LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Ek was die vakansie in Upington, en dit was nie lekker nie, Niemand kyk vir my hilux nie (geen tweede kyk'e nie), almal ry groot Cruizers en Opgeboude HIlux'e, ekt soos n Golf in Parow gevoel, anyway......
Ek raak toe aan die gesels met die tegniekus by Mega World oor Lockers, reg, die gewone local diff kan mos nie nou n ARB vat nie, dus G-max. dit aanvaar ek, maar....
Vraag 1, wat maak die local swakker as die import? Is dit nie local diffs wat in alle ander fabrikate gebruik word nie? en word daardie voertuie nie oorlaai met hulle G-Max diff lock nie, is terme "beter as die local diff" net op Toyota standaarde?
Vraag 2, wie het al, of weet van n local diff wat gegaan het? met n G-max?
Vraag 3, is die ratios van (bv n 2.8D) in local en import dieselfde? kan ek my local vevang met n import? en dan, gaan die voor en agter diff dan saam werk m.b.t ratios?
Vraag 4, is die voor diffs van alle SFA, dieselfde? en watse locker verkies hy?
Hulp sal waardeer word.
Ciao ciao
oops ,sorry bennie, nou beter?

Last edited by Kaspaas on Tue Jan 06, 2009 7:20 am, edited 2 times in total.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."

- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1573
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
do I have an "import diff" being an import vehicle and all.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE

-
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Fri Dec 19, 2008 2:13 pm
- Town: Brits
- Vehicle: Land Rover
- Real Name: Jakes
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Ek sal graag ook die antwoorde wil lees.
Ek probeer sin maak van die Hilux se geskiedenis, spesifiek t.o.v die diffs: wat, wanneer, hoekom.
Ek verstaan dat van die Toy diffs eintlik Dana diffs is?

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Use the search facility guys, this issue has been discussed before many times, with pics and all. :roll:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Nee, import diff, beteken nie die hele voertuig is in gevoer nie. ek weet ok nie die geskiedenis agter die termenologie nie.
Eenvoudig is net, die import diff het n diff "deksel" agter die diff wat met 8 boudjies vas gedraai word, waar die local diff nie een het nie, om aan hom te werk moet jy die "diffhousing" aan die driveshaft kant van die diff. (Ek dink dit is reg so om, die manne wat weet moet my maar reghelp)
sal later fotos oplaai.
Sorry Oompie Thys,sal gou soek
Eenvoudig is net, die import diff het n diff "deksel" agter die diff wat met 8 boudjies vas gedraai word, waar die local diff nie een het nie, om aan hom te werk moet jy die "diffhousing" aan die driveshaft kant van die diff. (Ek dink dit is reg so om, die manne wat weet moet my maar reghelp)
sal later fotos oplaai.
Sorry Oompie Thys,sal gou soek
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Fri Dec 19, 2008 2:13 pm
- Town: Brits
- Vehicle: Land Rover
- Real Name: Jakes
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Search facility? Nee wat, het nie soveel 3G airtime om deur al daai goeters te blaai nie.....
If somebody can post the RELEVANT links to the discussions, I'd be very appreciative.
If somebody can post the RELEVANT links to the discussions, I'd be very appreciative.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Ok gesoek en gevind, Vraag 1,2,4, beantwoord.
Vraag 3 nie, wat my belangrikste een is,
P.S, ek word die heeltyd uitgeskop, mag nie search nie, en ook nie post nie, ek re-inlog omtrent 20keer om n uur te surf??
Vraag 3 nie, wat my belangrikste een is,
P.S, ek word die heeltyd uitgeskop, mag nie search nie, en ook nie post nie, ek re-inlog omtrent 20keer om n uur te surf??
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Jakes, het daai link, dit is topic: Diffs?? en was deur pietpetoors
viewtopic.php?f=3&t=1560&hilit=Diffs
viewtopic.php?f=3&t=1560&hilit=Diffs
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Fri Dec 19, 2008 2:13 pm
- Town: Brits
- Vehicle: Land Rover
- Real Name: Jakes
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Dankie maat.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Jakes, na ure se gesoek, het ek hierdie topic van Simon Morris uit-gegrawe. hier beantwoord hulle die meeste vrae.
viewtopic.php?f=3&t=318&hilit=fitment+o ... x&start=20
viewtopic.php?f=3&t=318&hilit=fitment+o ... x&start=20
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Bastiaan
jy het dit omgedraai boet 'n die import is die origional Toy diff met 30 spline sideshafts wat ook dikker is en nie die dop agter op die pampoen het nie. Die local ene wat van omtrent 93 iewers af gebruik is (omtrent dieselfde tyd toe die loadbins verander is na die ligte onder die tailgate in plaas van langs die tailgate) is die een met die dop agter. Dis die local vervaardigde gearmax ene en het dunner sideshafts met net 27 splines.
jy het dit omgedraai boet 'n die import is die origional Toy diff met 30 spline sideshafts wat ook dikker is en nie die dop agter op die pampoen het nie. Die local ene wat van omtrent 93 iewers af gebruik is (omtrent dieselfde tyd toe die loadbins verander is na die ligte onder die tailgate in plaas van langs die tailgate) is die een met die dop agter. Dis die local vervaardigde gearmax ene en het dunner sideshafts met net 27 splines.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
gou vinnig ge-edit, kan iemand daai vraag 3 beantwoord?
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: LOCAL vs. IMPORT DIFFS??
Bastiaan, onthou net dat diesels en petrol se ratio's verskil. 4Y is gewoonllik 4.88 en 2.4D-2.8D is 4.56. Maar daar was 'n paar wat die ratios omgedraai was. My opinie is dat die import diff (die een wat by die propshaft se kant oopmaak) baie beter is as die local (Gearmax) diff.
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension