Tricks off the trade
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Tricks off the trade
Ek sien almal raak warem oor die ou lockertjies
Dit laat my dink aan al die tricks wat ons gebryk as ons wheel wat nie geld kos nie
Tire pressure
Briek pedaal(seker die magtigste in my persoonlike arsenaal)
Square wielle ry
"bump " acceliration
Loading and unloading the suspention
ens
Kom kerels deel jou geheime hier laat ons hoor
waar is al die manne wat so groot bek is vertel ons jou geheime toe

Grensvegter van LANDROVIA
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Tricks off the trade
Gebruik lockers
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Re: Tricks off the trade
Hein, ek het in my lewe nog net een keer ge-4X4 en my Lux is in om alles op te knap. Daarna wil ek begin speel.
Nou sit ek en kyk julle posts oor die lockers so. Ek het geen opinie nie maar n paar vrae vir jou. Op die 4X4 pogramme se hulle spesifiek om nie aan die briek pedaal te raak as jy afdraend loop nie maar net teen kompressie. Nou die keer wat ek af op die grond was het Kaspaas vir my geleer dat die briek tog gebruik moet word. Is dit wat jy bedoel? En as jy n cross-axle kry en sonder lockers ry, is die briek die ding wat in effek jou 'traction-control' is vir so n situasie? Ek vermoed jy gebruik ook ander tegnieke, so brei bietjie uit vir ons groenies asb. :Geek:

Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Tricks off the trade
Op 'n styl afdraant sit jy hom in 1ste low en los alles behalwe die stuur. as die spoed te veel raak moet jy rem, maar pasop vir te veel.die wielle sal lock, dan gly jy verder. as dit gebeur, gee bietjie vet tot jy weer traksie het.
Die rem gebruik storie is vir goed soos chassis twisters waar een wiel per as in die lug is. as jy rem dan werk dit soos 'n locker, die krag gaan dan na die wielle op die grond. Moet nie die rem dood trap nie, net genoeg om die effek te laat werk. Practice makes perfect
Of hoe Blom
Die rem gebruik storie is vir goed soos chassis twisters waar een wiel per as in die lug is. as jy rem dan werk dit soos 'n locker, die krag gaan dan na die wielle op die grond. Moet nie die rem dood trap nie, net genoeg om die effek te laat werk. Practice makes perfect
Of hoe Blom
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Tricks off the trade
Sorrie Piet stem nie saam nie
jy rem teen afdraande soos jy wil en hou die kar so stadig moontlik, as die trok "gly" lost jy die briek stadig tot die wiele draai en nie gly nieas die agterkant breek blurp die petrol en trek hom reguit
repeat
as die agterkant egter wil overtake accelerate
Oeffen tot jy die "vealing" het

- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Tricks off the trade
Ek stem Blom.
Wat ek nou al geleer het, is dat ek met die diesel op n steil afdraende kan af, sonder om regtig te worry oor briek trap. Die kompressie is in meeste gevalle genoeg. Dalk so hier en daar liggies briek.
Met die petrol bakkie, is dit n ander storie. Kan omtrent nerens af sonder om nie briek te trap nie. Die ou wil net weghol.
Maar dis iets wat jy moet oefen sodat jy die gevoel kry, anders kan jy hard val.

-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Tricks off the trade
Blom
Jy het my sê maar wat is die square wiele waarvan jy praat. :? :?
Oor styl aftraandes sonder rem kan ek net dit sê. Wat maak jy as jou aoutobox nie lockup in 1e nie, dan moet jy maar briek. As jou wiele op 'n gewone 4x4 lock en die engine stol, moenie clutch nie touch net die starter en laat haar verder loop.

- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Tricks off the trade
wens ek het geweet waar is landrovia sal graag van die goed one on one wil leer, is ook te arm vir lockers
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Tricks off the trade
Bennie dis erg moeilik om te skryf hoe square wiele werk maar dit kom daarop neer dat jy die "contact pressure" van die twee voor wielle bepaal teen die hoek waarteen jy die walletjie aanval
maw as jy baie traction links het en minder regs sal jy die regter wielsquare teen die wal sit (meer contact pressure)
Load die suspention (druk sagies teen die hindernis maar moet nog nie klim nie) hier sal die briek so 60% wees.
los driek, WOT (wide open throttle) en launch (tap af op die throttle om wielspin te beperk)
Ciska se dis Boesman se padda move die trok sal leterlik "spring soos 'n padda
Ek is baie lief om die move te gebruik as die hindernis se "klim" meer as die band se radius is.
as jy hier net "stoot" breek die gat net uit en begin spin? spin=geen traction=geen beweging
veral die manne wat net agter lockers het sal weet waarvan ek praat dan se hulle die locker "stoot" hulle, ja ok maar eintlik is dit die voor wiel briek hulle
Dit is nie maklik om die enetjie te bemeester nie , want die "traction" bepaal hoe "hard "jy moet launch
oeffen maar
GEEN VOOR LOCKER die move werk nie met die voor locker aan nie
agter locker sal help want dan load jy die voor suspensie "harder" as agter en die oomblik as jy launch sal hy mos nou weer unload en dit is wat jy wil he die springs wip dan die neus op????
:roll:
maak dit sin ?

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Tricks off the trade
Al wat ek kan bylas met die afdraande briek of kompressie is dit. Jy wil op geen tyd hê dat jou wiele stadiger draai as wat die grond onder dit beweeg nie.
As jy op los sand ry gaan jy meer spoed moet gee dat jou wiele vinniger draai as wat die sand gly. So doende bepaal jy min of meer die rigting wat jou voertuig gaan. Op vaste oppervlak soos klip ens kan jy af kruip met die briek.
Dit kom basies neer daarop dat jou wiele moet 'n vorentoe aksie hê teenoor die oppervlak onder dit. m2cw

To God be the glory
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 255
- Joined: Fri Apr 25, 2008 2:22 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Bartho
Re: Tricks off the trade
Die stuurwiel zig-zag draai in modder, los sand of steil opdraendes, sodat mens minder spin. Vir my werk dit nogal.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Tricks off the trade
Blom, jy't nie dalk die aksie op n video nie? Sal graag wil sien hoe jy die storie doen.blom wrote:Bennie dis erg moeilik om te skryf hoe square wiele werk maar dit kom daarop neer dat jy die "contact pressure" van die twee voor wielle bepaal teen die hoek waarteen jy die walletjie aanval
maw as jy baie traction links het en minder regs sal jy die regter wielsquare teen die wal sit (meer contact pressure)
Load die suspention (druk sagies teen die hindernis maar moet nog nie klim nie) hier sal die briek so 60% wees.
los driek, WOT (wide open throttle) en launch (tap af op die throttle om wielspin te beperk)
Ciska se dis Boesman se padda move die trok sal leterlik "spring soos 'n padda
Ek is baie lief om die move te gebruik as die hindernis se "klim" meer as die band se radius is.
as jy hier net "stoot" breek die gat net uit en begin spin? spin=geen traction=geen beweging
veral die manne wat net agter lockers het sal weet waarvan ek praat dan se hulle die locker "stoot" hulle, ja ok maar eintlik is dit die voor wiel briek hulle
Dit is nie maklik om die enetjie te bemeester nie , want die "traction" bepaal hoe "hard "jy moet launch
oeffen maar
GEEN VOOR LOCKER die move werk nie met die voor locker aan nie
agter locker sal help want dan load jy die voor suspensie "harder" as agter en die oomblik as jy launch sal hy mos nou weer unload en dit is wat jy wil he die springs wip dan die neus op????
:roll:
maak dit sin ?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Tricks off the trade
Riaan.... as hy nie een het nie sal ek die naweek daar by julle probeer verduidelik.
Ons almal het DVD's bestel van die rock crawl en ek is seker ou Blommie het daai manoeuvre iewers op die crawl gebruik. :)
Ons almal het DVD's bestel van die rock crawl en ek is seker ou Blommie het daai manoeuvre iewers op die crawl gebruik. :)
To God be the glory
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Tricks off the trade
julle moenie maak soos ek nie dan le jy op jou dak pa
http://www.youtube.com/watch?v=b8sWan3_KIY
Heel aan die begin om die klip onder te klim
en Barto se triek by die tweede trappie(briek om verskillende wiele te dryf?)
Cas aka dr pihil as jy die video beloer los maar blomme sy driving stile dis maar soms 'n gesukkel
as jy nou rerig wil sien hoe dit gedoen word hou Lucas met Tuppertjie(nisan 1400) dop daar is nou vir jou HOE dit gedoen moet word
Grensvegter van LANDROVIA
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Tricks off the trade
Blom... as ek nie van beter geweet het nie sou ek gesweer het Boesman het 'n Ford motor in.... kyk hoe rook hy :) ek meen die bande! Onthou... alle goed werk met rook. As sy rook eers uit is dan werk hulle nie meer nie en kan mens ook nie die rook terug sit nieblom wrote:
julle moenie maak soos ek nie dan le jy op jou dak pa
http://www.youtube.com/watch?v=b8sWan3_KIY
Heel aan die begin om die klip onder te klim
en Barto se triek by die tweede trappie(briek om verskillende wiele te dryf?)
Cas aka dr pihil as jy die video beloer los maar blomme sy driving stile dis maar soms 'n gesukkel
as jy nou rerig wil sien hoe dit gedoen word hou Lucas met Tuppertjie(nisan 1400) dop daar is nou vir jou HOE dit gedoen moet word
To God be the glory
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Tricks off the trade
Ek't hulle bietjie verniel :roll:
MA dit was lekke
Grensvegter van LANDROVIA