Lexus v8 misfire at idle speed
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Lexus v8 misfire at idle speed
Naand se aan almal ek het n v8 Lexus in n sprinter bus gesit met oorspronklike rekenaar vanaf lextreme maar hy loop en mis ek het nou net mooi als al geruil plug drade coil spark plugs injectors noem maar op al wat ek kan kry is compresion is dalk te laag wisel so tussen 650 en800 maneul se dit moet 1226 kpa of meer wees wat sal julle se wat kan moontlike probleem wees enige raad sal waardeer word baie dankie.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Lexus v8 misfire at idle speed
Die probleem wat jy mee sit is dat die enjing gaan mis as die kompressie laag is. Het jy die enjin nou onlangs ingesit m.a.w. dat hy met die probleem gekom het of het dit met tyd ontwikkel en indien wel het die enjin hitte probleme?
As die enjin lank gestaan het sal ek eers iets soos valve ease probeer.
As die enjin lank gestaan het sal ek eers iets soos valve ease probeer.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Lexus v8 misfire at idle speed
Wat sê Luxtreme daaroor?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Re: Lexus v8 misfire at idle speed
Naand aan almal.Mars nee die engin het met die probleem gekom.Pieter ek het vandag met Tim van lextreme gepraat en hy was baie behulpsaam oor die foon maar toe kon ons nog nie die probleem oplos toe haal ek maar weer als uitmekaar gooi brake fluid by intake valves in sit weer aan mekaar en rev die hel uit die engin soos nou oom ander dag vir my gese het nou reg of weg en daar idel hy nou soos n droom hy wl nog net nie die eerste keer vat as jy hom start sonder om hom met die acelerator te help as hy koud is maar warm start hy maklik ek persoonlik dink die valves het nie mooi geseel van die lank staan baie dankie ook .
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: Lexus v8 misfire at idle speed
Dit is presies wat ek vermoed het. Hopelik sal dit nog verbeter met bietjie se ry. Bly jy kon dit grotendeels uitsorteer.