2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by coetzer94 »

More, hoop julle kan bietjie uithelp.

Ek het onlangs n 2000 model Hilux 2400D (2L) SWB hilux bekom. Odo is op 315k km.

Die bakkie het geloop, maar het n tyd lank gestaan (+-1jaar)

Ek voorsien nie enige meganiese probleme huidiglik nie maar sal die nodige maintenance opvang sodra die bakkie aan die hardloop is.

Die onmiddelike storie is dat ek die bakkie aan die gang wil kry en ry om agter te kom of daar skete en kwale is waarvan ek nie weet nie.

My plan is nuwe olie, olie en diesel filters alvorens ek die bakkie wil opstart, is daar enige ander goed om na te kyk voordat ek start?

Die is die eerste projek wat ek aan pak so enige hulp sal waardeer word. Die bakwerk benodig baie werk maar sal ook mettertyd aandag kry
Attachments
Na n was
Na n was
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by Thabogrobler »

Ek sou kyk of hy water en olie in het en dan start.

As hy loop, dan sal eers al die vloeistowwe en filters ruil.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: 2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by coetzer94 »

Dankie Thabo, het hom gister probeer start, maar dit lyk asof die vorige einaar n tipe immobilizer in gesit het.

Sodra die bakkie se sluetel in die aan posisie is gee die toeter/alarm 2 beeps en as ek dan die engine probeer swaai gebeur daar niks nie

Ek moet nou soek vir versteekte knoppies onder die dash en kyk vir drade wat uit plek uit lyk. Wat wel positief is is dat die olie nie water in het nie, die radiator water ook sonder roes lyk en meeste van die liggies op die dash werk. Powersteering pomp lek wel olie
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: 2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by Haboob »

Hoop jy kry baie genotvolle km op jou nuwe projec.
Kyk gerus na die "timing belt/chain".
Gewoonweg word dit op 150 000 km gedoen.
Miskien was dit nie op die laaste 150 000 km gedoen nie.
Groot skade indien dit breek...
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: 2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by coetzer94 »

Dankie, ek sal beslis daarna kyk! Daar is nie n diens boekie van n dag oud nie

Het wel vasgestel dat die bakkie n immobilizer het en dat die remote moontlik by die vorige eienaar steeds is (dis n maatskappy so ek het nie baie hoop dat hulle hom sal vind nie).

Hoe gaan mens te werk om so n stelsel uit te haal as hulle nie die remote opspoor nie?
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: 2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by coetzer94 »

Weet iemand waar kan ek die bench seat laat oordoen in Pta, spons oortreksel en als?
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by Thabogrobler »

coetzer94 wrote: Fri May 03, 2019 10:13 am Dankie, ek sal beslis daarna kyk! Daar is nie n diens boekie van n dag oud nie

Het wel vasgestel dat die bakkie n immobilizer het en dat die remote moontlik by die vorige eienaar steeds is (dis n maatskappy so ek het nie baie hoop dat hulle hom sal vind nie).

Hoe gaan mens te werk om so n stelsel uit te haal as hulle nie die remote opspoor nie?
Sleep hom na KC Autoelectrical - Challenge en sy span sal hom gou-gou aan die loop kry!

https://www.google.com/search?q=kc+auto ... e&ie=UTF-8
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: 2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by coetzer94 »

Bietjie 'n update,

Die bakkie start en ry. Sover het ek die volgende vervang of ge-recon:
- Beide lower control arms op die voorste suspensie (Die regterkant was amper afgebreek)
- Starter is ge-recon en die bakkie start nou sonder probleme.
- Die bakkie het n voledige diens gehad ook
- Daar is darm geen elektiese/alarm stelsel probleme nie, ek het al die onnodige bedrading verwyder en die bakkie loopsteeds mooi (meestal nokia car kits en aftermarket radio drade, nie n immobiliser soos vroer vermoed nie)

Die volgende op die lys:
- Gearbox. hy sukkel om van 3de af terug te gear 2de toe. Ek weeg op tussen om die boks telaat nagaan deur iemand in Pretoria of om n recon boks in die hande te kry. Kan iemand raadgee in daai opsig?
- Suspensie rubbers vir die voorste suspensie. (Ek moes dit eintelik destyds saam gedoen het, maar so leer ons)
- Die interior moet gestrip word en skoon gemaak word om die jaare se vuilgeid uit te kry.

Kan mens nuwe interior vinyl matte koop of is dit n beter opsie om net die binnekant te laat rubberise/raptorcoat/rhinoline?

Die projek verloop stadiger as wat ek gehoop het, maar werk en verdere studies praat nie saam nie

Groete
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by Thabogrobler »

Man, ek het so ruk gelede gesukkel met 'n bakkie wat nie in 1e rat wou in nie.

Henri Stoffberg vertel my toe ek moet nuwe olie ingooi met 15% Uniglide by.

En waaragtig, vandag kies daai bakkie 1e rat sonder moeilikheid!

Dis baie goedkoper en minder moeite as om.die kas uit te haal!

Praat.met Henri op 0824959252.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: 2000 Hilux 2400D (2L) SWB

Post by coetzer94 »

Thabogrobler wrote: Mon Aug 24, 2020 1:16 pm Man, ek het so ruk gelede gesukkel met 'n bakkie wat nie in 1e rat wou in nie.

Henri Stoffberg vertel my toe ek moet nuwe olie ingooi met 15% Uniglide by.

En waaragtig, vandag kies daai bakkie 1e rat sonder moeilikheid!

Dis baie goedkoper en minder moeite as om.die kas uit te haal!

Praat.met Henri op 0824959252.

Dankie ek gaan hom bietjie kontak. :thumbup:

Enige idee oor die spesifikasie en volume ratkas olie vir die 2.4D? Die handleiding is lankal weg :slap:
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
Post Reply

Return to “The Workshop”