Hela plug

Members' DIY projects
Post Reply
hansie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Thu Feb 23, 2012 4:10 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3D4D 4x4
Real Name: Hansie

Hela plug

Post by hansie »

Hello

Ek will n hels plug in die binne kant van my Trokie sit. waar is n gooi plek on dit te doen.

Die GPS en mamma se IPOD gebryk dir sokets maar my yskas ly daar onder
Hansie met Vakansie
Toyoya 3D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hela plug

Post by OOOOMS »

Reg lans die huidige plus is daar plek vir beslis x2 :thumbup:
hansie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Thu Feb 23, 2012 4:10 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3D4D 4x4
Real Name: Hansie

Re: Hela plug

Post by hansie »

dankie sal vannaand gaan kyk. hou erth ek hom?
Hansie met Vakansie
Toyoya 3D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hela plug

Post by OOOOMS »

hansie wrote:dankie sal vannaand gaan kyk. hou erth ek hom?
Daar voor waar jou plug tans is, is mos existing, sit net 'n fuse by :thumbup:
hansie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Thu Feb 23, 2012 4:10 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3D4D 4x4
Real Name: Hansie

Re: Hela plug

Post by hansie »

Sal hy nie my drade brand nie. Die een wat ek in my HaredBody gehad het, het sy eie drade na die battery gehad
Hansie met Vakansie
Toyoya 3D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Hela plug

Post by OOOOMS »

hansie wrote:Sal hy nie my drade brand nie. Die een wat ek in my HaredBody gehad het, het sy eie drade na die battery gehad
Myne nog 100% maar moet nie groot goed daar inplug nie soos 'n kompressor of so iets nie ;-)
hansie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Thu Feb 23, 2012 4:10 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3D4D 4x4
Real Name: Hansie

Re: Hela plug

Post by hansie »

Ek het nou net gedink as ek die agter sitplek lug is daar nos daai gate met deksels kan ek nie hom daar in sit nie :wth: :banned:
Hansie met Vakansie
Toyoya 3D4D 4x4
Mervin
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 25
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:29 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 3.0 D4D 4x4
Real Name: Riaan
Club VHF Licence: X168

Re: Hela plug

Post by Mervin »

Hi Hansie

Waar het jy toe jou plugs ingesit? Onder die sitplekke?
Post Reply

Return to “Build your own:”