Agter sitplek
- Silver SRX
- Low Range 4WD
- Posts: 116
- Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Toyota Hilux SRX
- Real Name: Jantjie
Agter sitplek
Hi. Ek het my agter sitplek uitgehaal en wil my yskas en battery stelsel daar sit. Het iemand al so iets gedoen. Fotos sal welkom wees.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Agter sitplek
Somewhere on the forum there are posts about storage with the rear seats removed.
- smokintyres
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 329
- Joined: Mon Jul 05, 2010 10:18 am
- Town: Windhoek
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, relatively standard; for now...
- Real Name: Gernot
Re: Agter sitplek
I have done it and am very happy with the modification: viewtopic.php?f=41&t=26219
- Silver SRX
- Low Range 4WD
- Posts: 116
- Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Toyota Hilux SRX
- Real Name: Jantjie
Re: Agter sitplek
Hoe het jy jou boks vas gemaak aan die bakwerk? En watse yskas is dit?smokintyres wrote:I have done it and am very happy with the modification: viewtopic.php?f=41&t=26219
- smokintyres
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 329
- Joined: Mon Jul 05, 2010 10:18 am
- Town: Windhoek
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, relatively standard; for now...
- Real Name: Gernot
Re: Agter sitplek
Ongelukkig het ek nie photos geneem terwyl ek besig was om die ding te bou; maar ek het plat 5mm plat yster en 2mm hoek yster vir die raam van die boks gebruik. Die plat yster is ob die oorspronklike bank se punte vas gemaak; i.e. geen nuwe gate was geboor. Die yskas is 'n NL 50l. Afhangend van hoeveel passasiers jy wil/moet lat saam ry, kan jy die Luna ook 90 grade swaai om vir die bestuurder bietjie meer plek te gee. Maar ek is 1,85m en het nie 'n probleem nie. Ek moet wel se, ek hou daarvan om regop te sit, so dit mag bietjie min spasie los vir iemand wat lank is en nie daarvan hou om regop te sit nie.