Chinese 4Y Carb Vacuum Diagram
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Chinese 4Y Carb Vacuum Diagram
HELP ASB. Ek wil graag weet waar kom wat op 'n sjinese carb. Ek sien daar is minder vacuum pypies op hom. Jy kan seker tog nie alles afblok wat nie 'n plek het nie, dit sal mos die werking van die carb in sy glory laat verkeerd gaan ? :?
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Chinese 4Y Carb Vacuum Diagram
Ek sal ook graag wil weet. Want my Koreanse Chonkie het net met die advanced pyp na die dizzy toe gearriveer. Die res was almal met mooi plastiek proppies toe.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Chinese 4Y Carb Vacuum Diagram
daar behoort \n vacuum van af die carb na die dizzy te gaan of miskien twee afhangende van jou dizzy. Die res is gewoonlik idle-up en altitude compensation pypies vir die carb en as hy nie plek het om dit te koppel nie soek hy dit nie.
Neem bietjie fotos dat ons kan sien wat is die probleem wat julle het
Neem bietjie fotos dat ons kan sien wat is die probleem wat julle het
Re: Chinese 4Y Carb Vacuum Diagram
They need only one vacuum line; that is the vacuum advance line to the dizzy;
see peekchaz
see peekchaz
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Chinese 4Y Carb Vacuum Diagram
Thanks Rich. Must I block of the other pipes ?
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
Re: Chinese 4Y Carb Vacuum Diagram
Yep, just cut some short lengts of pipe and block the end with a self tapping screw or an M5 bolt mosUmvubu wrote:Thanks Rich. Must I block of the other pipes ?