SFA voorligte '91 4y

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

SFA voorligte '91 4y

Post by batavia »

Die volgende probleem het na vore gekom die laaste 2 mde. Hoofligte(brights) wil nie werk nie. Wanneer ek die hoofligte wou aansit het die blouliggie op die dash soms aangegaan.
Die dompligte (dim) het egter nog altyd gewerk. Vanaf 3 dae terug het die ook verdwyn. Parkeerligte werk wel.
Die flash (gee pad ek kom - trek lever na stuurwil se kant) werk nog altyd.

Voordat ek geld uithaal om te laat regmaak, wil ek graag julle insette hoor.

Fuses werk almal. Gloeilampe A1.
Baie dankie.

Christo
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: SFA voorligte '91 4y

Post by The Legend »

Kyk na die link
viewtopic.php?f=3&t=11692" onclick="window.open(this.href);return false;
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Re: SFA voorligte '91 4y

Post by batavia »

Dankie Dawie. Baie inligting om te verwerk. :naah:
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: SFA voorligte '91 4y

Post by Borntofish »

Jip dit is die kontak punte op die stalk switch. Het myne met 1000grit papier so bietjie geskuur so 3 jaar terug en nog nie weer probleme gegee nie
Post Reply

Return to “The Workshop”