Inline air filter vir breather pype
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Inline air filter vir breather pype
Hi almal
Ek is opsoek na inline air filters vir my breathet pype kan iemand dal help asb.
Groete
Ek is opsoek na inline air filters vir my breathet pype kan iemand dal help asb.
Groete
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Inline air filter vir breather pype
Sit sommer 'n petrol filtertjie op die ente
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Inline air filter vir breather pype
Dankie George
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Inline air filter vir breather pype
Plesier.Ek het die fout gemaak om die agterste een binne in die cab te sit.daar was klaar 'n gat.Toe vrot die hele cab na diff olie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Inline air filter vir breather pype
Sal dit onthou, ek is nat nut in die 4x4 ding het vir my n bakkie in desember gekoop die engine verloor en nou doen ek maar goed wat ek hoor en lees sodat hy reg is as ek eendag geld het om die engine te vervang.
Dankie vir die hulp het gedink om al die pype voor na die engine toe tevat met al die filter langsmekaar
Dankie vir die hulp het gedink om al die pype voor na die engine toe tevat met al die filter langsmekaar
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Inline air filter vir breather pype
Goeie idee.Ek dink Mud Dog het nogal 'n post met fotos daaroorom al die pype voor na die engine toe tevat met al die filter langsmekaar
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Inline air filter vir breather pype
n gras snyer se petrol filter is klein (en goedkoop) en werk goed vir die doel :)
Vat die pype voor na die engin toe, hoog teen die fire wall (brake booster area)
Vat die pype voor na die engin toe, hoog teen die fire wall (brake booster area)
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Inline air filter vir breather pype
Dankie sal so doen
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Inline air filter vir breather pype
Dankie George! Hier is die 'link' ................ viewtopic.php?f=93&t=16855" onclick="window.open(this.href);return false;george wrote:Goeie idee.Ek dink Mud Dog het nogal 'n post met fotos daaroorom al die pype voor na die engine toe tevat met al die filter langsmekaar
Baie maklik om self te doen Drikus.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Inline air filter vir breather pype
Dankie vir die hulp, en soek nog hulp die breather op my pertol tank is baie laer as die long range tank se hoogste punt, waar kan ek een insit het gedink on hom net bo my split op die vul pyp se breather te sit en dan na die canister toe te vat en die oorspronklike breather te blank en watse kraan kan ek gebruik om my long range tank toe te maak.
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Inline air filter vir breather pype
Dit is wat ek gedoen het

Sorry dit is wat ek gedoen het
- Attachments
-
- IMG00264-20130627-1706 (640x480).jpg (256.62 KiB) Viewed 2571 times
-
- IMG00262-20130625-1728 (640x480).jpg (204 KiB) Viewed 2571 times
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Inline air filter vir breather pype
Ek dink nie jy hoef die engine uit te haal, om dit te doen nie...
Ek het myne in my canopy in gevat. Daar was reeds 'n groot gat in die vloer van die bak. Die filter sit nou bo teen die dak. As die water nou daar inkom, beteken dit die hele wagen is onder die water...

- Tal
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 551
- Joined: Wed Apr 21, 2010 7:00 pm
- Town: Kroonstad
- Vehicle: Fortuna
- Real Name: Tal
Re: Inline air filter vir breather pype
Of op sy dak met die wiele bo die water....
Hehe
Hehe
ONE LIFE.... DRIVE A TOYOTA
- Masekind
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1235
- Joined: Mon Feb 18, 2013 11:41 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: 2005 Hilux 4x4 v6, LR tank, ARB Bumper. (iJzer)
- Real Name: Drikus
- Location: Lichtenburg
Re: Inline air filter vir breather pype
Ek wens so die engine was nog in lol, het darm nou baie tyd om die res klaar temaak gaan nou die LR tank insit ook sonder die engine
If you don’t build your dreams someone else will hire you to build there’s