Page 1 of 1

Liglens opknap

Posted: Sun Feb 25, 2018 4:23 pm
by Dowe Koos
Is dit moontlik om die lens weer terug te kry na sy oorspronklike toestand.
Ja.
Dit is hoe dit lyk nou.
bbb.jpg
Na 800 grein skuur met water
ccc.jpg
Na 2000 grein skuur met water
ddd.jpg
Na Brasso
eee.jpg
Julle kan die skuurpapier by Chamberlain kry en Brasso by Shoprite. :lmao:

Re: Liglens opknap

Posted: Sun Feb 25, 2018 5:40 pm
by CasKru
Ek vermoed jy het meer as een houertjie elbow grease ook moes gebruik

Re: Liglens opknap

Posted: Sun Feb 25, 2018 8:10 pm
by Jaws
Koos jy moet hulle nou n laag clear coat met n UV protection verf. Die plastiek gaan nou gou weer verdof as jy dit so los.

Kyk op youtube baie videos wat dit mooi verduidelik

Ligte lyk nou baie goed. Goeie werk


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Liglens opknap

Posted: Thu Mar 01, 2018 11:09 pm
by ash007
Chrisfix op youtube het baie hulp volle videos. Hy het al n paar gedoen oor ligte. Hy wys ook hoe die tricks van tande paste nie regtig werk nie.

Sent from my SM-J500F using Tapatalk


Re: Liglens opknap

Posted: Fri Mar 02, 2018 9:53 am
by Dowe Koos
Behalwe vir my tande gebruik ek tandepasta vir brandwonde en insekbyte. :D: