Roof Console - IFS
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Roof Console - IFS
Ek het toe uiteindelik minute en moed bymekaar begin skraap om met my roof console te begin. Ek bou dit uit Al - My idees kom van die, ek dink, Robert Stuurman roof console.
Eerste probeerslag vir so iets. Hier is 'n paar fotos:
Eerste probeerslag vir so iets. Hier is 'n paar fotos:
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
En nog fotos:
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Roof Console - IFS
"You have subscribed to be notified of new posts in this topic."
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Roof Console - IFS
Dit lyk baie mooi sover Louis
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

Smaak my hier kom ons volgende DIY projek vir die Wegry tydskrif
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Dankie DawieLollie wrote:Smaak my hier kom ons volgende DIY projek vir die Wegry tydskrif
Eish . Dan sal ons daai krom tone moet weg "photo shop". En die garage - mense, ek het soveel projekte en so min tyd. Dis heinings, en mixcrete en nog baie meer. HELP!!!!!
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Roof Console - IFS
Baie nice, wag vir nog fotos en die eind produk.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
TrevorHi-Hilux wrote:Baie nice, wag vir nog fotos en die eind produk.
Ek hou julle op hoogte. Dit gaan maar stadig gaan die week. Kan net in die aande werk. Ons is op pad Weskaap toe gedurende die Des vakansie. Ek moet ook nog my sonpanele uitsorteer, en nog 'n stel rocksliders maak vir 'n vriend wat deel is van ons Des groep.
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Roof Console - IFS
Louis, dis nou maar die ding met ons ouens wat dinge self doen, altyd besig met iets en tyd is altyd 'n probleem.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Louis, dit lyk goed! Kan nou nie mooi sien nie, maar jy het genoeg spasie agter die radio gelos vir die antenna connector - so ±50mm behoort dit te doen.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Looking Great
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Roof Console - IFS
Louis, lyk my ek en jy het dieselfde idee as dit kom by karton patrone voor jy die "real deal" tackle! Lyk baie goed sover! Hoe dik is die plaat wat jy gebruik?
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!

-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Roof Console - IFS
Dit is iets wat n groot veskil maak binne die bakkie.Lyk goed sover
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Oom EricFamily_Dog wrote:Louis, dit lyk goed! Kan nou nie mooi sien nie, maar jy het genoeg spasie agter die radio gelos vir die antenna connector - so ±50mm behoort dit te doen.
-F_D
Vanoggend gou weer gekyk. Daar is genoeg spasie
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
TheunisPolarbear2008 wrote:Louis, lyk my ek en jy het dieselfde idee as dit kom by karton patrone voor jy die "real deal" tackle! Lyk baie goed sover! Hoe dik is die plaat wat jy gebruik?
Die onderkant gebruik ek 1.5mm en die kante 2mm. Ek kan jou nie rêrig sê hoekom nie , het maar net so besluit.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Roof Console - IFS
Netjies gedoen Louis... sien uit daarna om die finale produk te sien
To God be the glory
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Dankie vir die goeie terugvoer - The proof of the pudding is in the eating.
Eerstens, 'n foto met die radio op sy plek. Daar sal genoeg plek wees vir die antenna en kragdraad.
Hier kom 'n paar vrae:
1) Ek wil 'n "rocker" skakelaar inlyn insit om die krag heeltemal af te sny van die radio. Ek wil dan ook 'n klein rekenaar fan insit wat ook op die skakelaar werk. Die skakelaar is 'n 3A - 250VAC rating. Sal dit werk of soek ek net vir probleme? Die skakelaar lyk so, en ek kan dit kry by Communica:
2) Wat is die maklikste pad vir die kragkabel na die dak, deur die B-Post of deur die C-Post?
3) Die Motorola aerial - sit ek dit voor of agter die support wat van B-Post na B-Post loop?
Ek gaan my dakliggie vervang, met defnitief 2, maar miskien 4 Golf 1 dakliggies. Twee aan die onderkant, en dan dink ek daaraan om 1 weerskante te sit, wat kan dien as lees liggies. Foto van die dakliggie:
Oom Eric:
Dankie, ek vandag my aerial in die pos gekry.
Eerstens, 'n foto met die radio op sy plek. Daar sal genoeg plek wees vir die antenna en kragdraad.
Hier kom 'n paar vrae:
1) Ek wil 'n "rocker" skakelaar inlyn insit om die krag heeltemal af te sny van die radio. Ek wil dan ook 'n klein rekenaar fan insit wat ook op die skakelaar werk. Die skakelaar is 'n 3A - 250VAC rating. Sal dit werk of soek ek net vir probleme? Die skakelaar lyk so, en ek kan dit kry by Communica:
2) Wat is die maklikste pad vir die kragkabel na die dak, deur die B-Post of deur die C-Post?
3) Die Motorola aerial - sit ek dit voor of agter die support wat van B-Post na B-Post loop?
Ek gaan my dakliggie vervang, met defnitief 2, maar miskien 4 Golf 1 dakliggies. Twee aan die onderkant, en dan dink ek daaraan om 1 weerskante te sit, wat kan dien as lees liggies. Foto van die dakliggie:
Oom Eric:
Dankie, ek vandag my aerial in die pos gekry.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Roof Console - IFS
Louis ek praat onder korreksie maar ek dink daai skakelaar is bietjie lig in die broek
To God be the glory
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Louis,louis fourie wrote:Dankie vir die goeie terugvoer - The proof of the pudding is in the eating.
Eerstens, 'n foto met die radio op sy plek. Daar sal genoeg plek wees vir die antenna en kragdraad.
Hier kom 'n paar vrae:
1) Ek wil 'n "rocker" skakelaar inlyn insit om die krag heeltemal af te sny van die radio. Ek wil dan ook 'n klein rekenaar fan insit wat ook op die skakelaar werk. Die skakelaar is 'n 3A - 250VAC rating. Sal dit werk of soek ek net vir probleme? Die skakelaar lyk so, en ek kan dit kry by Communica:
2) Wat is die maklikste pad vir die kragkabel na die dak, deur die B-Post of deur die C-Post?
3) Die Motorola aerial - sit ek dit voor of agter die support wat van B-Post na B-Post loop?
Ek gaan my dakliggie vervang, met defnitief 2, maar miskien 4 Golf 1 dakliggies. Twee aan die onderkant, en dan dink ek daaraan om 1 weerskante te sit, wat kan dien as lees liggies. Foto van die dakliggie:
Oom Eric:
Dankie, ek vandag my aerial in die pos gekry.
1. Die radio trek so ±4.5 amps terwyl dit transmit, skakelaar is 'n bietjie te klein.
Ek twyfel die fan gaan nodig wees, die radio het 'n oordentlike heatsink. Maak gebruik van die radio se eie Aan/Aff skakelaar, nie nodig vir 'n apart een nie.
2. Krag kabel? Vat dit deur die "A"-post.
3. Mount die antenna enige plek in die centre van die dak, oppas net vir 'cross beams' (versterking beams). Volg die instruksies wat saam met die antenna kom. Hieronder is 'n pic van Bulldog se antenna. Kry LED Globes vir jou dakliggie by Pieter - "4x4 Direct".
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
'Skuus Loius, ek het gedink jy't 'n SFA! White Fang (IFS DC) het twee antennas, so hulle is op die twee B-pillare. Hound Dog het ook die klein Motorla antenna in die middel van die dak, maar HD is 'n IFS SC.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Nog bietjie gewerk vanaand
Ek is besig met die mounting punte. Voor gaan ek die gate gebruik van die tru-spieël en 'n mounting plaat uit 1.6 mild steel maak en saam met die spieël vasbout. Die probleem is dat die spieël net met drie M6 skroewe vasgedraai word - toe sit ek 'n vierde een by:
Aan die agterkant gaan ek aan die support wat van B-Post na B-Post loop mount. Hier het ook vier rivnuts ingesit:
Daarna het ek die gat vir die dakliggie gesny. Probleem is ek het dit so 60mm te ver voorentoe gesit. Ek sal die lig moet skuif, want ek moet die roof console deur die liggie se gat kan vasdraai :problem: : Die fotos gee darem 'n idee hoe dit gaan lyk.

Vanaand het ek die voorste mounting gemaak. Ek wou eers 3mm (Sagtestaal) plaat gebruik, maar toe ek sien die dak support is net 1mm dik het ek besluit 1.6mm is dik genoeg . Hier is nog so 'n paar foto's.
More oggend gaan ek na iemand wat bekleedsel doen om te hoor of sy my kontrapsie kan oortrek . Daarna is dit ek en die agterste mounting, die kante en hopelik die radio mounting. Ek hou julle op hoogte

- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Roof Console - IFS
Nog n nice projek vir die WegRy DIY deel.
Goeie werk Louis, kanie wag om die eind produk te sien nie.
Goeie werk Louis, kanie wag om die eind produk te sien nie.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Dankie JohannesJohannes van die See wrote:Nog n nice projek vir die WegRy DIY deel.
Goeie werk Louis, kanie wag om die eind produk te sien nie.
'n Vraag?
Moet ek die head lining uithaal om die krag kabel deur te trek?
Ek vorder. Hier is nog 'n paar foto's:
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Roof Console - IFS
Louis
Om die roof lining uit te haal is maklik! As die dakliggie en die tru-spieel uit is, is jy halfpad daar. Kyk langs die randte van die roof lining waar jou "grab handles sou wees, dan sal jy sien daar is gryskleurige "press plugs" wat die lining vashou. Trek hulle almal versigtig met 'n plat skroewedraaier uit en die lining kan laat sak word - dis stewig genoeg om as een stuk beweeg te word, hoewel 'n ekstra paar hande sal help! Sterkte!
Om die roof lining uit te haal is maklik! As die dakliggie en die tru-spieel uit is, is jy halfpad daar. Kyk langs die randte van die roof lining waar jou "grab handles sou wees, dan sal jy sien daar is gryskleurige "press plugs" wat die lining vashou. Trek hulle almal versigtig met 'n plat skroewedraaier uit en die lining kan laat sak word - dis stewig genoeg om as een stuk beweeg te word, hoewel 'n ekstra paar hande sal help! Sterkte!
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Ek is nou so te sê klaar. Het vandag die krag kabel deurgetrek (Oom Eric, julle moet daai kabel nog 'n bietjie korter maak, dan sal hy glad nie bykom nie ). Ek het die volgende gedoen
1) Haal die regter voor "scuff plate" af
2) Volgende haal jy die regter voor "foot well" cover af
3) Die regter A-post cover waai volgende, saam met die sunvisor en die sunvisor clip wat langs die spieëltjie sit.
Jy ryg nou doodgewoon die kabel deur. Ek het 'n klein gaatjie in die headlining gemaak om die draad deur te druk. Hier is 'n paar fotos.
Volgende was die aerial.
Ek het vir my 'n 20mm chasis punch by Builders Warehouse gekoop (moet 19 wees, maar hulle het nie gehad nie)
More gaan my console in vir bekleedsel. Sal sommer vandag nog LED gloeilampies bestel by 4x4 Direct. Alles behoort so teen Woensdag klaar te wees afhangende hoe vinnig ek die gloeilampies kry.
1) Haal die regter voor "scuff plate" af
2) Volgende haal jy die regter voor "foot well" cover af
3) Die regter A-post cover waai volgende, saam met die sunvisor en die sunvisor clip wat langs die spieëltjie sit.
Jy ryg nou doodgewoon die kabel deur. Ek het 'n klein gaatjie in die headlining gemaak om die draad deur te druk. Hier is 'n paar fotos.
Volgende was die aerial.
Ek het vir my 'n 20mm chasis punch by Builders Warehouse gekoop (moet 19 wees, maar hulle het nie gehad nie)
More gaan my console in vir bekleedsel. Sal sommer vandag nog LED gloeilampies bestel by 4x4 Direct. Alles behoort so teen Woensdag klaar te wees afhangende hoe vinnig ek die gloeilampies kry.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Louis, baie goed gedoen! En jou radio & antenna installasie is uitstekend goed!
Die Motorola kwaart-golf antenna is netjies en jy gaan goeie radio coverage lry soos hy nou gemonteer is.
Well done!!
-F_D
Die Motorola kwaart-golf antenna is netjies en jy gaan goeie radio coverage lry soos hy nou gemonteer is.
Well done!!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Dankie Oom Eric. Net 'n vragie: Kry 'n mens 'n spaar whip vir die Motorola antenna?Family_Dog wrote:Louis, baie goed gedoen! En jou radio & antenna installasie is uitstekend goed!
Die Motorola kwaart-golf antenna is netjies en jy gaan goeie radio coverage lry soos hy nou gemonteer is.
Well done!!
-F_D
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Ons sal altyd 'n plan kan maak!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Nog 'n vraag:
Wat is julle ondervinding - is dit beter om die mikrofoon links of regs van die roof console op te sit
Wat is julle ondervinding - is dit beter om die mikrofoon links of regs van die roof console op te sit
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Maak net seker die kabel jou nie pla nie... Links gaan seke beter wees, makliker om aftehaal & terug sit?
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Maak nie eintlik saak nie, die draad moet jou net nie in die gesig klap as jy oor rowwe terrein ry nie... Die ander ding is natuurlik hoe gemaklik jy hom kan bykom om te praat en hom weer op te hang terwyl jy ry...louis fourie wrote:Nog 'n vraag:
Wat is julle ondervinding - is dit beter om die mikrofoon links of regs van die roof console op te sit
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Mr D
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Thu Aug 25, 2011 5:52 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Jeep Cherokee
- Real Name: Darrel
Re: Roof Console - IFS
What a great DIY project. Excellent work indeed Louis!
All men dream: but not equally. Those who dream by night in the dusty recesses of their minds wake in the day to find that it was vanity: but the dreamers of the day are dangerous men, for they may act their dream with open eyes, to make it possible.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Thanks Darrel . I am nearly finished now. Got the console back from the upholsterers today. I need the LED globes which I ordered from 4X4 Direct. As soon as have that I will fit the lights.Mr D wrote:What a great DIY project. Excellent work indeed Louis!
Some more pictures:
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Stunning,so when can the orders be placed
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Roof Console - IFS
Dis nou netjies. Baie goeie job, jy kan trots wees ou maat!!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Roof Console - IFS
Beste wat ek nog gesien het!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Dankie almal vir die komplimente. Ek sal 'n laaste foto opsit sodra Pieter se LED gloeilampies in is
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Roof Console - IFS
BOM bevange !!!!!!!!!!
- KZNSFA4Y
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 284
- Joined: Mon Feb 21, 2011 6:37 pm
- Town: Hilton
- Vehicle: 92 Hilux D/C 2.2 4x4
- Real Name: Cameron
Re: Roof Console - IFS
Yoh!! Looks great!!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Laaste fotos van die projek: Finito, kifilele, klaar
Re: Roof Console - IFS
Baie netjiese werk & dankie vir die deeglike terugvoering en pics
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Roof Console - IFS
Very nicely done and the finished product looks really good! Interesting to see what different materials the guys have used with these projects ... probably what they're more comfortable with, in your case, metal work?
Very nice all the same!
Very nice all the same!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Naie netjies indeed, Louis!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Roof Console - IFS
Eric!! :wth: ............. Hoe doen jy so iets op 'n netjiese manier! ....Family_Dog wrote:Naie netjies indeed, Louis!
-F_D
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Heh heh,,, Naie makilik! Het nog nie koffie gehad nie!Mud Dog wrote:Eric!! :wth: ............. Hoe doen jy so iets op 'n netjiese manier! ....Family_Dog wrote:Naie netjies indeed, Louis!
-F_D
Baie nice, Louis!!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Roof Console - IFS
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
Ek wou maar eerder nie vra nieFamily_Dog wrote:Heh heh,,, Naie makilik! Het nog nie koffie gehad nie!Mud Dog wrote:Eric!! :wth: ............. Hoe doen jy so iets op 'n netjiese manier! ....Family_Dog wrote:Naie netjies indeed, Louis!
-F_D
Baie nice, Louis!!
-F_D
- Blackadder
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Mon Sep 13, 2010 8:12 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Fortuner 3.0 D4D, Ironman Bumper, OME, Dual Battery, BFG'S, TJM Snorkel, Navstar 220 29mhz radio, LAS Pro Rear Bumper, Frontrunner Roofrack
- Real Name: Thinus
- Club VHF Licence: X82
- Location: Centurion
Re: Roof Console - IFS
Baie netjies Louis...Dankie dat jy gedeel het...
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Roof Console - IFS
Louis, daai is nou regtig baie netjies gedoen, jy kan jouself maar op die skouer klop.Well done!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- luckyhit
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 431
- Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
- Real Name: Reinhardt
- Location: Pretoria
Re: Roof Console - IFS
Ek het nou net Blackadder se prentjie gesien en amper van die stoel af geval van die lag!!!
One Life! Live it!
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 15, 2011 7:25 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Fortuner 3.0 D4D
- Real Name: Coenraad
- Club VHF Licence: X103
Re: Roof Console - IFS
Louis lyk net so goed op die foto's as in die werklike lewe....soos alles rocksliders, etc. is dit van hoogstaande kwaliteit.
Jammer jy het nie tyd vir die clutch probleempie nie, hopelik kan iemand op my topic my advies gee.
Jammer jy het nie tyd vir die clutch probleempie nie, hopelik kan iemand op my topic my advies gee.
Coenraad
- krazy_kameleon
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1063
- Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
- Town: Fourways
- Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
- Real Name: Rick
- Location: Fourways, Gauteng
Re: Roof Console - IFS
WOW what a nice job - Well Done!
you have inspired me to give it a go myself
Thanks
you have inspired me to give it a go myself
Thanks
- Gerrie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 296
- Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
- Real Name: Gerrie
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Julle ken my te goed...Lollie wrote:Smaak my hier kom ons volgende DIY projek vir die Wegry tydskrif
- 519franco
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 351
- Joined: Tue Apr 12, 2011 9:26 pm
- Town: Richards bay
- Vehicle: 87 Hilux 3L v6 Ford
- Real Name: Franco
- Location: Richards Bay
Re: Roof Console - IFS
iam stealin your design
HAPPILY BUILD 3L V6 1987 TOYOTA HILUX
viewtopic.php?f=136&t=18393" onclick="window.open(this.href);return false;
FORD> Full Off Road Damnation
FORD> Its not oil leaks,, its swearing power
Sponser: MY DAD
Builder: ME: FRANCO DU PLESSIS
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Roof Console - IFS
Geluk louis jy het ook die Weg Ry gemaak
Moet se die Hilux klub roer die ding in Wegry
Moet se die Hilux klub roer die ding in Wegry
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Roof Console - IFS
George
Dankie dat jy laat weet het. Ek is op die stadium by Klipbok 4x4 op Route 62 net buite Swellendam. Ek sien die nuwe Wegry is nog nie op die rakke nie. Sal weer kyk wanneer ek Maandag in Ceres aankom.
Groete

- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Roof Console - IFS
Louis
Ek is beindruk, nou vir die eerste keer jou projek gesien. Het reg aan die begin nog al gewonder hoe jy hom in die dak gaan hang, het al vergeet van daai rivets wat 'n ou kan gebruik. Baie goed gedoen. Net een vraag, gaan daai atena nie aan alles hak nie, ek dink maar as jy onder 'n afdak op by 'n parkeer-garage in ry. Of moet jy hom afhaal en net opsit as jy die radio gaan gebruik?
Geniet jou kuier hier in die Kaap.

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7