Page 1 of 1

Wheel Spacers good or bad?

Posted: Fri Jul 22, 2016 8:32 am
by Bliksempie
Good to know.

http://www.fourwheeler.com/how-to/1110o ... rs-safety/" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Wheel Spacers good or bad?

Posted: Fri Jul 22, 2016 10:49 am
by Froll
Very interesting, thanks for sharing. :thumbup: :thumbup:

Re: Wheel Spacers good or bad?

Posted: Fri Jul 22, 2016 10:52 am
by Bliksempie
:thumbup:

Re: Wheel Spacers good or bad?

Posted: Fri Jul 22, 2016 11:06 am
by CasKru
Weet van iemand sin wat veroorsaak het dat sy studs af gebreek het en amper sy lewe gekos het

Re: Wheel Spacers good or bad?

Posted: Fri Jul 22, 2016 12:00 pm
by Mud Dog
As much as I would like to widen my wheel base a bit, I would rather look for a deeper dish (bigger offset) rim than to fit spacers. Just don't trust them.

Re: Wheel Spacers good or bad?

Posted: Fri Jul 22, 2016 12:03 pm
by Knuppel
Spacers wat breek is nie reg gemaak of vas gemaak nie!!!. Omdat daar n nuwe stel studs bygevoeg word gebruik die manne pirate of aftermarket studs wat nie die ekstra kragte kan hanteer nie. As jy spacers gebruik maak seker dat die nuwe studs dieselfde as die OEM op jou voertuig is!
Hanteer ook die spacers op dieselfde manier as alloy rims. Die toyota Owners manual sal jou se dat na n 1000km moet die wiel moere weer oor vasgemaak word anders kom hulle los! Dit beteken dat jy die wiel moet afhaal en die spacer weer vas draai. dan sit jy die wiel terug en as hy alloy is dan moet jy na n verdere 1000km hulle ook weer vas draai. As die wiel moere op n wiel met n spacer loskom breek hy sonder om te waarsku mors af!!!!!!

Re: Wheel Spacers good or bad?

Posted: Fri Jul 22, 2016 2:39 pm
by lukestoyzx
Bad news! Probably why they're illegal over here! Just buy the correct wheels to start with!

Sent from my SM-N920I using Tapatalk

Re: Wheel Spacers good or bad?

Posted: Fri Jul 22, 2016 5:19 pm
by Johan Kriel
Also depend on the on the axle such a full floater, referring to the rear axle mainly. One must make sure that the spacer sits tight on the drum, debris etc must be removed first.

.