Voor diff wat rond beweeg

Some useful articles on doing it yourself
Post Reply
Meantoyboy
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Dec 15, 2008 8:16 am
Town: Kraaifontein CT
Vehicle: Toyota Hilux 4x4
Real Name: Micheal

Voor diff wat rond beweeg

Post by Meantoyboy »

Ek het 33" MT's op my trok :wink: (Hilux) en wanneer ek deur n' donga ry dan druk my bande so styf teen die body vas dat ek al my 2.2 4Y krag verloor. Ek soek daai diff om stil te staan!
:x Wat nou gedoen is bietjie moedeloos?
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Voor diff wat rond beweeg

Post by ThysdJ »

Meantoyboy wrote:Ek het 33" MT's op my trok :wink: (Hilux) en wanneer ek deur n' donga ry dan druk my bande so styf teen die body vas dat ek al my 2.2 4Y krag verloor. Ek soek daai diff om stil te staan!
:x Wat nou gedoen is bietjie moedeloos?
Jy gaan praat mooi met Allan van AEW Auto in Brackenfell, hy sal jou vertel wat om alles te doen. Is jou vooras al vorentoe geskuif om die 33"s te akkommodeer?? :shock: :?: :?:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Meantoyboy
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Dec 15, 2008 8:16 am
Town: Kraaifontein CT
Vehicle: Toyota Hilux 4x4
Real Name: Micheal

Re: Voor diff wat rond beweeg

Post by Meantoyboy »

Hallo daar Thys :wave:

Dankie vir die raad :thumbup: maar my trok was alreeds by Allan vir die diff en prop. Ek leer maar nog :crazy: maar soos wat ek verstaan moet daar n' tiepe van n' stabilizer en of shock wees wat ek nie op myne kan sien nie. :!:
Post Reply

Return to “Useful Articles”