Page 1 of 1

3D for designing

Posted: Mon Jan 13, 2020 1:26 pm
by rigardt_esterhuizen
Yes Manne

Ek wil hoor of julle my nie kan help nie.
Ek is opsoek na n 3D file wat gedetail is sodat mens designs kan doen.
Ek soek 3D file van Hilux 2003 double cab.
Ek wil self my bumbers & canopy design.

Ek al gehoor mense wat die goed design download dit erens vir n bedrag, maar hulle gaan mens mos nou nie se waar dit is nie, want hulle soek jou as client.

Re: 3D for designing

Posted: Tue Jan 14, 2020 12:32 am
by Dowe Koos
Hallo Righardt. Ek het die mates geneem en self 3D design gedoen, om vir my 2004 enkel kajuit 'n canopy te maak asook die winch box. Jy kan die Liber CAD prgram verniet aflaai en self die ontwerp doen, maklik om te gebruik. Oja, het ook my RTT self ontwerp en gebou, net die seilwerk laat doen met my ontwerp.

Re: 3D for designing

Posted: Tue Jan 14, 2020 12:09 pm
by coetzer94
rigardt_esterhuizen wrote: Mon Jan 13, 2020 1:26 pm Yes Manne

Ek wil hoor of julle my nie kan help nie.
Ek is opsoek na n 3D file wat gedetail is sodat mens designs kan doen.
Ek soek 3D file van Hilux 2003 double cab.
Ek wil self my bumbers & canopy design.

Ek al gehoor mense wat die goed design download dit erens vir n bedrag, maar hulle gaan mens mos nou nie se waar dit is nie, want hulle soek jou as client.
Ek is self al n hele paar jaar daarna opsoek, maar nog nie reg gekom nie. Die ouens met 3D scanners wil ook nie daardie data deel nie