Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

Hi Almal, so dis dieselfde ou storie...

Alu canopies wat n mens kan koop by retailers is te duur, so ek wil ook graag my eie ene bou, maar uit Aluminium en nie staal nie agv die gewig.

So ek het al baie posts gelees, maar wil graag julle opinies hoor oor n paar dingetjies. Duidelik hou hierdie my uit die slaap uit:

1. Watse dimensies moet ek gebruik vir die raamwerk? Square tubing 32x32mm? 38x38mm en 1.5mm of 2mm dikte? Ek het ook gedink die middel pilaar moet breer wees bv dalk 48x32mm? Of 48x38mm? vir n sterker dak en dakrak later?

2. Watse dikte moet die checkered plate wees? 1.5/2mm of 3mm? En wat van die deure? Dunner/Dikker? Moet ek gaan vir n vol deur met n U channel as raamwerk of net die checkered plate?

3. Wat van looks, sal dit nice wees as n mens die raamwerk dalk swart verf of powder coat? Dalk duur, wat van die checkered plate, dit dalk swart maak? Het al landies gesien met dit en ek like dit nogal kwaai!

4. Sit ek n venster agter in ook, by die tailgate, of maak ek hom solied met alu? Ek het klaar n SFA agter ruit gekry wat ek graag sal wil gebruik vir voor,

5. Suppliers, ek het Non-Ferous Metals probeer in Watloo, is daar dalk goedkoper suppliers? Eks in Centurion.

6. Rubbers en Skokbrekers (Settle mense dis nie n nuwe produk van Durex nie!)? Waar kry ek die skokbrekers en venster rubbers? Pro Auto Rubber vir die rubber?

7. Slotte kan ek kry by Pieter, maar soek graag die regte hinges, wat kort is bo en lank onder, Moet ook alu wees.

8. Welding, enige plekke/iemand wat dit kan doen vir my? Nie te duur nie, sien baie vd kostes word spandeer hierso.

Gaan my n rukkie vat om die regte goedjies te kry, maar soos ek aangaan sal ek maar idees steel...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by WayneSchalk »

Werner ons kan bitjie 'n braai reel of by 'n GTG kan jy myne bitjie naby bekyk en paar afmetings maak.


Vir alu koop ek altyd van Euro Steel af, ek het so bitjie van n kontak daar so laat weet wat jy opsoek is en ek sal pryse kry, hulle lewer ook af. :thumbup:
User avatar
Dingo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 608
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:39 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 95 4x4 DC Hilux, 7MG engine, EFS suspension, Home made custom off-road canopy.
Real Name: Scott

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by Dingo »

Hi Werner

I bought the gas shocks and locks from McNaughtons in Selby. McNaughtons even pump the gas shocks to your requirement.

LED lighting for the inside of the canopy - I bought some lekker lights from Hinge Master in Sebenza. Also the alu hinges from them.

There is a aluminium company in Sebenza (forget the name now, but can findout for you) that will supply and even cut the alu sheeting for you to your sizes and dimensions.

ProAuto Rubber for the door rubers, etc.
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

WayneSchalk wrote:Werner ons kan bitjie 'n braai reel of by 'n GTG kan jy myne bitjie naby bekyk en paar afmetings maak.


Vir alu koop ek altyd van Euro Steel af, ek het so bitjie van n kontak daar so laat weet wat jy opsoek is en ek sal pryse kry, hulle lewer ook af. :thumbup:
Ja Wayne dit klink soos n goeie plan, is mal oor jou canopy.... Wil jy nie dalk die Fundi ding join nie, anders dalk n braai die naweek vd 8ste? Pm my maar.

Sny Euro Steel ook die Alu checkered plate vir n mens?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by pietpetoors »

Jy het seker al my en Niel se Kappie storie gelees?
http://www.pietpetoors.com/alu_canopy/index.php" onclick="window.open(this.href);return false;

Ek dink venster agter is persoonlik smaak, myne het nie een nie en ek mis nie 'n venster nie, is vir my veiliger want niemand kan insien en wat die oog nie sien maak die hart nie seer.

ons het 38mm tubing gebruik vir raam en vir my werk dit lekker. En sou dalk net die deel van die raam wat aan bak vasskroef dunner maak, verloor onnodig deur opening spasie met die 38mm

Ek het 'n stuk 1.5mm plaat gehad en het dit aan die voorkant en op die dak gesit
Het 'n ekstra versterking in die dak gesit omdat plaat so dun is, dit is nou paar jaar later en hy het nog nie gebuig of iets nie
Ek staan gereeld op die dak om fotos te neem en so nou en dan gooi ek die spaarwiel en 'n bossie hout ook op die dak.
Weet nie wat prys verskil is nie, maar hoewel ek nog nie probleme het met my 1.5mm plaat nie sou ek meer gemaklik gevoel het met 2mm.

Deure het ek 3mm plaat gevat want dan hoef jy nie 'n raam vir die deur te maak nie
Dit gaan net werk as jy dubbel deure aan die kant maak. As jy een deur aan die kant maak gaan hy te lank wees en sal jy eerder 'n raam moet bou.

Skarniere kan jy enige skarniere vat. Ek het die lank/kort skarniere van Mc Naughtens gebruik daardie tyd en ek moes steeds die kort kant korter sny want hy was te lank.

Hoop dit help
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by WayneSchalk »

4x4Maniac wrote:
WayneSchalk wrote:Werner ons kan bitjie 'n braai reel of by 'n GTG kan jy myne bitjie naby bekyk en paar afmetings maak.


Vir alu koop ek altyd van Euro Steel af, ek het so bitjie van n kontak daar so laat weet wat jy opsoek is en ek sal pryse kry, hulle lewer ook af. :thumbup:
Ja Wayne dit klink soos n goeie plan, is mal oor jou canopy.... Wil jy nie dalk die Fundi ding join nie, anders dalk n braai die naweek vd 8ste? Pm my maar.

Sny Euro Steel ook die Alu checkered plate vir n mens?
Ek wil graag die Fundi join, maar ek het nou huis gekoop so dis organised chaos by my tot so einde Siptember. Ons kan n braai reel sal lekker wees.

Ongelukkig sny Euro Steel nie, hulle sheets kom in 2.5m X 1.25m
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

Dingo wrote:Hi Werner

I bought the gas shocks and locks from McNaughtons in Selby. McNaughtons even pump the gas shocks to your requirement.

LED lighting for the inside of the canopy - I bought some lekker lights from Hinge Master in Sebenza. Also the alu hinges from them.

There is a aluminium company in Sebenza (forget the name now, but can findout for you) that will supply and even cut the alu sheeting for you to your sizes and dimensions.

ProAuto Rubber for the door rubers, etc.
Thx Dingo will keep it in mind, do you have a number/website for Mcnaughtons?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by Polarbear2008 »

Wil graag ook die ding aanpak, maar sal eers hier bietjie kom klasloop voor ek my kop in die bynes steek...
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by pietpetoors »

Hier is hy Werner
http://mcnaughtans.co.za/contact.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

Dankie Pieter...

Ek is nog hard opsoek na n alu-welder? Meeste fitment maarskappye se "Eish! Ons weld nie daai ding nie!"
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by WayneSchalk »

Werner hier is die pryse van EuroSteel

Plain Sheet 1250*2500

0.7mm R237.00
0.9mm R305.00
1.2mm R406.00
1.5mm R508.00
1.6mm R542.00
2mm R677.00
3mm R1016.00
4.5mm R1525.00

Tread Plate 1250*2500

1.5mm R608.00
2mm R778.00
3mm R1016.00
4.5mm R1525.00

All ex VAT
User avatar
Gysie
Events Coordinator
Events Coordinator
Posts: 572
Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota
Real Name: Ciske van Gijsen

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by Gysie »

Polarbear - kom maak n draai hier by my ons werk graag Saterdae op ons vriende se goed - vra maar vir THYSIE !

Werner - ek is nie seker nie maar probeer Gamid ook vir Pryse !
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!

http://www.gomad4x4.co.za
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by Polarbear2008 »

Gysie

Dankie vir die aanbod! Sal sien hoe die "tyd" (lees spaargeld!) situasie is hier na die einde van die jaar toe. Dan sal ek defnitief kom kers opsteek by die manne van Gomad!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

So almal, ons (ek en WayneSchalk) het toe gou-gou hierdie naweek n canopy gebou, en hy is identies aan Gysie (GOMAD) hulle se canopy!
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
NOT !!! :evil:
.
.
Ek speel sommer, Gysie ek was so verbaas gewees met julle canopy ek het vir Wayne oorreed om sy GOMAD canopy aan my te verkoop! Ek is nou wel arm, BAIE ARM, maar jy moet die smile op my gesig sien! :thumpup:

Ek is so in my noppies, en ons het hom sommer vandag gepas en op gesit! Sal more foto's opsit om julle te wys... :mrgreen:

Ek het toe Wayne se Rooftop tent ook gekoop, dat ek sommer lus is om vanaand daar te slaap!!

10 000 Dankies Wayne! Jy's n goeie vriend!
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

ImageUploadedByTapatalk1347131975.438854.jpg
ImageUploadedByTapatalk1347131975.438854.jpg (57.78 KiB) Viewed 4271 times
ImageUploadedByTapatalk1347132004.195326.jpg
ImageUploadedByTapatalk1347132004.195326.jpg (47.85 KiB) Viewed 4271 times
ImageUploadedByTapatalk1347132037.812988.jpg
ImageUploadedByTapatalk1347132037.812988.jpg (39.34 KiB) Viewed 4271 times
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

ImageUploadedByTapatalk1347132088.091425.jpg
ImageUploadedByTapatalk1347132088.091425.jpg (45.14 KiB) Viewed 4270 times
ImageUploadedByTapatalk1347132110.226943.jpg
ImageUploadedByTapatalk1347132110.226943.jpg (62.27 KiB) Viewed 4270 times
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Derren
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 227
Joined: Sun Aug 26, 2007 3:51 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2001 Hilux KZ-TE D/C
Real Name: Derren
Location: Milnerton Ridge, Cape Town
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by Derren »

:thumbup: :thumbup: very very nice!
Toyota Hilux D/C KZ-TE 2001
TJM Bumper, TJM XGS Suspension (with Bilstein shocks), Gomad Alu-Canopy, Snorkel, Chip & Intercooler, Dual Battery
Hyundai ix35 2.0 2011

Four Wheel Drive Club - Western Cape
Hilux4x4.co.za Club
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by ChrisF »

okay manne nou gaan ek my kop in n bye-nes sit .... :)


Die groot probleem met die aluminium projekte is dat mens afhanklik is van iemand om dit vir mens te sweis .... :(

Daar was so tyd terug n artikel in een van die 4x4 tydskifte oor n man in die Kaap wat n canopy gebou het uit staal en dit toe laat galvaniseer het, hierna is die plate vasgesit. Omdat staal sterker is as aluminium kan mens dunner wand dikte materiaal gebruik ...

nou wonder ek net wat is die GEWIG verskil tussen so n aluminium en staal canopy ??


sien want as ek so iets aanpak met staal kan ek self speel en die klein vernadering aanbring soos die projek aangaan - dink erg aan n kamper canopy ..... :)



o-ja, mens kry nou ook "sheets" wat n DUN lagie alumium het, dan n plastiek binne laag en weer n laag alu, met verskillende kleur afwerkings. Nie seker van die pryse of leweransiers nie, maar moet sê ek hou baie van die afwerking, EN dit gee heelwat beter termiese isolasie as n enkel laag alu of staal.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by CasKru »

Jis Werner. Daai canopy lyk net so netjies op jou wa soos dit op Wayne sinne gelyk het. Wayne...wat gaan jy nou doen?

Tapatalk - Galaxy S3
To God be the glory
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

Chris, ek het dit ook oorweeg, en lyk my ook na die enigste opsie wat oor is aangesien alu welders baie skaars is. Van die wat ek in die hande gekry het (een van hulle) vra R560 per uur, en gaan seker so tussen 6-8 ure lank moet sweis (of so beraam ek). Ek skat ook verder dat n staal canopy seker so tussen 20-40 kg swaarder sal wees afhangend van watter dikte en lengte staal jy gaan gebruik... So dit sou nou my volgende stappie gewees het, maar om een te bou van staal en aluminium checkered plate.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

CasKru wrote:Jis Werner. Daai canopy lyk net so netjies op jou wa soos dit op Wayne sinne gelyk het. Wayne...wat gaan jy nou doen?

Tapatalk - Galaxy S3
Wayne se bakkie is mos nou te koop, aangesien hy ander planne het... sal nou nie die beans spill nie...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by ChrisF »

Werner jy kan maar vir ons vertel, ons sal mos nou nie uitpraat nie .... :)



STAAL - wat is die beste metode on DUN wand staal te sweis ?? My ou sweis masjien is ouer as ek - LETTERLIK. Werk goed op 3mm en dikker, maar sukkel maar met die dun plaatjies. Lus om solank n nuwe sweis masjien te kry, en te speel met DUN wand staal. Wil darem kan ordentlik sweis teen die tyd wat ek die kamper canopy projek aanvat ....
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by Polarbear2008 »

Chris

Kry vir jou n DC welder! Ek het nou onlangs die "bullet" gebyt en 'n TradeWeld 200 AMP DC welder gekoop vir R1499 by Builder's Express en ek se jou jy sal nie spyt wees nie. Jy kan tot 4mm staal met hom gemaklik sweis! Dit werk baie makliker as die ou AC welders en die ding is so lig soos n veer! Jy kan die amps baie beter beheer want die ding het 'n "volume control" tipe knop wat jy draai tot waar jy die amps wil he. Sover sweis ek 2 tot 3 mm teen niks meer as 90-100 amps nie. In warm weer (as jy buite werk - want ek vind as dit koud is moet mens die amps bietjie opdruk anders klou die "rod" vas) kom ek selfs met 60-70 amps weg, want hoe kouer die sweislas hoe minder verwring die staal.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by WayneSchalk »

Chris ek het mos so een met alu sheets en mild steel raam gebou vir my ou bakkie.


Baie swaar!!!
Attachments
ImageUploadedByTapatalk HD1347196525.228090.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1347196525.228090.jpg (16.61 KiB) Viewed 4220 times
ImageUploadedByTapatalk HD1347196515.434388.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1347196515.434388.jpg (23.24 KiB) Viewed 4220 times
ImageUploadedByTapatalk HD1347196502.819814.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1347196502.819814.jpg (23.33 KiB) Viewed 4220 times
ImageUploadedByTapatalk HD1347196492.102237.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1347196492.102237.jpg (22.21 KiB) Viewed 4220 times
ImageUploadedByTapatalk HD1347196475.808247.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1347196475.808247.jpg (55.64 KiB) Viewed 4220 times
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by WayneSchalk »

Cassie ek dink nog, eks nie seker oor die dat ek my bakkie wil verkoop nie.....
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by Borntofish »

Hoe seel julle die deure van die canopies?
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by ChrisF »

Wayne het jy ooit daai kappie geweeg ? Sal graag wil weet hoeveel dit meer weeg as n alu kappie ....

en watter wand dikte het jy gebruik ? Omdat die staal soveel sterker is kan mens dun wand seksies gebruik.


help nie ek bou n ding wat te swaar is nie, maar wat ek soek is DUUR om te koop ....
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by Rooikappie »

Ek is ook besig met so projek vir AL canopy.
Ek sal graag ander se photos wou sien om te weet wat lyk beter en ook watter AL om te gebruik om dit sterk genoeg te maak, soos bv. is die boonste raam van 50x25mm AL of 25x25mm.Is dit ronde of vierkant tubing?
Ek het nog lang pad na die duere se maak, maar moet nog paar idees daarvoor ook kry.
Ek het meeste van die forum gelees en BAIE info en idees daar gekry. Pieter se goeie storie het baie gehelp, net jammer daar is so min fotos van die klaar canopy.
Fotos is altyd welkom.

Lourens ^
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by WayneSchalk »

ChrisF wrote:Wayne het jy ooit daai kappie geweeg ? Sal graag wil weet hoeveel dit meer weeg as n alu kappie ....

en watter wand dikte het jy gebruik ? Omdat die staal soveel sterker is kan mens dun wand seksies gebruik.


help nie ek bou n ding wat te swaar is nie, maar wat ek soek is DUUR om te koop ....
Ek het nooit geweeg nie, vir die deure aan die kant wat oop gemaak het was dit 3mm alu, die wat vas in 'n raam was was 1.5mm en die square tube was 1mm as ek reg onthou.

hier kom 'n vraag, het iemand al gedink aan om die connect it blokkies te gebruik om die frame van 25X25 alu tubing te maak en daan alu sheets? sodra jy die alu sheets op het sal hy baie stabiel wees, en ook ek het al 'n paar dinge gebou met daai blokkies, hulle is baie sterk!
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by Rooikappie »

Wayne, ek is nie seker of jy die hoeke sal kan skuins maak nie, maar anders sal dit net viekantige box canopy moet wees.
Ek het al een van staal gesien wat viekantig is, maar dit lyk nie so goed soos die ander waaraan ons gewoont is nie.
As dit nie te swaar vrag op die dak moet dra nie, sal dit seker werk...

^
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by 4x4Maniac »

Dis presies dit, Mayzeys het net n 45 grade hoek en nie n 70 of so iets nie, so daai canopy gaan heel reguit wees...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Aluminium Canopy vir IFS KZ-TE

Post by WayneSchalk »

Rooikappie wrote:Wayne, ek is nie seker of jy die hoeke sal kan skuins maak nie, maar anders sal dit net viekantige box canopy moet wees.
Ek het al een van staal gesien wat viekantig is, maar dit lyk nie so goed soos die ander waaraan ons gewoont is nie.
As dit nie te swaar vrag op die dak moet dra nie, sal dit seker werk...

^
Ek sien connecct it het 30° blokkies, ek sal seker se jy het 'n 60° en 'n 120° nodig vir daai hoeke, vir die dak sal ek se jy sal moet n paar brace piece's in sit, maar die vraag sal maar bly staan of dit 'n RTT sal hou.
Post Reply

Return to “Build your own:”