Inlaat pyp

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Inlaat pyp

Post by NathanX4 »

Ek het so jaar terug n wl motor in my trokkie gesit, en sukkel tot vandag toe om die regte pyp tussen die turbo en lug boks te kry. Silecone pype werk nie op die kort afstant en buig nie.
Ek het nou die "induction" pyp gekry wat sal werk. Die materiaal is water dug (het getoets) en die draad is toe gewerk.
Wat is jul opinie? Ja of nee.
Dalk n beter opsie?
ImageUploadedByTapatalk1415303078.539263.jpg
ImageUploadedByTapatalk1415303078.539263.jpg (295.22 KiB) Viewed 1308 times
ImageUploadedByTapatalk1415303066.655978.jpg
ImageUploadedByTapatalk1415303066.655978.jpg (140.39 KiB) Viewed 1308 times
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Inlaat pyp

Post by NathanX4 »

:beg:
Ek weet iemand hier sal my in die regte rugting help.
As nie vir my nie, vir my weeskind Hilux wat net teer paaie sien. :cry:
In die twee jaar wat die trokkie al ry, het hy nog nie modder gesien nie.
Ek is nog altyd bang vir die pyp wat nie reg is nie.
As ek dit reg kry sal hy Heidelberg sien die 29ste. :celebrate: :yahoo: :celebrate:
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Inlaat pyp

Post by 4x4BEES »

Is daai die tiepe pyp wat die ouens verkoop om die "ram air" effek te gee?

As dit al is wat tot jou beskikking is, dan moet dit seker maar kan werk.
Maar ek sak dit nie as n permanente oplossing gebruik nie.
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Inlaat pyp

Post by Obelix and Dogmatix »

NathanX4 wrote::beg:
Ek weet iemand hier sal my in die regte rugting help.
As nie vir my nie, vir my weeskind Hilux wat net teer paaie sien. :cry:
In die twee jaar wat die trokkie al ry, het hy nog nie modder gesien nie. sies man kry jou gat in rat man!!! :evil: :evil: :evil: :mrgreen:
Ek is nog altyd bang vir die pyp wat nie reg is nie.
As ek dit reg kry sal hy Heidelberg sien die 29ste. :celebrate: :yahoo: :celebrate:
Seriously - daai pyp lyk vir my te grof, en sal die vloei van lug belemmer. (m.a.w. op f_ _)

vinnige vraag wat is 'n WL motor en kan jy nie die pyp by hulle kry nie?

Sal dit nie beter wees as jy 'n stainless steel pyp laat op maak nie, miskien laat buig?
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Inlaat pyp

Post by 4x4BEES »

Dink die WL is n 2.5 TD Ford engine
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Inlaat pyp

Post by Obelix and Dogmatix »

4x4BEES wrote:Dink die WL is n 2.5 TD Ford engine
:thumbup:
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Inlaat pyp

Post by NathanX4 »

Ja dit is daai "ram air" goed.
Was by een exhaust plek en hulle kon nie help nie. (vreemde buig) Maar ek dink hy was 'n poep... slegte persoon.
Ken iemand dalk 'n plek wat eksta bietjie in sit om iemand te help? In die vaal driehiek, jhb area? Met pype?

My hondjie het eendag 'n gat langs die wiel gegrou en bietjie grond op die wiel gemors. Dit het gelyk of die hilux 'n glimlag kry. :wth:
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Inlaat pyp

Post by ForYota »

Nathan,

Alfies turbo op die ou golden highway sal beslis kan help. skree as jy reg is dan gaan stel ek jou voor aan die mense..
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
NathanX4
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 433
Joined: Fri Feb 17, 2012 6:23 pm
Town: Meyerton
Vehicle: 1991 Toyota Hilux (4.3) 4X4
Real Name: Nathan
Location: Vaal Driehoek

Re: Inlaat pyp

Post by NathanX4 »

Dankie Hennie
Maak so
Post Reply

Return to “The Workshop”