Dagse Luxers,
Kan iemand my se wat is die kleur van die Signal draad op die alternator van n 4y asb
Ek het nou probeer kyk op google en opi forum maar ek kry niks nie...
Baie dankie
Help Asb met kleur van draad
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Help Asb met kleur van draad
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Help Asb met kleur van draad
Is ek die enigste ou met n SFA oor hier rond
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Help Asb met kleur van draad
Niemand met 'n SFA se alternator het al probleme gegee nie.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
-
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Mon Sep 30, 2013 10:49 am
- Town: paul Roux
- Vehicle: 1991 Hilux SFA,7MGE,50mm bodylift
- Real Name: Hentie
- Location: Freestate
Re: Help Asb met kleur van draad
praat jy van die draad wat na die battery liggie toe gaan op jou instrument panel?ek het 7m conversion gedoen....charl wat computer gedoen het,het n blou draad gesoldeer vir die liggie...hoop dit kan help
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Help Asb met kleur van draad
swartvark wrote:Niemand met 'n SFA se alternator het al probleme gegee nie.
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Help Asb met kleur van draad
Dankie HentieOupoot01 wrote:praat jy van die draad wat na die battery liggie toe gaan op jou instrument panel?ek het 7m conversion gedoen....charl wat computer gedoen het,het n blou draad gesoldeer vir die liggie...hoop dit kan help
If I can't go in my Hilux I ain't Going