Gekraakte Head Gasket

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Fourbou
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Thu Jan 09, 2020 6:31 am
Town: KLERKSDORP
Vehicle: 2004 KZTE d/c
Real Name: Stephan

Gekraakte Head Gasket

Post by Fourbou »

Goeie middag almal.

Ek weet dat hierdie onderwerp al op die forum bespreek is, maar is ek opsoek na meer spesifieke antwoorde asb.
Dit wil voorkom asof ek met n "Blown Head Gasket" op my 2004 KZTE (4x2) sit.

Lang storie kort te maak (en sekerlik nie nodig om weer te herhaal nadat so baie hier al bespreek is, soos bv. wanneer en hoe warm word, vervang termo, laat diens viscous, etc),

is daar bubbles in die reservoir tank wanneer n rukkie "ge-idle" het ( onthou dat dit n geslote radiator is en drukprop op resevoirtank sit).

My vrae:
1. hoe akkuraat is die toetse wat Silverton Radiators doen om dit te bevestig;
2. moet head ook laat toets indien bevestig dat dit n blown head gasket is;
3. watter head geasket word aanbeveel.
4. en wat is die prys.
5. indien head gekraak is, watter tipe/soort head word aanbeveel
6. en waar / by wie kan dit gekoop word
7. teen watter prys.
8. WAAR / BY WIE kan ek hierdie werk laat doen - ek woon in Klerksdorp, (maar sal die KZ na die beste plek/ke in Gauteng ook neem.) Ek dink darem dat hier in Klerksdorp ook manne is wat die werk goed en deeglik kan doen

Jammer vir die baie vrae, ek hoop regtig dat julle my kan help asb.

Wag op julle terugvoer
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Gekraakte Head Gasket

Post by Thabogrobler »

1. Ek glo as hulle wys, is dit so.
2. Ek sou nie - jy sien sommer die krake tussen die valve of combustion chamber.
3. SLEGS Toyota. Kyk hoeveel gaatjies hy het en bestel dieselfde een - die verkoopsmense bestel graag die 5 gat een.
4. Laas jaar die tyd rondom R1600 as ek reg onthou.
5. AMC
6. Alert Engine parts. koop die bare head(Laas jaar R6k) en laat bou jou cam oor(was R2k)
7. Baie opsies. ek en 'n pel het dit gedoen.

Bestel ook die 71 grade termostaat - part nommer 90916-03121 - So R650. Help die probleem oplos.

Laat maak ook die radiatoir chemies skoon en kry 'n nuwe viscous eenheid by Alert. As jy nog beter wil doen, verander die exhaust van die turbo af na 'n 67/76mm pyp - dit raak dan vinniger van die hitte ontslae.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Gekraakte Head Gasket

Post by Mud Dog »

En daar het jy dit, Thabo ken sy KZ. Stem saam met wat hy sê. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Fourbou
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Thu Jan 09, 2020 6:31 am
Town: KLERKSDORP
Vehicle: 2004 KZTE d/c
Real Name: Stephan

Re: Gekraakte Head Gasket

Post by Fourbou »

Baie dankie Thabo, ek waardeer

Groete
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: Gekraakte Head Gasket

Post by dd6 »

Gaan praat met Gideon by Klerksdorp Engineering oor jou exhaust.
Fourbou
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 13
Joined: Thu Jan 09, 2020 6:31 am
Town: KLERKSDORP
Vehicle: 2004 KZTE d/c
Real Name: Stephan

Re: Gekraakte Head Gasket

Post by Fourbou »

Dankie Jaco
Post Reply

Return to “The Workshop”