FROD

Some useful articles on doing it yourself
Post Reply
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

FROD

Post by Ou vale1 »

Kommentaar in Beeld oor 'n Chinees wat tronkstraf opgele is nadat hy geheime dokumente by Ford gesteel het:

Ek wonder nou wat is nogal so geheimsinnig oor 'n Ford? Almal weet tog dat jy enige Ford kan regmaak met 'n tang en stuk bloudraad - geen geheim. Het net nie geweet dat daar 4000 verskillende maniere is nie. :-)
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: FROD

Post by CasKru »

Ou vale1 wrote:Kommentaar in Beeld oor 'n Chinees wat tronkstraf opgele is nadat hy geheime dokumente by Ford gesteel het:

Ek wonder nou wat is nogal so geheimsinnig oor 'n Ford? Almal weet tog dat jy enige Ford kan regmaak met 'n tang en stuk bloudraad - geen geheim. Het net nie geweet dat daar 4000 verskillende maniere is nie. :-)
Nee man... hy het die resep gesteel van hoe om te kook sonder 'n vuur :twisted:
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: FROD

Post by OOOOMS »

Nooit te oud on te leer nie, ne?
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: FROD

Post by ChrisF »

maar die nasie steel die een ontwerp na die ander ....


wonder wat sit regtig agter die storie.
Post Reply

Return to “Useful Articles”