Page 1 of 1

Bridgestone bande

Posted: Tue Jan 07, 2014 7:19 pm
by Team Meyer
Hi manne.
Wil gou hoor wie het dit al ondervind.
Ek het Bridgestone Dueler AT op my trok en is nice bande.Het net 1 probleem hulle is partykeer bietjie glyerig op n nat pad.

Re: Bridgestone bande

Posted: Tue Jan 07, 2014 7:33 pm
by The Legend
Ek het bridgestone 697 duelers a/t op my bakkkie.Ek het hulle juis gekoop vir hulle padhou vermoe op nat pad.Ek het nog geen probleme met hulle op n nat pad gehad nie.

Re: Bridgestone bande

Posted: Fri Jan 16, 2015 12:35 pm
by Mars
Ek het BF Goodrich ATs op gehad en het dit toe vervang met Bridgestone Duellers. Daar is geen vergelyking tussen die twee nie. Jy het nog nie glyerig gevoel totdat jy die BFs op gehad het nie! Die Duellers is baie ,baie beter op 'n nat pad.

Onthou dat die bakkies is maar lig agter sonder 'n vrag en die wringkrag van die D4D (en die V6 nog meer so) kan maak dat hulle gatte bietjie los is. Veral op 'n nat pad.

Re: Bridgestone bande

Posted: Wed Apr 12, 2017 12:16 pm
by Ogre
Dis al wat ek op my bakkie gebruik.

Re: Bridgestone bande

Posted: Wed Apr 12, 2017 9:58 pm
by Mylux
Howzit Wilhelm,
Ja I had duellers before my new mud's. Was quiet scary on a wet road, particularly around a bend with the V6.
Had to be really careful.

I must that the Deset Hawk mts are really awesome tyres even in the wet.

Cheers
Greg