En toe begin die werk

Members' DIY projects
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Baie mense het al gevra "hoe vorder die trok?". Toe besluit ek maar om dit op te laai.
Die storie gaan so:
Ek is nog nuut hier en het my eerste hilux gekry. 'n Weeskind 2.4D 4x4. Ek het hom so jammer gekry en besluit om hom 'n nuwe huis te gee. Ek het nie groot planne gehaad nie tot ek op die forum gekom het.
So saterdag het ek begin afbreek om weer te kan bou.
Hier is hoe hy gelyk het.
Attachments
Nodig baie baie aandag
Nodig baie baie aandag
100_7844.JPG (86.58 KiB) Viewed 8488 times
Nodig bietjie aandag
Nodig bietjie aandag
100_7787.jpg (183.85 KiB) Viewed 8488 times
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Gelukig het ek die beste vrou wat 'n man voor kan vra ek sy het beluit om my te help.
So ek doen die enjin afdeling en sy die binne bak. Asook wees my gereedskap appie.
Ek het toe begin die enjin afbreek en sy die binne kant.
Attachments
Hard werk
Hard werk
100_7892.JPG (64.38 KiB) Viewed 8483 times
Na skoon maak en afskuur
Na skoon maak en afskuur
100_7909.JPG (75.03 KiB) Viewed 8483 times
Vrou alleen voor skoon maak
Vrou alleen voor skoon maak
100_7838.JPG (67.96 KiB) Viewed 8483 times
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Ek het besluit om binne en buite te stone chip en wag nou vir build it om te bestel. Hoop hul het dit more. Gister het ons afgeskuur en 'n red oxide onderlaag op geverf. dit behoort bietjie roes weg te hou.
Attachments
000_0027.JPG
000_0027.JPG (62.41 KiB) Viewed 8484 times
User avatar
Pora
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 422
Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux 2.5 d4d
Real Name: Pora
Location: JHB

Re: En toe begin die werk

Post by Pora »

lyk soos baie werk ja

lol

ma ek glo jy sal die vrugte daar van pluk as jy hom klaar het :beach:

keep the updates coming
Image
User avatar
Muishond
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 47
Joined: Sun Jul 10, 2011 9:50 am
Town: Meyerton
Vehicle: 02 2.7i DC 2x4
Real Name: Christo

Re: En toe begin die werk

Post by Muishond »

dalk moet ek kom help daai lyk soos baie werk
:cooldude:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: En toe begin die werk

Post by Mud Dog »

Sjoe! Baie werk wat jy daar aangepak het. Jy's veral gelukkiog dat jou vrou ingespring het .... (dalk het sy 'n intuisie gehad dat so 'n projek tot egskeiding kan lei as sy nie 'n "joint venture" daarvan maak nie! :lol: ). Maar nou ja, julle het klaar ingespring en daar is nie meer kan vir omdraai nie. Een ding waarvan ek seker is ... daai 'weeskind' gaan julle nog baie trots en vreugde bring as hy klaar is. :thumbup:

Voorspoed en geluk! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: En toe begin die werk

Post by CasKru »

Sien uit daarna om die finale produk te sien. Hoe sê hulle: Wat jy saai sal jy maai. So jou harde werk sal beloon word
To God be the glory
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: En toe begin die werk

Post by Danman »

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Baie respek vir jou besluit, vat jou tyd, geniet dit en hou aan post oor jou weesie.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Christo
As jy weet wat daar aan gaan is jy meer as welkom :mrgreen: , want ek weet nie wat ek doen nie.
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: En toe begin die werk

Post by Johannes van die See »

Ek wil self nog eendag so projek aanpak, maar ek sal my seun moet inspan, vroutjie is te fein vir die tiepe ding.
Geniet die projek!v :thumbup:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: En toe begin die werk

Post by Black Sam »

Daars hy Nathan jy is nou op die regte spoor, vat hom en maak hom klaar :thumbup: :thumbup:
Ek hou van jou kleur keuse :yahoo:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

As enjin skoonmaakers (penetrator) en 'n wat nie werk om olie af te kry nie, wat sal? :blink:
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Enjin skoonmaaker en 'n "wap"
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: En toe begin die werk

Post by Mud Dog »

Paraffin met 'n kwas wat nie te sag is nie. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Dankie ek sal dit probeer. Ek het nou enjin skoonmaak gespuit en sal dit oornag los en more afspuit.
Mikem1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Wed Sep 05, 2007 4:58 pm
Town: JHB
Vehicle: Isuzu 3.0 D-tec
Real Name: Darrell

Re: En toe begin die werk

Post by Mikem1 »

Hi Nathan
Give us a shout when you ready for suspension upgrade!

Regards
Darrell
Mikem Suspensions
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Vrydag het ek die engin area skoon gekry en geverf.
Gister gestone chip en dis regtig so wonderlik soos almal se. Ek oorweeg nou om net als te stone chip.
Attachments
000_0047.JPG
000_0047.JPG (76.3 KiB) Viewed 8263 times
000_0054.JPG
000_0054.JPG (67.08 KiB) Viewed 8263 times
000_0053.JPG
000_0053.JPG (64.5 KiB) Viewed 8263 times
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: En toe begin die werk

Post by legend35 »

Dit lyk baie goed.Hy lyk al klaar baie anders :thumbup:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

More stuur ek my enjin in om te boor. Na ek 'n piston uit gehaal het om die ringe te kry, het ek skade gesien.
More gaan ek terug werk toe so als gaan nou stadiger gaan, sal net naweke kan werk. :cry:
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

My naweek werk
Attachments
Bedrading begin uitsorteer
Bedrading begin uitsorteer
Dash is in
Dash is in
User avatar
Pora
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 422
Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux 2.5 d4d
Real Name: Pora
Location: JHB

Re: En toe begin die werk

Post by Pora »

:thumbup:
Image
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: En toe begin die werk

Post by witmamba »

Nathan, jou werk lyk netjies. Jou wa kom nou mooi aan!
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Sien so uit as hy klaar is
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: En toe begin die werk

Post by Hilux 1 »

spoggerig
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: En toe begin die werk

Post by Haboob »

Very nice. Looks good so far. That is the van that I was looking for, but they were scarce. Enjoy
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Bietjie gewerk die naweek
Gelukkig het die bak geen roes, net 'n vrag grond wat onder vas gesit het.
Attachments
_MG_0320.jpg
_MG_0320.jpg (183.48 KiB) Viewed 7951 times
_MG_0358.jpg
_MG_0358.jpg (189.9 KiB) Viewed 7951 times
_MG_0487.jpg
_MG_0487.jpg (199.6 KiB) Viewed 7951 times
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: En toe begin die werk

Post by Danman »

Lyk baie impressive sover.
PS.
Ek hou van jou "Rust inspector"
Daai is van die genes "JackRustle".
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: En toe begin die werk

Post by 2.8 d/cab SFA »

mooi werk
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
krazy_kameleon
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1063
Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
Town: Fourways
Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
Real Name: Rick
Location: Fourways, Gauteng

Re: En toe begin die werk

Post by krazy_kameleon »

Very very nice...

at this rate you will be finished before me!!!
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: En toe begin die werk

Post by andrevt »

man dis nou n projek en n half ,geniet dit
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Dinge het nou begin stadiger loop. Die is na die naweek.
Attachments
_MG_1906.JPG
_MG_1906.JPG (65.45 KiB) Viewed 6894 times
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: En toe begin die werk

Post by GI Jane »

Wow Nathan, you are doing a very neat job so far....
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Hier is na vandag.
Dinge gaan maar stadig.
Attachments
IMG_2593.jpg
IMG_2593.jpg (67.17 KiB) Viewed 6852 times
IMG_2579.jpg
IMG_2579.jpg (69.08 KiB) Viewed 6852 times
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: En toe begin die werk

Post by Black Sam »

Dis cool :thumbup: :thumbup:

Dit lyk soos "Black Sam" se boetie :yahoo: :yahoo:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

"Black Sam" se klein boetie :laugh2:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: En toe begin die werk

Post by GeorgeJvR »

Klein Black Sam. Daar het hy nou so pas 'n naam gekry....
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: En toe begin die werk

Post by Black Sam »

GeorgeJvR wrote:Klein Black Sam. Daar het hy nou so pas 'n naam gekry....
Dit klink gladnie na 'n slegte naam nie, ek "mind" nie om te deel nie, die familie moet groei. :thumbup:
Nathan wat is jou planne met hom, waarvoor gaan jy hom gebruik? Gaan hy 'n werk esel word :naah: of 'n Toy?(ota) :yahoo:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

My plan was net vir 'n visvang bakkie en toy. Maar nou dat hy so goed begin telyk gaan hy dalk 'n elke dag ry trok wees. Ek wil ook nog 'n paar buite lande sien en sal hom nog inrug vir die geleentheid.
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: En toe begin die werk

Post by Black Sam »

Jou projek kom baie mooi aan, dit lyk goed :thumbup: :thumbup:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Dankie Gerrie.
Kan nie meer wag om klaar te maak nie.
User avatar
MariusF
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Mon Mar 12, 2012 10:14 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0
Real Name: Marius

Re: En toe begin die werk

Post by MariusF »

:beg: :beg: Wys meer, jy't my nou so nuuskurig gemaak dat ek nie my lag kan hou nie....Hoe vorder hy Nathan?
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Marius

Tot vandag staan hy nog so. Ek kry net saterdae om aan hom te werk, asook wag ek nog vir die enjin wat oorgebou word. Saterdag wil ek die diff uithaal en swart maak. Nie te mal oor die "smurf look" nie. :celebrate:
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

My tydelike wiele is op
ImageUploadedByTapatalk1345730887.446980.jpg
ImageUploadedByTapatalk1345730887.446980.jpg (66.49 KiB) Viewed 6670 times
User avatar
MOFASA
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3095
Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
Real Name: Johno
Club VHF Licence: X119
Location: Kempton Park

Re: En toe begin die werk

Post by MOFASA »

It looks gr8

The other thing that i can see it looks like you have a neat antitheft device there... Did you buy it like that or is that safe door over the peddles your idea :?: :?:
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP :yahoo: ..... You wouldn't understand....
ImageImageImage[rimg=206x128]
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

I bought it with the safe door. I two think it's a good idea.
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: En toe begin die werk

Post by Black Sam »

Nathan hy lyk al hoe beter mooi man :celebrate:
Ai nou verlang ek na "Black Sam", hy is nog in die hospitaal maar Dokter Wim se hy sterk mooi aan. :sick:
Kani wag om hom weer onder hande te kry nie :yahoo:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Ek self wag nog vir my enjine. Ek dink "Black Sam" is sy rol model.(eendag as hy groot is). Die 31" lyk nou net so bietjie klein.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Die naweek weer bietjie tyd gekry om aan die trok te werk.
Met die canopy op lyk dit bietjie soos 'n mier.
Attachments
ImageUploadedByTapatalk HD1346668654.969971.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1346668654.969971.jpg (56.05 KiB) Viewed 6603 times
ImageUploadedByTapatalk HD1346668629.288436.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1346668629.288436.jpg (73.41 KiB) Viewed 6603 times
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: En toe begin die werk

Post by Black Sam »

Good job Nathan :taunt:
Hy lyk beter by die dag :yahoo:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Baie dankie aan Jaans vir die bumper. Ek het hom gou gepas en dit lyk sommer beter. Nou vir die uitmekaar haal en weer nuut maak.

Die afgelope tyd het ek die nuwe 2LT engine in en wag vir meeste plekke om oop te maak vir 'n paar "custom" parte.

Amper daar, ek juik om vuil te raak.
Attachments
ImageUploadedByTapatalk HD1357472909.304732.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1357472909.304732.jpg (74.56 KiB) Viewed 6365 times
User avatar
Pung
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Wed Jun 29, 2011 4:12 pm
Town: Cape Town
Vehicle: SFA Hillux
Real Name: armien

Re: En toe begin die werk

Post by Pung »

Baie mooi gevorder weens laaste pos. :thumbup: :thumbup: Hou aan met die fotos asseblief. Ek kry trane in my oe omdat ek al 2 hiluxe moes verkoop het. :( Maar die 3de een sal ek nie sommer verwiel nie. :alvarin:
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: En toe begin die werk

Post by Jaans »

NathanX4 wrote:Baie dankie aan Jaans vir die bumper. Ek het hom gou gepas en dit lyk sommer beter. Nou vir die uitmekaar haal en weer nuut maak.

Die afgelope tyd het ek die nuwe 2LT engine in en wag vir meeste plekke om oop te maak vir 'n paar "custom" parte.

Amper daar, ek juik om vuil te raak.
Nathan ek is bly ek kon help. Sterkte met die projek dit lyk goed.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

ImageUploadedByTapatalk1358787479.329647.jpg
ImageUploadedByTapatalk1358787479.329647.jpg (68.96 KiB) Viewed 6294 times
Bumper is nou reg, nuut en mooi
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Traveler »

Nathan, baie nice.

Jy moet dalk kyk, ProAuto Rubber het stroke rubber wat jy kan gebruik om op die body te plak. Dis so R90 per vel, en sit baie maklik op met 'n heat gun. Dit isoleer die body baie mooi.

Image

Image

Image

http://www.proautorubber.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Ek sal bietjie gaan kyk, dankie
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: En toe begin die werk

Post by Froll »

dit lyk baie mooi daai rubber. Kan vir baie dinge gebruik. :thumbup:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Traveler »

Froll wrote:dit lyk baie mooi daai rubber. Kan vir baie dinge gebruik. :thumbup:
Hy is seker so 2mm dik.
Het dit in al die wheel arches van die Patrol en die XTrail ingesit.
Image
Image

Know what you don't know.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Traveler »

bump
Last edited by Traveler on Mon Jan 21, 2013 9:40 pm, edited 1 time in total.
Image
Image

Know what you don't know.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Traveler »

bump
Last edited by Traveler on Mon Jan 21, 2013 9:40 pm, edited 1 time in total.
Image
Image

Know what you don't know.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5267
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Thabogrobler »

Traveler wrote:
Froll wrote:dit lyk baie mooi daai rubber. Kan vir baie dinge gebruik. :thumbup:
Hy is seker so 2mm dik.
Het dit in al die wheel arches van die Patrol en die XTrail ingesit.
Lyk gaaf, wat noem ek dit en werk dit effektief?

Hoe duursaam is dit?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Post Reply

Return to “Build your own:”