SFA spindle bearings.

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

SFA spindle bearings.

Post by Andries »

Naand almal ek soek inligting i.v.b met bearings sfa spindle bearings op die voor dif vat bearing met no 30303d maar hulle het vir my 30303j2 bearings gegee hulle se dit die selfde maar die caps se grade verskil nou wil ek weet water een sal die beste werk die een met die groter grade of een met die klein grade hoek verder is die mates die selfde baie dankie.
User avatar
Vlak vark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 757
Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
Town: Phalaborwa
Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
Real Name: Nico

Re: SFA spindle bearings.

Post by Vlak vark »

Andries, die nuwe bearing is veronderstel om beter te wees,want die dra oppervlak van die rollers is groter.
One life, one dream, one toyota
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: SFA spindle bearings.

Post by Andries »

Dankie Nico ek gaan hulle probeer en ky k wat maak hulle baie dankie.
Post Reply

Return to “The Workshop”