Roof Console - IFS

Members' DIY projects
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Roof Console - IFS

Post by louis fourie »

Pieter

Dankie, en ja daai antenna raak aan baie goed, maar hy is ook baie "flexible". Ek "sleep" hom enige plek deur. Daar is so 50mm spasie tussen my kar se dak en my garagedeur. Ek maak seker dat ek nie net halfpad intrek en dan weer reverse nie, want dan buig hy wanneer hy haak.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Roof Console - IFS

Post by louis fourie »

george wrote:Geluk louis jy het ook die Weg Ry gemaak :thumbup:
Moet se die Hilux klub roer die ding in Wegry
George

Ek het toe die Jan uitgawe gekry dankie. Ek moes toe vir elke kind een koop - BAIE DUUR UITGAWE :lol:
User avatar
subok
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 321
Joined: Sun Jan 03, 2010 12:45 am
Town: Jhb - Somerset West
Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4 D/C - Kitted for overlanding
Real Name: Kobus
Club VHF Licence: HC152
Location: Highlands North - Jhb
Contact:

Re: Roof Console - IFS

Post by subok »

Louis - uitstekende produk!

Jy inspireer my ook om weer bietjie in die garage te kom.

Ek het vanaand begin kyk om iets soortgelyks te doen vir my Vigo, maar die plekke waar jy jou konsole aan die dak vasgemaak het is erg afgeskaal en mens sal moet mooi planmaak om dit stewig te kry.

Het iemand al iets soortgelyk gedoen vir 'n Vigo?

Groete
User avatar
Pora
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 422
Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux 2.5 d4d
Real Name: Pora
Location: JHB

Re: Roof Console - IFS

Post by Pora »

subok wrote:Louis - uitstekende produk!

Jy inspireer my ook om weer bietjie in die garage te kom.

Ek het vanaand begin kyk om iets soortgelyks te doen vir my Vigo, maar die plekke waar jy jou konsole aan die dak vasgemaak het is erg afgeskaal en mens sal moet mooi planmaak om dit stewig te kry.

Het iemand al iets soortgelyk gedoen vir 'n Vigo?

Groete
ek will die sele doen op my lux

die gap by die lig is fine ma die rear-view mirror is n proebleem want hy sit teen die venster en nie die dak nie
sal ma moet kyk of ons n bracket kan maak om hom da vas te hou
Image
User avatar
subok
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 321
Joined: Sun Jan 03, 2010 12:45 am
Town: Jhb - Somerset West
Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4 D/C - Kitted for overlanding
Real Name: Kobus
Club VHF Licence: HC152
Location: Highlands North - Jhb
Contact:

Re: Roof Console - IFS

Post by subok »

Ek het my vigo se dakkonsole projek so stadig-aan begin en die karton gesny. Ek wil graag 'n pakspasie maak vir goeters wat altyd rondle^, soos kamera, voe"lboek en verkykers. Dis moeilik om alu-plaat in die hande te kry en ek dink daaraan om dun (5 ply ) laaghout en 20mm alu hoekyster vir die raam. Ek het nie 'n rivnut tool om die ankers te versterk nie so ek sal maar self-tappers gebruik, aangehelp met hakies wat in die gaatjies insteek om te help dra aan diie storie. Dan miskien die hout poets en vernis en so bietjie bling bysit dat dit lyk soos 'n frotuner se binnekant :D: Lekker slaap
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Roof Console - IFS

Post by Willem01 »

subok wrote: Dis moeilik om alu-plaat in die hande te kry

Kobus ek sien jy is van Pta gaan maak n draai daar by NonFerrous Metals in Pta Wes hulle het groot genoeg stukke off-cuts van enige dikte ek het net voor einde laas jaar vir n 50cmx50cm 3mm dik mar slegs R20 betaal,,,hulle weeg dit en betaal dan per gewig....

Sterkte met die projek ons hou hom dop en gooi die pichas :thumbup: :thumbup:
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: Roof Console - IFS

Post by Rattlesnake »

Hi Louis

Kan jy miskien die afmetings saam met die tekeninge gee as dit moontlik is?
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Roof Console - IFS

Post by louis fourie »

Rattlesnake wrote:Hi Louis

Kan jy miskien die afmetings saam met die tekeninge gee as dit moontlik is?
Hallo Johan

Het jy AutoCad?
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: Roof Console - IFS

Post by Rattlesnake »

Hi Louis

Nee ek het nie autocat nie maar ek het n vriend wat het. My nr is 0845519595
Last edited by Rattlesnake on Sun Apr 21, 2013 3:45 pm, edited 1 time in total.
Rattlesnake
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Wed Mar 20, 2013 12:24 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 Hilux KZ-TE 4x4. Intercooler. Chip. Dyno. tuned
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X07

Re: Roof Console - IFS

Post by Rattlesnake »

louis fourie wrote:Ek het toe uiteindelik minute en moed bymekaar begin skraap om met my roof console te begin. Ek bou dit uit Al - My idees kom van die, ek dink, Robert Stuurman roof console.

Eerste probeerslag vir so iets. Hier is 'n paar fotos:
01 - Planning.jpg
02 - Planning.jpg
03 - Stencil.jpg
04 - Stencil.jpg
05 - Radio hole.jpg
06 - Radio hole.jpg
07 - First Bend.jpg
08 - First Bend.jpg
Post Reply

Return to “Build your own:”