Tricks off the trade

Some useful articles on doing it yourself
Post Reply
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Tricks off the trade

Post by blom »

Ek sien almal raak warem oor die ou lockertjies :shock:
Dit laat my dink aan al die tricks wat ons gebryk as ons wheel wat nie geld kos nie
Tire pressure
Briek pedaal(seker die magtigste in my persoonlike arsenaal)
Square wielle ry
"bump " acceliration
Loading and unloading the suspention
ens
Kom kerels deel jou geheime hier laat ons hoor
waar is al die manne wat so groot bek is vertel ons jou geheime toe :mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Tricks off the trade

Post by Bushwacker »

Gebruik lockers :lol: :lol: :lol: :lol:
User avatar
King Rat
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 645
Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux
Real Name: Coenraad

Re: Tricks off the trade

Post by King Rat »

Hein, ek het in my lewe nog net een keer ge-4X4 en my Lux is in om alles op te knap. Daarna wil ek begin speel.
Nou sit ek en kyk julle posts oor die lockers so. Ek het geen opinie nie maar n paar vrae vir jou. Op die 4X4 pogramme se hulle spesifiek om nie aan die briek pedaal te raak as jy afdraend loop nie maar net teen kompressie. Nou die keer wat ek af op die grond was het Kaspaas vir my geleer dat die briek tog gebruik moet word. Is dit wat jy bedoel? En as jy n cross-axle kry en sonder lockers ry, is die briek die ding wat in effek jou 'traction-control' is vir so n situasie? Ek vermoed jy gebruik ook ander tegnieke, so brei bietjie uit vir ons groenies asb. :Geek:
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6

Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Tricks off the trade

Post by Bushwacker »

Op 'n styl afdraant sit jy hom in 1ste low en los alles behalwe die stuur. as die spoed te veel raak moet jy rem, maar pasop vir te veel.die wielle sal lock, dan gly jy verder. as dit gebeur, gee bietjie vet tot jy weer traksie het.
Die rem gebruik storie is vir goed soos chassis twisters waar een wiel per as in die lug is. as jy rem dan werk dit soos 'n locker, die krag gaan dan na die wielle op die grond. Moet nie die rem dood trap nie, net genoeg om die effek te laat werk. Practice makes perfect :lol: :lol: :lol:
Of hoe Blom :?:
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Tricks off the trade

Post by blom »

Sorrie Piet stem nie saam nie
jy rem teen afdraande soos jy wil en hou die kar so stadig moontlik, as die trok "gly" lost jy die briek stadig tot die wiele draai en nie gly nieas die agterkant breek blurp die petrol en trek hom reguit
repeat
as die agterkant egter wil overtake accelerate
Oeffen tot jy die "vealing" het
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Tricks off the trade

Post by ToyX4 »

Ek stem Blom.
Wat ek nou al geleer het, is dat ek met die diesel op n steil afdraende kan af, sonder om regtig te worry oor briek trap. Die kompressie is in meeste gevalle genoeg. Dalk so hier en daar liggies briek.
Met die petrol bakkie, is dit n ander storie. Kan omtrent nerens af sonder om nie briek te trap nie. Die ou wil net weghol.

Maar dis iets wat jy moet oefen sodat jy die gevoel kry, anders kan jy hard val.
ImageImage
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Tricks off the trade

Post by BenHur »

Blom

Jy het my sê maar wat is die square wiele waarvan jy praat. :? :?

Oor styl aftraandes sonder rem kan ek net dit sê. Wat maak jy as jou aoutobox nie lockup in 1e nie, dan moet jy maar briek. As jou wiele op 'n gewone 4x4 lock en die engine stol, moenie clutch nie touch net die starter en laat haar verder loop.
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Tricks off the trade

Post by wim »

wens ek het geweet waar is landrovia sal graag van die goed one on one wil leer, is ook te arm vir lockers
ImageImageImage
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Tricks off the trade

Post by blom »

Bennie dis erg moeilik om te skryf hoe square wiele werk maar dit kom daarop neer dat jy die "contact pressure" van die twee voor wielle bepaal teen die hoek waarteen jy die walletjie aanval
maw as jy baie traction links het en minder regs sal jy die regter wielsquare teen die wal sit (meer contact pressure)
Load die suspention (druk sagies teen die hindernis maar moet nog nie klim nie) hier sal die briek so 60% wees.
los driek, WOT (wide open throttle) en launch (tap af op die throttle om wielspin te beperk)
Ciska se dis Boesman se padda move :mrgreen: die trok sal leterlik "spring soos 'n padda
Ek is baie lief om die move te gebruik as die hindernis se "klim" meer as die band se radius is.
as jy hier net "stoot" breek die gat net uit en begin spin? spin=geen traction=geen beweging
veral die manne wat net agter lockers het sal weet waarvan ek praat dan se hulle die locker "stoot" hulle, ja ok maar eintlik is dit die voor wiel briek hulle :mrgreen:
Dit is nie maklik om die enetjie te bemeester nie , want die "traction" bepaal hoe "hard "jy moet launch
oeffen maar
GEEN VOOR LOCKER die move werk nie met die voor locker aan nie
agter locker sal help want dan load jy die voor suspensie "harder" as agter en die oomblik as jy launch sal hy mos nou weer unload en dit is wat jy wil he die springs wip dan die neus op????
:roll:
maak dit sin ?
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Tricks off the trade

Post by CasKru »

Al wat ek kan bylas met die afdraande briek of kompressie is dit. Jy wil op geen tyd hê dat jou wiele stadiger draai as wat die grond onder dit beweeg nie. :o:

As jy op los sand ry gaan jy meer spoed moet gee dat jou wiele vinniger draai as wat die sand gly. So doende bepaal jy min of meer die rigting wat jou voertuig gaan. Op vaste oppervlak soos klip ens kan jy af kruip met die briek.

Dit kom basies neer daarop dat jou wiele moet 'n vorentoe aksie hê teenoor die oppervlak onder dit. m2cw
To God be the glory
Bartho
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 255
Joined: Fri Apr 25, 2008 2:22 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Toyota
Real Name: Bartho

Re: Tricks off the trade

Post by Bartho »

Die stuurwiel zig-zag draai in modder, los sand of steil opdraendes, sodat mens minder spin. Vir my werk dit nogal.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Tricks off the trade

Post by ToyX4 »

blom wrote:Bennie dis erg moeilik om te skryf hoe square wiele werk maar dit kom daarop neer dat jy die "contact pressure" van die twee voor wielle bepaal teen die hoek waarteen jy die walletjie aanval
maw as jy baie traction links het en minder regs sal jy die regter wielsquare teen die wal sit (meer contact pressure)
Load die suspention (druk sagies teen die hindernis maar moet nog nie klim nie) hier sal die briek so 60% wees.
los driek, WOT (wide open throttle) en launch (tap af op die throttle om wielspin te beperk)
Ciska se dis Boesman se padda move :mrgreen: die trok sal leterlik "spring soos 'n padda
Ek is baie lief om die move te gebruik as die hindernis se "klim" meer as die band se radius is.
as jy hier net "stoot" breek die gat net uit en begin spin? spin=geen traction=geen beweging
veral die manne wat net agter lockers het sal weet waarvan ek praat dan se hulle die locker "stoot" hulle, ja ok maar eintlik is dit die voor wiel briek hulle :mrgreen:
Dit is nie maklik om die enetjie te bemeester nie , want die "traction" bepaal hoe "hard "jy moet launch
oeffen maar
GEEN VOOR LOCKER die move werk nie met die voor locker aan nie
agter locker sal help want dan load jy die voor suspensie "harder" as agter en die oomblik as jy launch sal hy mos nou weer unload en dit is wat jy wil he die springs wip dan die neus op????
:roll:
maak dit sin ?
Blom, jy't nie dalk die aksie op n video nie? Sal graag wil sien hoe jy die storie doen.
ImageImage
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Tricks off the trade

Post by CasKru »

Riaan.... as hy nie een het nie sal ek die naweek daar by julle probeer verduidelik.

Ons almal het DVD's bestel van die rock crawl en ek is seker ou Blommie het daai manoeuvre iewers op die crawl gebruik. :)
To God be the glory
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Tricks off the trade

Post by blom »

:shock:
julle moenie maak soos ek nie dan le jy op jou dak pa
http://www.youtube.com/watch?v=b8sWan3_KIY

Heel aan die begin om die klip onder te klim
en Barto se triek by die tweede trappie(briek om verskillende wiele te dryf?)
:mrgreen:
Cas aka dr pihil as jy die video beloer los maar blomme sy driving stile dis maar soms 'n gesukkel
as jy nou rerig wil sien hoe dit gedoen word hou Lucas met Tuppertjie(nisan 1400) dop daar is nou vir jou HOE dit gedoen moet word
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Tricks off the trade

Post by CasKru »

blom wrote::shock:

Blom... as ek nie van beter geweet het nie sou ek gesweer het Boesman het 'n Ford motor in.... kyk hoe rook hy :) ek meen die bande! :o: Onthou... alle goed werk met rook. As sy rook eers uit is dan werk hulle nie meer nie en kan mens ook nie die rook terug sit nie :D: :D:
To God be the glory
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Tricks off the trade

Post by blom »

:mrgreen:
Ek't hulle bietjie verniel :roll:
MA dit was lekke :twisted: :twisted:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Tricks off the trade

Post by CasKru »

Oja... voor ek vergeet....
Image
To God be the glory
Post Reply

Return to “Useful Articles”