Start probleem

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Start probleem

Post by Dowe Koos »

Hallo almal.
My bakkie het vanoggend vir die eerste keer gesukkel om te start. Hy start en wil dan net idle voor hy vrek. As ek hom dan weer start, moet ek kort kort petrol trap anders vrek hy. As hy dan eers behoorlik loop, dan is dit reg tot ek hom weer afsit. Moes vandag paar draaie ry en het heeltyd gesukkel om hom aan die gang te kry. As ek met hom dan ry, is daar geen probleem nie, net met die start. HELP ASB. BAIE DANKIE.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Start probleem

Post by pietpetoors »

Hoeveel myle het hy op?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
4xlux
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 49
Joined: Fri Jan 17, 2014 7:43 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota Hilux SFA
Real Name: Francois
Club VHF Licence: Frans
Location: Brackenfell, Western province

Re: Start probleem

Post by 4xlux »

Hallo. Klink na fuel pressure...
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Start probleem

Post by Dowe Koos »

Dankie Pieter en Franscois
Die bakkie het nou 160000 kilos op
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
TOYOTA 4YEFI
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 222
Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruisr 80
Real Name: Juan

Re: Start probleem

Post by TOYOTA 4YEFI »

Dit kan jou idle control valve wees hulle raak soms roeserig en dan moet hy net skoon gemaak word
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Start probleem

Post by Dowe Koos »

Dankie Juan bakkie start nou weer maklik
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Start probleem - gebeur weer

Post by Dowe Koos »

Hallo almal.
Het die idle control unit skoongemaak, al was dit nie baie vuil nie. Bakkie het weer maklik gestart maar na paar weke begin dit weer. Het met iemand gepraat dat dit dalk die petrolpomp kan wees. Het iets gepraat van - return pypie uitrek en as die petrol nie uitkom, dan is die petrolpomp besig om te groet. Kan iemand my asb verduidelik waar hierdie returnpypie is of dink julle daar mag ander probleem wees. Groot dankie
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Start probleem

Post by CasKru »

Hierdie is nou regtig 'n longshot... maar nog 'n moontlikheid is die PCV valve wat dalk vas steek. As hy nie reg werk nie kan hy die ECU vals kodes laat kry
To God be the glory
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Start probleem

Post by Dowe Koos »

Jammer Cassie dat ek so dom klink, maar wat is PCV.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Start probleem

Post by CasKru »

Positive Crankcase Ventilation :)

Loer hier vir bietjie meer inligting... http://www.agcoauto.com/content/news/p2_articleid/197" onclick="window.open(this.href);return false;
To God be the glory
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Start probleem

Post by Dowe Koos »

Hallo almal
My seun het die naweek my bakkie geleen en toe gesien dat die "fuel damper set" lek petrol. Wat presies is die FDS en kan dit dalk die oorsaak wees dat die bakkie sukkel om te start. Dankie
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
Mars
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1484
Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
Real Name: Marnus
Location: Pretoria Oos
Contact:

Re: Start probleem

Post by Mars »

Dit lyk soos die druk reguleerder. Sit hy op die "fuel Rail"? As jy daar druk verloor gaan dit virseker vir jou probleme veroorsaak.
Last edited by Mars on Wed May 13, 2015 8:49 am, edited 1 time in total.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Start probleem

Post by LouisZ »

fuel Damper is daar om die druk bietjie te damp by verskillende revs, die en die petrol regulator werk maar saam. Gewoonlik is dit 2.8 bar, maar dit wissel tussen voertuie. As daar 'n lek is kan dit beteken dat jy petrol druk verloor. Dis moontlik dat dit dan die Hilux moeilik laat start.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Start probleem

Post by Dowe Koos »

Dankie Marnus en Louis.
Sal nou maar 700 rand hoes vir so ou kleppie.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1053
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Re: Start probleem

Post by Dowe Koos »

Hallo almal
Het die nuwe "fuel damper set" ingesit. Bakkie start nou maklik (paar keer dit gedoen), maar het nognie gery nie. Sal laat weet of dit rerig opgelos is. Dankie vir voorstelle en raad.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
Post Reply

Return to “The Workshop”