Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Andries »

My Lexus conversion is ook klaar het al so amper 1000km. Het nou nog 'n klein probleem, wanneer jy met die bakkie ry en trap die excelarator hard is dit asof die bakkie net tot so 3000 ref gaan en nie verder wil nie. Maar as jy normaal ry is daar geen probleme tot op ongeveer 14okm dan voel dit asof sy so effens begin ruk-ruk tot jy vet bietjie los, dan kom sy weer reg. Het oorspronklike rekenaar gebruik en brandstog verbruik is so tussen 7.5 & 8km/liter. Verder loop sy soos 'n droom, dis net asof sy nie al die krag het wat sy veronderstel is om te he. Indien enige kommentaar of raad is welkom.
Attachments
100_0471.JPG
(116.39 KiB) Downloaded 744 times
100_0470.JPG
(130.74 KiB) Downloaded 744 times
100_0469.JPG
(109.37 KiB) Downloaded 744 times
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by jacques kotze »

Dit lyk baie netjies gedoen, hoop jy kry gou die probleem reg.
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by 4x4Maniac »

Wow dit lyk pragtig! Vra vir grootbek Ali3n hy het n soortgelyke issue gehad met die petrol tank, dalk dieselfde issue?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Andries »

Dankie Jacques ek gaan ook eers surge tank probeer.
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Froll »

Looks very neatly done. hope you get your little problem sorted quickly. Sounds like fuel problem, but I dont have very much experience with a Lexus motor. Someone on the forum is bound to know and help you out. :thumbup:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by pietpetoors »

Lyk baie mooi Andries, knap gedaan!
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Andries »

Dankie Pieter dit was harde werk om hom so te kry.
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Hi-Hilux »

Stunning!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Mud Dog »

Be-you-tea-full !!! Well done, neat job!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

When can I bring mine? :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
frik
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 248
Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
Town: Boksburg
Vehicle: KZTE 3.0 4x4
Real Name: Frik van Dyk

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by frik »

Andries wrote:My Lexus conversion is ook klaar het al so amper 1000km. Het nou nog 'n klein probleem, wanneer jy met die bakkie ry en trap die excelarator hard is dit asof die bakkie net tot so 3000 ref gaan en nie verder wil nie. Maar as jy normaal ry is daar geen probleme tot op ongeveer 14okm dan voel dit asof sy so effens begin ruk-ruk tot jy vet bietjie los, dan kom sy weer reg. Het oorspronklike rekenaar gebruik en brandstog verbruik is so tussen 7.5 & 8km/liter. Verder loop sy soos 'n droom, dis net asof sy nie al die krag het wat sy veronderstel is om te he. Indien enige kommentaar of raad is welkom.

Andries ek het besluit ek sal nie die conversion doen nie maar na die fotos is ek weer in two minds . Dit lyk stunning het jy dit self gedoen of laat doen.
Hoop jy kry die advies waarna jy soek.
Everything keeps going right Toyota
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Ou Legend »

Baie mooi,is dit indie DC of SC bakkie,sit n foto op van die hele bakkie,dis n mooi rooi.
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Agteros »

Andries dit lyk fantasties! :thumbup:

Kan jy asb se wat se Lexus jy in het (VVti of nie?)
Wat se management system het jy in?
Wat se ratkas?

Gee bietjie 'n pic van die hele bakkie man!

Ek het ook oorweeg en toe daarteen besluit maar as ek so iets sien water my bek weer soos Frik ook hierbo se^.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Hangover »

Agteros wrote:Andries dit lyk fantasties! :thumbup:

Kan jy asb se wat se Lexus jy in het (VVti of nie?)
Wat se management system het jy in?
Wat se ratkas?

Gee bietjie 'n pic van die hele bakkie man!

Ek het ook oorweeg en toe daarteen besluit maar as ek so iets sien water my bek weer soos Frik ook hierbo se^.
Daai is nie die vvti motor nie hyt so ronde intake manifold en die pyp van die air filter gan van die voorkant in op die vvti... Hy het ook daar bo gese hy gebruik OEM management... :celebrate: :celebrate:
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
TOYOTA 4YEFI
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 222
Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruisr 80
Real Name: Juan

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by TOYOTA 4YEFI »

Dit lyk regtig great

hoe duk is die pyp wat uit die tank uit kom en maak seker dat die hp petrol pomp nie cavitate nie hoe dukker die toevoer pyp ma die hp pomp hoe beter en het jy dalk n filter voor die pomp gesit want ek het al gesien n paar ouens doen dit om te keer dat daar nie vuilgoed deur die pomp moet gaan nie as jy het maak maar ook seker dat sy in en ouitlet groot genoeg is . Ek hoop jy kom reg

groete
Mikie
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 771
Joined: Wed Jan 12, 2011 10:15 am
Town: Kyalami
Vehicle: Hilux 2006 3.0D4D 2x4 DC
Real Name: Mike
Location: Kyalami

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Mikie »

Nee man!!! Now I want one too

Dis nou blerrie mooi!!!!
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Andries »

juan die dikte van pyp vanaf petroltenk na filter is 12.5mm. Sy oorspronklike outo ratkas gebruik met adaptor. Andy ek wag juis vir een van Aliwal af om te restoureer. As jy ernstig is en bietjie kan wag, kan ons gesels.
Attachments
100_0540.JPG
(123.55 KiB) Downloaded 589 times
100_0539.JPG
(119.86 KiB) Downloaded 589 times
100_0538.JPG
(113.68 KiB) Downloaded 589 times
100_0537.JPG
(99.73 KiB) Downloaded 589 times
100_0536.JPG
(100.6 KiB) Downloaded 589 times
100_0535.JPG
(110.82 KiB) Downloaded 589 times
100_0534.JPG
(114.09 KiB) Downloaded 589 times
100_0533.JPG
(96.16 KiB) Downloaded 589 times
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Andries »

Hier is nog foto's
Attachments
100_0548.JPG
(92.15 KiB) Downloaded 589 times
100_0547.JPG
(125.63 KiB) Downloaded 589 times
100_0546.JPG
(111.82 KiB) Downloaded 589 times
100_0545.JPG
(122.32 KiB) Downloaded 589 times
100_0543.JPG
(90.53 KiB) Downloaded 589 times
User avatar
colin.jacobs
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon May 18, 2009 3:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux SFA
Real Name: Colin

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by colin.jacobs »

Hi,
Is dit jou standard air cleaner. As dit is, onthou 'n 4L soek meer lug as 'n 2.4
Het jy al probeer ry/rev sonder die air cleaner?
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Andries »

Cnolin Die trok rev reg as hy stilstaan maar as jy ry en jy trap die petrol weg dan het hy 'n'probleem
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Mud Dog »

Weereens baie mooi gedaan Andries! :thumbup:

Ja, ek is so half ernstig en glad nie haastig nie, maar as ek die ding doen dan sal dit definitief 'n handrat boks moet wees .... miskien KZ boks en diff. Dis sterker en dan is die verhouding tussen enjin revs en spoed ook beter. In elk geval het ek nog baie om te oorweeg en nog meer wat met die bakkie voorheen sal moet gebeur .... brieke, tenk, spaar wiel ens. Miskien volgende jaar, sal moet sien. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
colin.jacobs
Newbie
Posts: 7
Joined: Mon May 18, 2009 3:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux SFA
Real Name: Colin

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by colin.jacobs »

Andries wrote:Cnolin Die trok rev reg as hy stilstaan maar as jy ry en jy trap die petrol weg dan het hy 'n'probleem
Ek hoor wat jy sê. Is self in die doodsnikke van my eie Lexus ombouing(vvti-standard ecu). En het 'n cone filter op gehad wat die selfde streke met my gedoen het.... Onthou ook stilstaan en rev is nie ry nie - meer krag nodig so meer lug vir die enjin.
So weer my voorstel, haal jou standard filter af en gaan ry 'n draai(teerpad verkieslik...haha stof en stuff in jou enjin ek besef die risiko).
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Baasvark »

Lyk BAIE mooi!!! :thumbup:
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Thabogrobler »

Ek stem saam met die airfilter - BlumTRD het 'n 2.7 aircleaner met sy Lexus V8 gesuig dat hy pap raak.

As ek reg onthou het hy nou 2 airbox'e op
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by JEEPIE »

daai is baie netjies gedoen
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
MOFASA
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3095
Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
Real Name: Johno
Club VHF Licence: X119
Location: Kempton Park

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by MOFASA »

An AWSUM looking van and well done conversion....
Would you bo so kind and give us a break down on costs??


I WANT ONE TOO............. :cry:
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP :yahoo: ..... You wouldn't understand....
ImageImageImage[rimg=206x128]
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Andries »

Naand almal. Ek dink ook die probleem is tog by die air filter en feul pomp. Hoekom ek so se ek het die hilux vandag hard gery en gesien dat op so 140 begin hy swart rook soos 'n Diesel en ek hoor soms dat my feul pomp cavity.
janerasmus
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Wed Sep 09, 2009 9:30 am
Town: Springs
Vehicle: '2013 2,5 D4D D/C 4X4 Hilux
Real Name: Jan

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by janerasmus »

Ek het my battery oorgeskuif na die L kant en toe n Izuzu 280 LE se donnoldson airfilter aandie regterkant ingesit. Sy in en uitlaat is baie groter en dit werk
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.

Post by Andries »

Mofasa dit het my ongeveer.R38000 gekos maar ek het dit self gedoen.
Post Reply

Return to “Build your own:”