, ek sal my vroutjie stuur om te gaan soek en pryse kry.
Ek sal daarvan hou om die draft stelsel in 'n ou Shell/BP petrol pomp te installer.
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Jaco, probeer dié ou: volgens my pa is hy ook 'n lid van die brewer's guild, en is sy pryse die beste. Hy behoort jou te kan help met vol setup, of jy nou wil self brou, en of jy net kegs en taps etc wil hê. Hy verskaf glo ook bier, en glo my, as 'n man eers van hierdie craft biere gedrink het wil jy niks weet van SAB nie! Party biere is obviously lekkerder as ander, en party manne s'n ook.
Sy naam is Bevan Basson
083 417 7543
(012) 803 8075
Erasmus St 239
Meyerspark (Pta)
Besigheid genaamd "Draught Craft".
Sterkte, laat weet hoe dit gaan!
Sy naam is Bevan Basson
083 417 7543
(012) 803 8075
Erasmus St 239
Meyerspark (Pta)
Besigheid genaamd "Draught Craft".
Sterkte, laat weet hoe dit gaan!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 238
- Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
- Town: Benoni
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
- Real Name: Dewald
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Hi Jaco,
So n sisteem kan enigiets vanaf R1500 tot en met R9000 kos! Bevan sal jou kan help met al die benodighede, maar hou in gedagte, dit is nie noodwendig n goedkoop opsie nie.
Jy het die volgende nodig:
Co2 gas bottel - die ouens gebruik gewoonlik reconditioned brandblussers, jy betaal een keer vir die "deposito" bottel en ruil dan daarna in - omtrent R500 vir n 4kg
Aluminium plaat waardeur die bier vloei (dit is die verkoelingsmeganisme) - omtrent R500
Regulator vir die Co2- ook duur, kan nie die prys onthou nie.
Draught tap - het klaar een ken nie pryse nie
Pype - hulle is darem goedkoop! Paar rand per meter..
Die ou petrol pompe is great idee! Ek het n SAB Castle lager keg gekoop by n pandjieswinkel so jaar of wat gelede, dit het al die bogenoemde onderdele in die beste van alles, hy werk net met ys om af te koel en is heeltemaal draagbaar. Kosi baai visvang trips sluit nou draught bier in!
So n sisteem kan enigiets vanaf R1500 tot en met R9000 kos! Bevan sal jou kan help met al die benodighede, maar hou in gedagte, dit is nie noodwendig n goedkoop opsie nie.
Jy het die volgende nodig:
Co2 gas bottel - die ouens gebruik gewoonlik reconditioned brandblussers, jy betaal een keer vir die "deposito" bottel en ruil dan daarna in - omtrent R500 vir n 4kg
Aluminium plaat waardeur die bier vloei (dit is die verkoelingsmeganisme) - omtrent R500
Regulator vir die Co2- ook duur, kan nie die prys onthou nie.
Draught tap - het klaar een ken nie pryse nie
Pype - hulle is darem goedkoop! Paar rand per meter..
Die ou petrol pompe is great idee! Ek het n SAB Castle lager keg gekoop by n pandjieswinkel so jaar of wat gelede, dit het al die bogenoemde onderdele in die beste van alles, hy werk net met ys om af te koel en is heeltemaal draagbaar. Kosi baai visvang trips sluit nou draught bier in!
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Ekt die braaier laat upgrade na 'n spitbraai toe. Die hoender was great!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Lekker, maar jy sal beslis 'n 'vent' bo moet maak anderste sal die koole versmoor. Verder staan die braai vleis dan ook 'n goeie kans om met 'soot' besmet te word. Sny daai gaatjie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!