More manne
Ek het n cruise control unit. Wil dit graag installeer in 2008 fortuner(kom nie standaard uit mt dit) Is dit enigsins moontlik of wat is die prosedures?
Dankie
Fortuner 2008 Cruise control
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Wed Feb 20, 2019 9:43 am
- Town: Wolseley
- Vehicle: Toyota Fortuner
- Real Name: Pieter
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Fortuner 2008 Cruise control
Watter een het jy? Die oorspronklike Toyota een of 'n "aftermarket"? Die Toyota een is blykbaar baie maklik om te installeer maar daar is 'n ekstra kabeltjie wat jy moet kry.
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Wed Feb 20, 2019 9:43 am
- Town: Wolseley
- Vehicle: Toyota Fortuner
- Real Name: Pieter
Re: Fortuner 2008 Cruise control
HI. Dis n toyota part. Waar kan ek die kabel kry en hoe groot werk is die installasie?
Dankie
Dankie