Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell

Has anyone actually adjusted the brake load proportioning valve after doing a suspension lift ? I got 50mm lift with the Ironman suspension on my 2.7 and in theory you are supposed to lift the LPV arm with the same amount to keep the brake bias the same as what it was before the lift but I cannot lift the arm as it is in it's maximum upward position already.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12695
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Willem,
Bennie added an extra length to that threaded bolt on Bulldog. We removed the standard adjuster bolt and took it to a Bolt & Nut centre to match the thread and lock an extra piece on. Then you just cut the head off the new bolt. Works like a charm!
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Eric
Take a pic of Bulldog's mod.
Take a pic of Bulldog's mod.
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
I used a plate to extend mine. Drilled some holes and now its 100 mm from where it was.
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
I already have a plate made up, the problem is the LPV arm is already in the highest position, I cannot move it up by the 50mm it is supposed to go up. The brakes seem fine though, I have dropped it slightly but then you can feel that the brakes are not as efficient.
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
pm diesel dog he made a thingamajig that is better than original
Grensvegter van LANDROVIA
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
More Blom. Is it one of those manually adjustable LPV valves that looks like a tap.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12695
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
I thought we had a pic, but couldn't find it. I was hooping you might have itBenHur wrote:Eric
Take a pic of Bulldog's mod.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Nee hy het 'n verstelbare "turnbuckle" van die crosmember gemaak. Ek sal hom more bel en se hy moet fotie oplaai!
jy stel dan todat die alie nie wegb reek op 'n grondpad (dis die teorie) ek haal hom heeltemal uit nonsens as jy my vra!
Die oorspronklike idee was om die bakkies meer brieke agter te gee as jy meer vrag laai, maar dit was met 27" tires (plaas tires) waar die bakkies op boere gerig was wat heeldag grondpad ry>
Ons inteendeel ry meeste met 31" x10.5 (breer as oorspronklik) en sie meer teerpad as grondpad
in al my lewe in motorsport het ek ook nog nooit iemand hoor kla oor te veel briek nie ? Imagine twee kerels om die vuur "nee ou pitta jong die bakkie briek te erg man sal moet plan maak"
my opinie haal uit , hoe meer hoe beter

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
My LPV iss ook op sy maks... moet dit so hê anders nê....
Het altyd 'n probleem met die bakkie wat voel asof hy nie wil lekker briek en in 'n reguit lyn briek nie en dan die handbriek wat ek elke naweek moet opstel. Toe besluit ek mos twee naweke terug dit is nou tyd. Het die hele hidrolise stelsel oor gedoen en nuwe rem skywe voor in gesit. Toe ek agter oop maak, toe sien ek my remskoene is nog net omtrent 0.5mm duk Gelukkig het ek nog 'n stel in die garage gehad en dit vervang. Als toe mooi terig gesit en gekyk dat die remme se auto adjusters mooi op gelyn is etc. Daai bakkie briek darem nou weer te lekker, en nogal in 'n reguit lyn :)

To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Nee die LPSV werk goed vir sy doel, as jy die brieke stel todat die agter wiele net net nie sleep waneer die bakkie leeg is nie, is jou briek klaar nie goed genoeg as jy net canopy opsit en trailer hak nie. Ek het 'n duidelike verskil agter gekom op my Lux to ek myne langer gemaak het nadat ek haar gat gelig het.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Jy sien.. myne is klaar langer en nogsteeds op sy max... :)BenHur wrote:Nee die LPSV werk goed vir sy doel, as jy die brieke stel todat die agter wiele net net nie sleep waneer die bakkie leeg is nie, is jou briek klaar nie goed genoeg as jy net canopy opsit en trailer hak nie. Ek het 'n duidelike verskil agter gekom op my Lux to ek myne langer gemaak het nadat ek haar gat gelig het.
To God be the glory
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Kyk net as jy die sisteem bloei die LPV het sy eie "bleeder valve" en moet ook gebloei word.
Ek sien ook op die 2.7's kan die Valve Body ook op en af geskuif word as die arm op sy maks posisie is.
Skuif af - laer druk
Skuif op - hoer druk
Ek het die hele prosedure in die manual maar ek nie die meters om die druk mee te meet nie.
Ek sien ook op die 2.7's kan die Valve Body ook op en af geskuif word as die arm op sy maks posisie is.
Skuif af - laer druk
Skuif op - hoer druk
Ek het die hele prosedure in die manual maar ek nie die meters om die druk mee te meet nie.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Willem
Jy het nie 'n meter nodig nie. Jy stel die ding tot die wiele sleep as jy hard briek, dan stel jy hom so draai vir draai terug todat die tyres moan maar nie sleep nie.
Jy het nie 'n meter nodig nie. Jy stel die ding tot die wiele sleep as jy hard briek, dan stel jy hom so draai vir draai terug todat die tyres moan maar nie sleep nie.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
BenHur wrote:Willem
Jy het nie 'n meter nodig nie. Jy stel die ding tot die wiele sleep as jy hard briek, dan stel jy hom so draai vir draai terug todat die tyres moan maar nie sleep nie.
Ek like dit... moan maar nie sleep nie! Dis min of meer hoe ek voel as ek maandae oppad is werk toe :)
I think it is best to adjust the valve and testing it on wet tarmac. You don't want the rear to break away when braking in wet conditions
To God be the glory
- 3RZ
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 725
- Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
- Real Name: Willem Grimsell
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Bennie ek doen gewoontlik so, op my 2.7 moet jy net eers die ABS disable.
Last edited by 3RZ on Fri Jul 25, 2008 8:07 am, edited 1 time in total.
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Off topic! :evil: Jy ken die reels - delete daai post sommer self...CasKru wrote:
Ek like dit... moan maar nie sleep nie! Dis min of meer hoe ek voel as ek maandae oppad is werk toe :)
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Jammer Johan... maar ek weet nie waarvan jy praat nie.... ek is dan op topicScorpion wrote:Off topic! :evil: Jy ken die reels - delete daai post sommer self...CasKru wrote:
Ek like dit... moan maar nie sleep nie! Dis min of meer hoe ek voel as ek maandae oppad is werk toe :)
To God be the glory
- dieseldog
- High Range 4WD
- Posts: 47
- Joined: Tue Jun 10, 2008 8:48 am
- Town: Polokwane
- Vehicle: Toyota 4Runner
- Real Name: Ronald
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Hi Manne,
Ek het 'n lekker mod gedoen op die lspv. Sal binnekort 'n foto opsit en verduidelik.
Dit werkbaie goed!

WILD ABOUT WHEELING!
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Nee, jy is nie - dis vandag Vrydag!CasKru wrote:Jammer Johan... maar ek weet nie waarvan jy praat nie.... ek is dan op topicScorpion wrote:Off topic! :evil: Jy ken die reels - delete daai post sommer self...CasKru wrote:
Ek like dit... moan maar nie sleep nie! Dis min of meer hoe ek voel as ek maandae oppad is werk toe :)
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Blommie het so iets gemention.... sal nice wees om te sien :)dieseldog wrote:Hi Manne,
Ek het 'n lekker mod gedoen op die lspv. Sal binnekort 'n foto opsit en verduidelik.
Dit werkbaie goed!
To God be the glory
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Grensvegter van LANDROVIA
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Blom... is jy hardlywig of hoekom is jou oë so groot?!blom wrote:
To God be the glory
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Load Proportioning Valve adjustment after suspension lift
Smaak my mens se exhaust is te klein
Grensvegter van LANDROVIA