En toe begin die werk

Members' DIY projects
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Traveler »

Hulle noem dit rubber sheeting by Pro Auto Rubber.
Dis presies wat die vervaardigers in elke geval in jou voertuig sit wanneer hulle hom bou.

Ek dink die vrae is relatief. Die effektiwiteit sal afhang van die toepassing.
In die Patrol was 'n 2dB verlaging deel van die resultaat. Die hoofdoel was om die profiel van die vloer minder merkbaar te maak. Die staal is nie plat nie, hy het mos maar kurwes in om die material sterker te maak soos in enige voertuig.

Die duursaamheid sal ook afhang van die toepassing. Tussen die mat en die metaal kan ek aan geen rede dink waarom dit nie duursaam sal wees nie. Teen die onderstel sal dit nie 100 jaar hou nie, maar sal verseker langer hou as chassis black.

Dit is moeiliker om aan te wend as verf.
Image
Image

Know what you don't know.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Thabogrobler »

Mmmm... jy praat nou slimmer as wat ek is:

Is 2dB baie?

Ek wil iets agter my trok se sitplek op die metaal sit om die klank te demp - geraas in die trok maak my moeg!

En dan, moet dit taai genoeg wees om nie te skeur as ek iets in/uit laai agter die sitplek nie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Sitplekke is nou in en deurpanele op. Moet net handvatsels maak
ImageUploadedByTapatalk1362758975.260100.jpg
(48.74 KiB) Downloaded 717 times
ImageUploadedByTapatalk1362759056.500442.jpg
(58.9 KiB) Downloaded 717 times
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Ek het vandag my flanch vir die nuwe turbo laat maak. So ek kan amper ry. :rofl:
So naby nou al na 'n jaar
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: En toe begin die werk

Post by Froll »

Hou van daai deurpanele, lyk baie mooi. :thumbup:
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: En toe begin die werk

Post by Black Sam »

Nathan vervang jou deur handvatsels binne, en jou sluit knippe met swartes dit sal cool lyk :thumbup:

Jou deur panele is dit met canvas oorgetrek, as dit is maak jou deur handvarsels van daai sterk canvas stapping wat hulle gebruik met die tent sakke of dra sakke, dit behoort ook goed te lyk.
Ek gaan myne maak vat swart strapping en die punte gaan ek 12mm lugs gebruik. M2CW :razz:
Last edited by Black Sam on Sat Mar 09, 2013 8:43 am, edited 1 time in total.
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Ja, ek gaan van hulle gaan soek die kant. Ek het gedink aan swart straps vir die deur handels
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: En toe begin die werk

Post by Black Sam »

Nathan lees my vorige post het 'n voorstel bygesit..
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Dit is die straps wat ek van praat
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Dis ripstop canvas op die panele, die selde as wat my sitplekke mee oor getrek het
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: En toe begin die werk

Post by Black Sam »

Jy sien "Great Minds" think alike, dis hoekom ons bakkies ook dieselfde is.

Baie geluk jou bakkie kom baie mooi aan :celebrate:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Ja ek kan nie wag om klaar te wees nie
User avatar
Outlaw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 124
Joined: Tue Jun 03, 2008 7:41 am
Town: Piet Retief
Vehicle: Hilux V8 Lexus 1995
Real Name: Pierre
Location: Piet Retief

Re: En toe begin die werk

Post by Outlaw »

hi Nathan,

daai pedal safe is baie nice, het self een in een vd werksbakkies. ander dag se n pel daai ding is nou onwettig en knip bene af in n ongeluk... Maak half sin, dis 'n dik stuk yster raam wat daaronder sit
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Wonder of sal dit wetig wees as ek dit aan die vloer kan vas maak met iets. Anders, dit gaan maar meer 'n bos en visvang trokkie wees, glo nie dit sal so groot probleem wees nie. Maar gaan dit nou defnitief moet vas maak, nooit aan die been afknyp gedink nie.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Kort net nog 'n paar pype, dan start hy.
ImageUploadedByTapatalk1366649052.954283.jpg
ImageUploadedByTapatalk1366649052.954283.jpg (78.86 KiB) Viewed 3900 times
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Family_Dog »

Lyk goed, Nathan! :thumbup:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Die nuwe deur handvatsels
Gerrie, dit werk goed
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Fotos wil nie nou op laai nie. Sal more oggend probeer
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

ImageUploadedByTapatalk1366962766.988063.jpg
ImageUploadedByTapatalk1366962766.988063.jpg (61.01 KiB) Viewed 3842 times
ImageUploadedByTapatalk1366962789.177486.jpg
ImageUploadedByTapatalk1366962789.177486.jpg (48.15 KiB) Viewed 3842 times
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: En toe begin die werk

Post by Pote »

Dit lyk baie nice Nathan.

Kan nie wag om te sien hoe hy gaan lyk as hy klaar is nie :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Image
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Motor loop goed. Nou net die radiator se lek uit sorteer.
Attachments
IMG_00561.jpg
IMG_00561.jpg (194.75 KiB) Viewed 3848 times
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Nodig bietjie advies. :think:
Die oil breather pyp wat bo by die cover uit kom, ek sien op van die motors gaan dit na die intake manifold in en party tussen die lug boks en turbo. Wat is beter tussen die twee, want ek glo nie dis goed om druk te kry van die turbo af nie. :beg:
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Thabogrobler »

Man, tussen die turbo en intake kort daar verseker 'n intercooler.

EK het 'n 4.2TD Cruiser s'n gekry, een pyp laat verander en hy gaan mooi werk.

As jy belangstel, kan ek probeer om nog een te kry?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: En toe begin die werk

Post by Hoppy »

Daar kort deffinitief n ding wat die wind koud maak, ek gebruik gewoonlik n 2.8 Colt se cooler, hy het sommer n fan ook op en hy pas mooi onder die bonnet.
Jou breather moet op die intake kant kom, sweis sommer n T-pyp in daar waar jy die voorste twee blou pype ge-las het.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Sorry Hobby, gaan die druk van die turbo nie iets verkeerd doen nie? Soos dalk seels uitdruk? Ek werk maar met rekenaars, ken nie baie van motors nie en moet erens leer.

Het 'n intercooler maar moet ook nog iemand kry wat alu kan sweis om die een kant te verander.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Thabogrobler »

Allan,

Met my beperkte kennis is die AIrcleaner/airpyp kombinasie(standaard 4Y) bietjie aan die dun kant om die diesel te voer?

Ek dink om 'n ander airbox te soek wat dikker in-en-outlets het en dan lug makliker tot by die turbo te kry? Ideaal sal wees om die airbox te skuif tot langs die turbo, maar dis BAIE drade skuif!

Nathan, jy sal ook die exhaust moet upgrade na 'n 63mm, verkieslik sonder 'n silencer of as dit moet, 'n freeflow silencer an dan 'n ordentlike stel op 'n dyno.

Soos ek verstaan moet ons mooi na die 2LT's kyk, hulle het glo baie nukke en grille?

Watse turbo het jy nou daar op? Standaard is dit 'n CT20?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Gaan wel 'n nuwe exhaust laat die en het gehoor om al die bokse te verwyder. Die turbo is van 'n isuzu 2.8, kon een uit die boks kry vir 2500. Was baie goedkooper as om die ou een reg te maak. Sak bietjie kyk na die lugboks. Dankie
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: En toe begin die werk

Post by Thabogrobler »

Was die turbo 'n maklike fit of baie mods?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Moes maar net 'n flanch vir die exhaust maak
User avatar
Walkie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Tue Jun 05, 2012 9:38 am
Town: Plaas Hartbeeshoek Middelburg
Vehicle: Toyota HiLux 1985 SFA 4x4
Real Name: Rudi

Re: En toe begin die werk

Post by Walkie »

Baie geluk, jy vorder baie mooi. Ek moet nog al daai werk doen aan my ou grote. Sien jyn het n bruin dash gehad en na jy weer in gesit het lyk dit soos n grys dash. Het jy dalk n bruin dash beskikbaar?

Lekker bou en sterkte

:thumbup:
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Nee, ek het my bruin dash met stonechip swart geverf
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Waar kan ek 'n "one way velve" kry vir die pyp wat van my alternator tot die briek booster gaan? Is dit 'n toyota ding of is dit iets wat by 'n spares winkel sal lê.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

My probleem is, die brieke is hard maar sodra ek die bakkie aansluit sak die pedaal weg en is daar amper geen brieke nie. Moet ek dalk die brieke bloei as die enjine loop?
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: En toe begin die werk

Post by ForYota »

NathanX4 wrote:My probleem is, die brieke is hard maar sodra ek die bakkie aansluit sak die pedaal weg en is daar amper geen brieke nie. Moet ek dalk die brieke bloei as die enjine loop?

Engine moet loop ja, defintief brieke bloei, stel sommer eers klaar jou agter brieke op, bloei dan in die volgorde links agter, dan regs, dan links voor en dan regs.. ek noem dit maar net indien jy nie geweet het nie :surrender:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Dankie
Ek het dit gebloei met die engine af. Weet jy dalk of ek die velve nodig het? Paar mense het vir my gese daar kort een maar daar was nie een tevoore nie.
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Brieke vanaand gebloei terwyl die motor loop nog geen brieke nie. As ek die pedaal pomp word hy hard maar sak vinnig weer weg. Het enige iemand vir my 'n idea wat dit kan wees?
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Het 'n one way velve in gesit en probleem is uit gesorteer
User avatar
MariusF
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Mon Mar 12, 2012 10:14 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Fortuner 3.0
Real Name: Marius

Re: En toe begin die werk

Post by MariusF »

Hi Nathan. Hoe vorder die trok jong?

Sent from my GT-P5100 using Tapatalk HD
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Al klaar. Die trokkie het al weer 'n nuwe motor in (mazda 2.5td). Loop nou lekker. Nog 'n paar goedjies om uit te sorteer.
Attachments
ImageUploadedByTapatalk HD1383554237.991220.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1383554237.991220.jpg (52.45 KiB) Viewed 3640 times
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: En toe begin die werk

Post by ForYota »

Ons sien niks :think: :think: :think:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: En toe begin die werk

Post by NathanX4 »

Hoop die werk
Attachments
ImageUploadedByTapatalk HD1397149127.410613.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1397149127.410613.jpg (18.07 KiB) Viewed 3459 times
ImageUploadedByTapatalk HD1397149079.546582.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1397149050.905518.jpg
ImageUploadedByTapatalk HD1397149023.692045.jpg
Post Reply

Return to “Build your own:”