CV Grease

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
manarc73
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Fri Aug 16, 2019 6:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 3.0D-4D D/C 4x4
Real Name: Christoff

CV Grease

Post by manarc73 »

Vandag CV-joint kit gekry by Toyota met 2 tipes grease. Hoe weet ek watse grease kom in inner en outer CV?

Die storie: Boots vervang met gemini rubbers. Nie eers n jaar gehou nie toe skeur buitenste boot. Gelukkig het ek dit vinnig agtergekom en toe maar besluit om die hou te vat en OEM boots te koop.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: CV Grease

Post by pietpetoors »

Eerste keer ek hoor van verskillende grease vir verskillende CV. CV vat gewoonlik sulke swart MS grease
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: CV Grease

Post by Hilux 1 »

is blou as ek reg is??
manarc73
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 21
Joined: Fri Aug 16, 2019 6:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 3.0D-4D D/C 4x4
Real Name: Christoff

Re: CV Grease

Post by manarc73 »

In my soeke verder op die i'net het ek geleer dat die grys grease vir die buite CV is. Dit bevat iets wat hulle noem "moly" wat werk saam met die balle in die CV.

Die bruin grease is vir die binne CV. Dit is n dunner grease en wat op hoër temperature amper soos olie raak wat die bearings in die tripod CV smeer.

Dit is die grease wat in die Toyota kit gekom het. Ek het al die grease wat in buise was ingesit, nou peul dit oral uit. Gaan die naweek bietjie uithaal en nuwe staal bande opsit.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: CV Grease

Post by The Legend »

Verstaan nie die storie van verskillende CV joint grease nie. My 2007 Jetta 5 TDI staan nou op 335 000 km en loop nog met sy oorspronklike cv joints. Ek laat hulle elke 90 000 km diens en vervang boots waar nodig. Inner en outer cv,s word oor gepak met ms grease. Hoekom sal die innie cv warmer loop as die outer ,maak nie sin vir my nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Post Reply

Return to “The Workshop”