Maintenance na waterkruisings

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Maintenance na waterkruisings

Post by coetzer94 »

Hallo, hoop julle kan my help. Ons is sopas terug van botswana af waar ons deur n paar diep waterkruisings gery het. Wat stel julle voor vervang mens als?
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Maintenance na waterkruisings

Post by Mud Dog »

Haal af die agter rem dromme om seker te maak daars niks sand / modder daar binne. Check diff olie voor en agter asook ratkas olie - as dit nog skoon is en geen tekens van water is (olie word melkerig in kleur), dan is daar niks te vervang nie. As dit nie modderige water was waardeur jy gery het, behoort die alternator ook OK te wees. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Maintenance na waterkruisings

Post by ChrisF »

en AS daai items water skade wys ,,, kyk dan verder na alle bewegende dele wat onder die water was ....

- gries drive shaft knuckles.
- check al die begende dele van die suspensie (sand in die modder water maak n lekker grinding paste binne die komponente)
- enige elektrise koppelinge wat dalk in die water was - maak los, spuit met Q20, en koppel weer
- towbar elektriese koppeling - maak oop, skoon, en spuit met Q20.


O-ja, check ook maar gerus binne die air-filter box .....


n gewone rit deur n vloeiende rivier behoort okay te wees .... die sports begin as mens STOP in die rivier om fotos te neem - als koel af en trek water in.


behoort geen rede te hê tot stres nie, check net die basiese goed ordentlik en dan is daai wa REG vir die volgende trip.
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Maintenance na waterkruisings

Post by coetzer94 »

Dankie julle :thumbup: , ja die moremi se water was modderige plasse wat staan met so paar ordentelike rivier kruisings wat die bonnet kan was. Dit was maar steeds baie droeer as in 2015 desember. Ek het teminste nerens lank in die water gestaan nie, so daar hoort darm nie probleme te kom nie.

Sal net begin met die agterste dromme, na die eerste plassie was my handrem al weg :slap: maar dis mos maar n kenmerk van die dromme.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
User avatar
GRWLR ZN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Sep 18, 2016 3:25 pm
Town: Richards Bay
Vehicle: Toyota Hilux - Lexus V8
Real Name: Louis

Re: Maintenance na waterkruisings

Post by GRWLR ZN »

Sal net begin met die agterste dromme, na die eerste plassie was my handrem al weg :slap: maar dis mos maar n kenmerk van die dromme.
Dagse Vian,
Klink of jy lekker rondgery het, :thumbup:
Wanneer jy se dat die handrem weg was, bedoel jy tydelik of vir die res van die trippie?
User avatar
coetzer94
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 228
Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
Town: Pretoorsdorp
Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
Real Name: Vian

Re: Maintenance na waterkruisings

Post by coetzer94 »

Was n vrek lekker trippie!
Daar kom maar modder in die agterste dromme in, en dan fade hulle al hoe meer soos wat jy deur die plasse ry. Die bakkie se handrem is nou heeltemal weg soos hy hier by die huis is
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Working on my bucket list only makes it longer
Post Reply

Return to “The Workshop”