2011 Dd4 4x4 Transfer & diff olies

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
sakkie4x4
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 151
Joined: Tue Mar 05, 2013 3:10 pm
Town: Tzaneen
Vehicle: 2011 Toyota Hilux 3.0 D4D Raider 4x4 MT
Real Name: Quintus
Club VHF Licence: HC343

2011 Dd4 4x4 Transfer & diff olies

Post by sakkie4x4 »

More manne
Ek weet die is seker al 'n paar keer bespreek. Watter olies sal die beste werk op my trokkie se ratkas/transfer case asook die diffs?
Toyota speseifseer dat syntetiese 85W90 op die diffs gebruik word en dan 75W90 op die ratkas.
Is die syntetiese opsie beter as mineral olie? Ek wil net weet want indien ek indien ek skielik moet aanvul ek nie sommer die synteties gaan kry by enige plek nie.
:crazy:
Matt. 21:28-30.
"Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele: want My juk is sag en My las is lig".

"Come unto Me, all ye that labor and are heavy laden, and I will give you rest. Take My yoke upon you, and learn from Me; for I am meek and lowly in heart' and ye shall find rest unto your souls. For My yoke is easy, and My burden is light"
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: 2011 Dd4 4x4 Transfer & diff olies

Post by Dowe Koos »

Hallo Quintus. Dis nou my twee sent mening. Ek gooi al die jare Castrol olie in hetsy dit nou engin, ratkas en diff is. Ek gebruik ook net die mineraal een.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: 2011 Dd4 4x4 Transfer & diff olies

Post by Mars »

Quintus

Hierdie saak is al vele kere op die forum in detail bespreek. 'n Vinnige soek op die forum sal vir jou sommer baie inligting gee.
Post Reply

Return to “The Workshop”