Engine gaar?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Ivan4x4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Thu Jul 09, 2009 4:52 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1999 Hilux 3000 TD D/C AKA die Blou Masjien
Real Name: Werner
Location: Ecopark

Engine gaar?

Post by Ivan4x4 »

Goeiedag mede luxers. Soek bietjie raad. Ek het 2 jaar terug my Hilux 3000TD 5l engine laat oor doen by mensies wat nie so goeie werk gedoen het nie. avgelope 2 jaar ongeveer 10 000 km gedoen. Die laaste onkundige motorwerktuigkundige het vir my probeer ooreet om my Hilux aan hulle te verkoop vir appel en ui aangesien die engine en ratkas alles gaar is "volgens hulle gee die engine oil feed blowback" .... Die engine lyk of dit olie gebruik, toe begin ek nou te nafors en lees dat 'n geblokte pcv ook dieselfde simtome vertoon.. Die engine klink reg en exhaust maak geen swart, wit of blou rook by die exhaust nie.. Het video gemaak.. Ek het ook photo geneem van die Engine cover wat gebuig is by die PCV "sal dit so iets kan veroorsaak?" Sien uit na julle kommentaar.
phpBB [video]

View Original
Attachments
IMG_20191109_101432.jpg
Hilux.zip
(3.06 MiB) Downloaded 70 times
Werner Smit
AKA Ivan4x4
Lux is not a soap
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Engine gaar?

Post by LouisZ »

Haal die Cover af.

Kyk hoeveel dit gebuig is en dan buig oop sover jy kan.

Ek dink nie die Pvc valve sit daar nie
User avatar
Bear
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 159
Joined: Tue Nov 13, 2018 9:07 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 2200 Raider D/Cab 4x4 - SFA
Real Name: Ricky

Re: Engine gaar?

Post by Bear »

Hi Werner
My Afrikaans is not very good so I’m going to do this in English.

Firstly if I see correctly, the tappet cover is bent inwards. Too much pressure in the engine will push the cover outwards. So I don’t think that’s the cause.

You can try to remove the valve and check if it has the same problem to narrow the fault.

It is not a fool proof way, however remove the PCV valve. Shake it, it should make a noise as the valve inside moves. Pour degreaser inside the valve and blow through the hole in the centre of the valve with compressed air to clean it. Use plenty of degreaser.

As I stated it is not a fool proof way so you may need to get a new valve. Those valves are meant to be changed at intervals though, due to clogging, which the manual, nor mechanics will tell you.

Also make sure you are using the correct grade engine oil as it will burn oil if the oil is thinner than the required spec.

Try Gemini Parts - 011 025 8224. They are in Marshalltown, Johannesburg and reasonably priced with good quality spares.

Well that’s all that comes to my mind right know.
Travel is not really about leaving our homes, but leaving our habits.
Adventure tends to magnify all human emotions.
It's only in adventure that some people succeed in knowing themselves - in finding themselves.
User avatar
Ivan4x4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Thu Jul 09, 2009 4:52 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1999 Hilux 3000 TD D/C AKA die Blou Masjien
Real Name: Werner
Location: Ecopark

Re: Engine gaar?

Post by Ivan4x4 »

LouisZ wrote: Thu Nov 14, 2019 10:31 pm Haal die Cover af.

Kyk hoeveel dit gebuig is en dan buig oop sover jy kan.

Ek dink nie die Pvc valve sit daar nie
( ek is ook nie seker nie,, ek vermoed volgens die Hilux service manual "dankie Ben" dat dit daar is. Dit is die enigste informasie wat ek uit service manual kon kry ) Aangesien ek die "Toyota" Alpine Turbo op het lyk dit ietwat anders
Attachments
pvc2.JPG
pvc2.JPG (30.86 KiB) Viewed 983 times
pcv.JPG
Werner Smit
AKA Ivan4x4
Lux is not a soap
User avatar
Ivan4x4
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Thu Jul 09, 2009 4:52 pm
Town: Centurion
Vehicle: 1999 Hilux 3000 TD D/C AKA die Blou Masjien
Real Name: Werner
Location: Ecopark

Re: Engine gaar?

Post by Ivan4x4 »

gaan vanaand die turbo diskonnekteer en kyk of engine nogsteeds so blaas deur oilfeed..
Werner Smit
AKA Ivan4x4
Lux is not a soap
Baby Cruiser
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 68
Joined: Sun Oct 12, 2014 8:35 pm
Town: Swellendam
Vehicle: 2005 3.0 D4D D/C
Real Name: Helgaard

Re: Engine gaar?

Post by Baby Cruiser »

Naand sê.
"blaas deur oil feed"
Verstaan nie lekker wat jy bedoel nie.
Die pyp op die tappet cover is die breather. Op ouer enjins hang hy net onder die voertuig uit en die druk wat in die enjin se crank case sou opbou agv blowby , ontsnap dan net na die atmosfeer.
Deesdae met minimum uitlaatgas standaarde word daai breathe hersirkuleer deur die intake.
Die valve is net so ontwerp dat intake vacume of torbo druk kan hanteer word onder normale omstandighede.
Beste om te toets is , haal af tussen pcv en tappet cover en kyk wat gebeur as die enjin loop. Normale breathe is effense blaas tot ligte stoom agtige wasem.
Sit dan pcv terug en haal af tussen pcv en intake. Lyk dit dieselfde is die valve ok.
As daar egter ' taamlike olie agtige rookerigheid uitkom het jy ' n enjin probleem.
Post Reply

Return to “The Workshop”