Page 1 of 1

Is this something to worry about

Posted: Mon Jun 04, 2018 9:39 pm
by Whisky
I changed the right rear wheel today and when putting the jack under the axle I noticed this wet patch where the axle and wheel hub is connected. Should I be worried about it or could I just leave it but keep an eye on it.

Re: Is this something to worry about

Posted: Mon Jun 04, 2018 10:21 pm
by mcw
Hi Ben

i would be can only be the oil seal that has started leaking , on some Toyota axles this washes out the grease in bearing and can cause bearing to fail ,for instance on the Prado l have this is the case. Not to sure if Hilux has the same set up (semi floating axle) . i would only use genuine Toyota replacement seals ,the aftermarket ones are know to fail very quickly
Martin

Martin

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 05, 2018 4:27 am
by The Legend
Agree with Martin. Replace your oil seel with genuine Toyota one.

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 05, 2018 7:10 am
by Dowe Koos
Ek het ook so soortgelyke probleem. Moet die bearings afkom om die seels te vervang of kan mens net die seels vervang. Ry ń 2.7 2004 model. Is dit maklik om dit self te doen. Dankie.

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 05, 2018 4:28 pm
by Dowe Koos
Ek sien nou wat julle altyd so praat, van Toyota wat mens so beroof. 2 x Bearings vir R2450.00 terwyl Midas vra net R480.00 vir twee. So met ander woorde net die boksie met Toyota se naam op kos dus R1970.00.
Vir die 4 olieseëls vra hulle maar net R780.00. Ek het maar op Martin se woord gegaan om die oorspronklike seëls maar by Toyota te gaan koop.
Wat stel julle ouens voor, watter brand kan mens maar vertrou by Midas of Autozone.
Dankie.

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 05, 2018 4:35 pm
by The Legend
Hennie maak nie saak by wie jy koop nie. Koop net Timken of NSK bearings. Het jy pryse by Bearing man (BMG) gekry?

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 05, 2018 4:38 pm
by Dowe Koos
Sal more bel, dankie Dawie.

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 05, 2018 4:45 pm
by mcw
Haai Hennie

Bearing man het n bearing brand wat hulle aan al die Taxi verkoop,het Desember twee jaar terug op die Prado gebruik
nog geen klagtes nie ,kon niks aander make kry nie
Onthou daar is n Toyota handelaar wat 20% afslag gee op parte gee vir Hilux club lede
Jy kan ook vir Gemini spares vra wat hulle aanhou ,baie taxi koop daar

Martin

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 05, 2018 5:09 pm
by Dowe Koos
Dankie Martin, sal so maak.

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 05, 2018 5:43 pm
by louis fourie
The Legend wrote:Hennie maak nie saak by wie jy koop nie. Koop net Timken of NSK bearings. Het jy pryse by Bearing man (BMG) gekry?
Of SKF of Koyo. N1 4x4 sal ook hê/kan bestel. Hulle verkoop egte onderdele en daai seëls gaan omtrent die helfte goedkoper wees by hulle.

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk


Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 05, 2018 9:43 pm
by Dowe Koos
Dis sommer naby my, sal daar draai maak more. Dankie Louis.

Re: Is this something to worry about

Posted: Wed Jun 06, 2018 4:41 pm
by louis fourie
Dowe Koos wrote:Dis sommer naby my, sal daar draai maak more. Dankie Louis.
ImageImage

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk


Re: Is this something to worry about

Posted: Wed Jun 06, 2018 5:53 pm
by Dowe Koos
Gaan more my 2 bearings kry by N1 4x4 vir R569.00. Sal Saterdag dit aanpak. Dankie Louis.

Re: Is this something to worry about

Posted: Wed Jun 06, 2018 9:18 pm
by pietpetoors
Sterkte, het nog nie self gedoen nie, maar ek hoor altyd die ouens praat van dit is nie maklik om daai bearings af te kry en jy moet passop dat jy nie die ABS ring breek in die proses nie.

Re: Is this something to worry about

Posted: Thu Jun 07, 2018 5:24 pm
by louis fourie
Dowe Koos wrote:Gaan more my 2 bearings kry by N1 4x4 vir R569.00. Sal Saterdag dit aanpak. Dankie Louis.
My plesier Image

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk


Re: Is this something to worry about

Posted: Sun Jun 10, 2018 8:58 pm
by Dowe Koos
Hallo Ben, Dit is wat ek die naweek gedoen het. Ek het ook so by Februarie gesien soos joune op die fotos en gedog ek sal dit maar net dophou. Maar na Martin se kommentaar het ek maar besluit ek moet die bearings vervang aangesien ek met skoolvakansie Suidwes toe gaan en was glad nie lus om iewers langs die pad te sukkel nie.
Dit is nadat ek die as uitgehaal het, kyk wat is die toestand van die bearings en seels. Roes en water.
B1.jpg
B2.jpg
B3.jpg
B4.jpg
Midas se retainer ring uit die boks uit en dis oor geverf. Toe ek die verf afkrap kon ek sien dit is swak kwaliteit, seker maar Made in China, koop liewers by Autozone, beter kwaliteit.
B9.jpg
(24.21 KiB) Not downloaded yet
Hallo Louis, het my bearings by N1 4x4 gekry en gedink dis alles. Ek het eers Saterdagmiddag die pakkie oopgemaak en gesien daar is nie retainer rings in nie. was verplig om by Autozone te koop net om die retainer rings te kan hê. N1 4x4 was in elke geval toe. Kon nie wag tot Maandag nie.
Dis die eerste keer wat ek so iets aangepak het en het toe nie geweet daar moet retainer rings wees nie.

Re: Is this something to worry about

Posted: Mon Jun 11, 2018 7:00 pm
by louis fourie
Dowe Koos wrote:Hallo Ben, Dit is wat ek die naweek gedoen het. Ek het ook so by Februarie gesien soos joune op die fotos en gedog ek sal dit maar net dophou. Maar na Martin se kommentaar het ek maar besluit ek moet die bearings vervang aangesien ek met skoolvakansie Suidwes toe gaan en was glad nie lus om iewers langs die pad te sukkel nie.
Dit is nadat ek die as uitgehaal het, kyk wat is die toestand van die bearings en seels. Roes en water.
B1.jpg
B2.jpg
B3.jpg
B4.jpg
Midas se retainer ring uit die boks uit en dis oor geverf. Toe ek die verf afkrap kon ek sien dit is swak kwaliteit, seker maar Made in China, koop liewers by Autozone, beter kwaliteit.
B9.jpg
Hallo Louis, het my bearings by N1 4x4 gekry en gedink dis alles. Ek het eers Saterdagmiddag die pakkie oopgemaak en gesien daar is nie retainer rings in nie. was verplig om by Autozone te koop net om die retainer rings te kan hê. N1 4x4 was in elke geval toe. Kon nie wag tot Maandag nie.
Dis die eerste keer wat ek so iets aangepak het en het toe nie geweet daar moet retainer rings wees nie.
Eish. So leer ons almal.

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk


Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 12, 2018 7:07 pm
by Whisky
Dowe Koos wrote: Sun Jun 10, 2018 8:58 pm Hallo Ben, Dit is wat ek die naweek gedoen het. Ek het ook so by Februarie gesien soos joune op die fotos en gedog ek sal dit maar net dophou. Maar na Martin se kommentaar het ek maar besluit ek moet die bearings vervang aangesien ek met skoolvakansie Suidwes toe gaan en was glad nie lus om iewers langs die pad te sukkel nie.
Dit is nadat ek die as uitgehaal het, kyk wat is die toestand van die bearings en seels. Roes en water.
Dis die eerste keer wat ek so iets aangepak het en het toe nie geweet daar moet retainer rings wees nie.
Naand Hennie, dankie vir die terugvoer. Ek het dit ook nog nie self gedoen nie so sal dit maar na Toyota toe vat. Sal sien wat kwoteer hulle my. :siffler: Het jy albei kante gedoen of net die een wat natgesweet is?

Ons ry Aug Noord Kaap toe so sal dit liewers doen as probleme langs die pad optel :slap:

Groete.

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 12, 2018 7:41 pm
by Mud Dog
Hi Ben. Yes, have it seen to before your trip - chances are that if it is going to fail, it will do so on a long trip. It might just be the seal, but if there has been water ingress and it looks anything like Hennie's, it will fail you.

Good luck. :winkx:

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 12, 2018 8:53 pm
by Dowe Koos
Yes Ben I had done both wheels, better safe now than sorry later. I had lot of tools at home and it was not easy to take the bearing out. The assembling job was easy because I had a press, but it is not something you can take it with you. Do it before you go on your trip.

Re: Is this something to worry about

Posted: Sun Jun 17, 2018 8:50 pm
by Whisky
Ek sien hier is nou nie baie Kapenaars wat op hierdie blad was nie so sal op die Community Forum ook pos. My vraag is na wie kan ek my Toyota hier in Durbanville neem om die seëls te vervang. Wil nie na Toyota garage gaan omdat hulle my 'n arm en been gaan vra.
Dankie,

Re: Is this something to worry about

Posted: Mon Jun 18, 2018 4:19 am
by The Legend
Whisky wrote: Sun Jun 17, 2018 8:50 pm Ek sien hier is nou nie baie Kapenaars wat op hierdie blad was nie so sal op die Community Forum ook pos. My vraag is na wie kan ek my Toyota hier in Durbanville neem om die seëls te vervang. Wil nie na Toyota garage gaan omdat hulle my 'n arm en been gaan vra.
Dankie,
Ben vat jou bakkie na Allan Venter toe in Brackelfell.Hy is jou Toyota man.

Re: Is this something to worry about

Posted: Mon Jun 18, 2018 8:53 pm
by Whisky
The Legend wrote: Mon Jun 18, 2018 4:19 am
Whisky wrote: Sun Jun 17, 2018 8:50 pm Ek sien hier is nou nie baie Kapenaars wat op hierdie blad was nie so sal op die Community Forum ook pos. My vraag is na wie kan ek my Toyota hier in Durbanville neem om die seëls te vervang. Wil nie na Toyota garage gaan omdat hulle my 'n arm en been gaan vra.
Dankie,
Ben vat jou bakkie na Allan Venter toe in Brackelfell.Hy is jou Toyota man.
Dankie, kontak besonderhede asb.

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 19, 2018 4:13 am
by The Legend
Jammer Ben ek het dit nie meer nie. Het dit verloor toe my selfoon in was vir reparasies.Seker een van die ander forum manne kan jou help.

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 19, 2018 7:34 am
by Family_Dog
Ben, speak to the guys at 4x4 Direct in Cape Town. Hoppy's place was in the same complex, sure they can direct you.

Contact details for 4x4 Direct in the left side "Quick Links" of this forum.


-F_D

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 19, 2018 7:51 am
by george
Hi Ben

Skakel vir Francois

Francois at 4xLux

Address: Unit 64B, Gemini St, Brackenfell, Cape Town, 7560
Phone: 072 424 0500

Re: Is this something to worry about

Posted: Tue Jun 19, 2018 2:28 pm
by Whisky
Dankie vir die inligting. Ek sien almal is in dieselfde omgewing. Sal 'n draai by hulle maak.