Crankshaft position sensor bank 1

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Crankshaft position sensor bank 1

Post by Willem van Schalkwyk »

Haalooo.

Hoeveel crank sensors het die 1grfe?
ek weet van een en dan die twee VVT sensers (een op elke bank)
Ek kry die kode elke nou en dan.

Code: Select all

Crankshaft position sensor camshaft position coloration bank 1 
Ek het dit begin kry na ek die bakkie geservice het. blykbaar kan dit n paar dinge wees.
oil viscosity
wiring
sensor

Die error code kom net op partykeer en net in die eerste 5 min vandat ek die bakkie gestart het as hy nog koud is.
Ek kry dit nooit as die bakkie eers warm geloop is nie.
Die bakkie maak ook niks nie, hoes nie proes nie sluk nie en loop mooi skoon.

Enige idees?

Dankie Dankie!
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: Crankshaft position sensor bank 1

Post by Willem van Schalkwyk »

bump,

Hoeveel crank sensors het die 1grfe?
ek weet van een en dan die twee VVT sensers (een op elke bank)
na watter sensor moet ek kyk?

baie dankie
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Crankshaft position sensor bank 1

Post by Mud Dog »

Het hulle die olie en filter vervang met die diens? Mag miskien verkeerd wees maar ek dink dis daar waar die probleem ontstaan. Na my mening werk die VVT met olie druk ..... kan te veel of te min wees. Lyk vir my dat sodra die olie bietjie warm geraak het, dan werk dit weer reg. Olie te dik of filter te veel vlooi veerstand ..... :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Willem van Schalkwyk
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 140
Joined: Thu Sep 18, 2008 4:23 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Willem Van Schalkwyk

Re: Crankshaft position sensor bank 1

Post by Willem van Schalkwyk »

Baie dankie !! Sal kyk daarna.
Post Reply

Return to “The Workshop”