Hi Guys
I my KZTe has started using a lot more diesel recently and is a bit down on power. the injectors have never been redone (244KKm on the clock),
however I got a quote from northern diesel and they want to recon the pump as well.
I want to get a second opinion, are there any good diesel repair shops either in Pretoria or Bedfordview/kempton area
Diesel injectors and pump repair shop
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: Diesel injectors and pump repair shop
Robert, my KZ was ook bietjie min in krag in 2012.
Na baie toets (en geld) was die "spill valve" vervang en diesel pomp oorgedoen.
Terselfde tyd die turbo "recon".
NOU TREK KZ SOOS TREIN...
Miskien help hierdie info bietjie waarna om te kyk.
Na baie toets (en geld) was die "spill valve" vervang en diesel pomp oorgedoen.
Terselfde tyd die turbo "recon".
NOU TREK KZ SOOS TREIN...
Miskien help hierdie info bietjie waarna om te kyk.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Diesel injectors and pump repair shop
Robert, sien jy is in Pretoria. Northern Diesel (Bosch) is in Schubart str, Toyota koop hul injectors deur hulle. Probleem is net hulle is helse besig. Hulle het die beste toerusting beskikbaar.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Diesel injectors and pump repair shop
Sorry Robert, sien jy het klaar Northern diesel gekontak. Jammer, Wat van Dastek?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 264
- Joined: Fri Feb 20, 2009 9:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 D/C KZTE 4x4
- Real Name: Robert
Re: Diesel injectors and pump repair shop
Dankie Rian
ek gaan volgende week die injectors laat doen en dan die kar dastek toe vat laat hulle die chip remap en op die dyno sit en diagnostics doen. dan sal ek dit verder vat as nodig
ek gaan volgende week die injectors laat doen en dan die kar dastek toe vat laat hulle die chip remap en op die dyno sit en diagnostics doen. dan sal ek dit verder vat as nodig
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Diesel injectors and pump repair shop
Northern Diesel het my dieselpomp in 2008 oorgedoen en verlede jaar die injectors. Hulle diens en kwaliteit is goed.
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk