3" KZ-TE turbo down pipe
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
3" KZ-TE turbo down pipe
Francois by 4xlux het vanmiddag die eerste kz-te turbo down pipe prototype gemaak.
Hier is die fotos. Hy het 'n jig gemaak en sal binnekort 'n hele klomp maak. Ek het geen idee wat hy gaan vra vir die goed nie.
Almal wat kz-te engines het, weet dat die kerels nie enige krag bo 3000 rpm maak nie. Toe het met my obd2 dongle gaan kyk hoe verander die intake manifold pressure oor die rpm range.
Die verassing het gekom toe ek sien dat na 3000rpm begin die intake manifold pressure val vanaf 163 kpa/ 1.63 bar (dis die max boost wat ek tans het) tot onder 140kpa by 3500rpm en op.
Dus bo 3000rpm gebruik die engin meer lug as wat die turbo kon verskaf tot dusver. Dus slegter ontbranding en minder krag.
Nou op die aussie forums (prado point en die res) is daar 'n paar ouens wat grooter down pipes gemaak het en goeie gains gekry het. En as ek na die fotos van die stock cast iron down pipe kyk dan verstaan ek hoekom. Hoe minder weerstand jy aan jou turbine exit kant het hoe vinniger gaan hy op spoel en beter druk lewer teen hoër snelhede.
Allan (Hoppy) stem ook saam.
Die protipe ene gaan die naweek op my kz-te gefit wees en ek sal terugvoer kan gee.
Allan se bakkie gaan ook ene kry so hy sal ook sy inset kan lewer en my korrigeer waar nodig.
Die pyp is byna 'n bolt on joppie. Francois sal die details met tyd daarvan kan verskaf. Dit clear ook die gearbox mooi so dit sal nie in die pad wees as die ratte moet uit nie. Die gat op die flange is nie so groot soos die oorspronklike ene nie aangesien die turbine exit nou reg oor die nuwe flange sin sit. Die turbo blow off valve en actuator het nie nodig om beter te vloei nie en beweeg net 'n paar milimeter. Die gat op die nuwe flange is grooter as die turbine exit.
Hier is 'n foto van hoe die turbo lyk en die actuator daarby http://i1129.photobucket.com/albums/m51 ... KZTE-3.jpg" onclick="window.open(this.href);return false;
Begin solank

- Attachments
-
- IMG-20140501-WA0015.jpg (44.45 KiB) Viewed 5428 times
-
- IMG-20140501-WA0014.jpg (57.05 KiB) Viewed 5428 times
-
- IMG-20140501-WA0011.jpg (45.25 KiB) Viewed 5428 times
-
- IMG-20140501-WA0010.jpg (42.03 KiB) Viewed 5428 times
-
- IMG-20140501-WA0008.jpg (49.62 KiB) Viewed 5428 times
-
- IMG-20140501-WA0007.jpg (39.13 KiB) Viewed 5428 times
-
- IMG-20140501-WA0004.jpg
- (44.85 KiB) Downloaded 532 times
-
- IMG-20140501-WA0003.jpg
- (38.55 KiB) Downloaded 532 times
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
nog 2
- Attachments
-
- kz-te_exit.jpg (42.07 KiB) Viewed 5427 times
-
- IMG-20140501-WA0018.jpg (43.78 KiB) Viewed 5427 times
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Ja, ja, ja!!!!!
Uiteindelik iemand wat verstaan wat ek praat!!!
Onthou, julle gaan 'n proefkonyn hier bo ook nodig he....???!!!!

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
waar hardloop jou etg temp met n boost van 1.6 bar. is dit nie bietjie hoog nie?
One life, one dream, one toyota
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Twee proefkonyne:D:DThabogrobler wrote:Ja, ja, ja!!!!!
Uiteindelik iemand wat verstaan wat ek praat!!!
Onthou, julle gaan 'n proefkonyn hier bo ook nodig he....???!!!!
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Lyk goed.Gaan die fyn dophou.
My EGT is klaar in so dalk toets sommer eerste op myne

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Huh eh, myne is al 2 jaar in;):lol::evil:george wrote: Lyk goed.Gaan die fyn dophou.
My EGT is klaar in so dalk toets sommer eerste op myne
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Hi Vlakvark
Atmosfeer is rondom 1 bar so my turbo boost net 0.6 bar. EGT probe wil ek nog fit so ek weet nie wat my EGT is nie. Ek hoop maar die cirrus intercooler voor bring die temps genoeg af. (boost eintlik bietjie min na my sin)
George, klink soos 'n goeie idee. Jy het nog 'n stock exhaust en nie 'n intercooler nie. reg? Francois wil 'n bakkie laat dyno en kyk wat die gains is. Maar dit moet so na aan stock wees as moontlik. Myne het 'n paar mods op.
Atmosfeer is rondom 1 bar so my turbo boost net 0.6 bar. EGT probe wil ek nog fit so ek weet nie wat my EGT is nie. Ek hoop maar die cirrus intercooler voor bring die temps genoeg af. (boost eintlik bietjie min na my sin)
George, klink soos 'n goeie idee. Jy het nog 'n stock exhaust en nie 'n intercooler nie. reg? Francois wil 'n bakkie laat dyno en kyk wat die gains is. Maar dit moet so na aan stock wees as moontlik. Myne het 'n paar mods op.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Die Cirrus IC het 'n groot verskil op my EGT gemaak, maar met 'n Dastek chip.kenskind wrote:Hi Vlakvark
Atmosfeer is rondom 1 bar so my turbo boost net 0.6 bar. EGT probe wil ek nog fit so ek weet nie wat my EGT is nie. Ek hoop maar die cirrus intercooler voor bring die temps genoeg af. (boost eintlik bietjie min na my sin)
George, klink soos 'n goeie idee. Jy het nog 'n stock exhaust en nie 'n intercooler nie. reg? Francois wil 'n bakkie laat dyno en kyk wat die gains is. Maar dit moet so na aan stock wees as moontlik. Myne het 'n paar mods op.
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
I'm hooked already
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Myne ook.Ek het 'n free flow boksie en die meganiese diesel pomp
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Why so many years before the KZ starts getting these nice things . . . . . . . . did we not need till now or did the KZ survive longer than expected ?
- 4x4Grant
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 263
- Joined: Thu Mar 27, 2014 7:41 am
- Town: Scottburgh
- Vehicle: Hilux KZTE
- Real Name: Grant
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Mine is bone stock if anyone whats to try this.. :evil:
keen to see the power figures for this.
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
keen to see the power figures for this.
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Schools don't need all them number calculatin' classes.
The only math folks need to know is
4 x 4 = Off-Road
The only math folks need to know is
4 x 4 = Off-Road
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Lekker mods op daai Photobucket link!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Gaan julle die pyp tot agter 76mm maak, of wat is julle planne van die 76mm DP af?
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Sent from my IdeaTab S6000-H using Tapatalk
Last edited by louis fourie on Mon May 05, 2014 9:09 pm, edited 1 time in total.
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
My teorie is dat 'n standaard bakkie nie die volle potentiaal van so downpipe sal voel nie.
Hoe meer lug in = meer lug uit, maw beter lugvloei = beter krag.
Daarom, Airbox mod, Snorkel, Intercooler en freeflow sal so pyp tot sy volle reg laat kom.
Hoe meer lug in = meer lug uit, maw beter lugvloei = beter krag.
Daarom, Airbox mod, Snorkel, Intercooler en freeflow sal so pyp tot sy volle reg laat kom.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- 4x4Grant
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 263
- Joined: Thu Mar 27, 2014 7:41 am
- Town: Scottburgh
- Vehicle: Hilux KZTE
- Real Name: Grant
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Agree with you Thabogrobler. The gains with just a DP will be small. But with the right list of mods it will be interesting to see the power difference.
Would be nice to take a reading from stock to free flow to snorkel air box mod then add DP and see what the dyno says.
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Would be nice to take a reading from stock to free flow to snorkel air box mod then add DP and see what the dyno says.
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Schools don't need all them number calculatin' classes.
The only math folks need to know is
4 x 4 = Off-Road
The only math folks need to know is
4 x 4 = Off-Road
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Verwys na my Turbo upgrade draad. Jy kan ook die turbo flow(soos gasflow) om meer lug te laat vloei. En dalk speel met 'n groter/beter core...kenskind wrote: Almal wat kz-te engines het, weet dat die kerels nie enige krag bo 3000 rpm maak nie. Toe het met my obd2 dongle gaan kyk hoe verander die intake manifold pressure oor die rpm range.
Die verassing het gekom toe ek sien dat na 3000rpm begin die intake manifold pressure val vanaf 163 kpa/ 1.63 bar (dis die max boost wat ek tans het) tot onder 140kpa by 3500rpm en op.
Dus bo 3000rpm gebruik die engin meer lug as wat die turbo kon verskaf tot dusver. Dus slegter ontbranding en minder krag.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Butt dyno results is in. Turbo fluit baie vroer. Daar is moerse verskil bo 3000. Gewoontlik sou ek in vierde versnel tot op 2900-3000 dan "haak" daardie naaltjie vas. Nou bly hy loop tot op 3400 sonder dat ek my groot toon meer wikkel.
Skuus vir die wag. Ek het 'n hele lys goed by Fransois van 4xlux laat doen en als is eers vanaand klaar gewees. So kon nog net op die 30km trip huistoe voel en dinge try.
Die gains is defintief daar. Ek gaan more oggend oppad werk toe bietjie op die obd2 dongle kyk watter druk ek waar kry.
Ek sal deur die loop van die week bietjie meer terugvoer gee.

- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Awesome, bly dit lyk goed voorlopig
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
kenskind wrote:Butt dyno results is in. Turbo fluit baie vroer. Daar is hengse verskil bo 3000. Gewoontlik sou ek in vierde versnel tot op 2900-3000 dan "haak" daardie naaltjie vas. Nou bly hy loop tot op 3400 sonder dat ek my groot toon meer wikkel.
Skuus vir die wag. Ek het 'n hele lys goed by Fransois van 4xlux laat doen en als is eers vanaand klaar gewees. So kon nog net op die 30km trip huistoe voel en dinge try.
Die gains is defintief daar. Ek gaan more oggend oppad werk toe bietjie op die obd2 dongle kyk watter druk ek waar kry.
Ek sal deur die loop van die week bietjie meer terugvoer gee.
Onthou van ons verstaan net prentjies.
One life, one dream, one toyota
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
+1Vlak vark wrote:kenskind wrote:Butt dyno results is in. Turbo fluit baie vroer. . . . . . . . . . . . . . .
Onthou van ons verstaan net prentjies.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Vlak vark wrote:kenskind wrote:Butt dyno results is in. Turbo fluit baie vroer. Daar is hengse verskil bo 3000. Gewoontlik sou ek in vierde versnel tot op 2900-3000 dan "haak" daardie naaltjie vas. Nou bly hy loop tot op 3400 sonder dat ek my groot toon meer wikkel.
Skuus vir die wag. Ek het 'n hele lys goed by Fransois van 4xlux laat doen en als is eers vanaand klaar gewees. So kon nog net op die 30km trip huistoe voel en dinge try.
Die gains is defintief daar. Ek gaan more oggend oppad werk toe bietjie op die obd2 dongle kyk watter druk ek waar kry.
Ek sal deur die loop van die week bietjie meer terugvoer gee.
Onthou van ons verstaan net prentjies.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Johan het jy al n bietjie terugvoer.kenskind wrote:Butt dyno results is in. Turbo fluit baie vroer. Daar is hengse verskil bo 3000. Gewoontlik sou ek in vierde versnel tot op 2900-3000 dan "haak" daardie naaltjie vas. Nou bly hy loop tot op 3400 sonder dat ek my groot toon meer wikkel.
Skuus vir die wag. Ek het 'n hele lys goed by Fransois van 4xlux laat doen en als is eers vanaand klaar gewees. So kon nog net op die 30km trip huistoe voel en dinge try.
Die gains is defintief daar. Ek gaan more oggend oppad werk toe bietjie op die obd2 dongle kyk watter druk ek waar kry.
Ek sal deur die loop van die week bietjie meer terugvoer gee.
One life, one dream, one toyota
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Ek is in die proses om 'n klein artikel te skryf met fotos en 'n paar resultate. Dinge gaan net bietjie woes die kant.
In kort, gaan kry ene by Francois van 4xlux. Jy gaan nie spyt wees nie.
In kort, gaan kry ene by Francois van 4xlux. Jy gaan nie spyt wees nie.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Price? I actually don't know. Had a list of things done by Francois. Call him at 0219828232. or fourbylux@gmail.com
Its a bolt on job with a bit of modification to the existing exhaust.
Its a bolt on job with a bit of modification to the existing exhaust.
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Andddddd??????
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Net 'n update. My turbo se seels was moeg en die wastegate actuator het nie meer so lekker gewerk nie. Die turbo is 'n paar weke gelede afgehaal en oorgedoen. Toe let ek op dat die wastgate teen die flange vasdruk. So dus is die fotos hierbo so bietjie verkeerd. Die flange het ek toe uit machine en weer reg toe geweld. Die fotos daarvan is steeds soek. Ek sal neem sodra ek weer kan. Krag is beduidend op egts is 100C laer. Voor die turbo mod was my maks egt 750C (ek het die bakkie hard gery bult op met vrag om te sien wat die maks kan wees.) Nou kan ek nie hoër as 680C kry nie en normale gebruik is hier by 400C. Die mees aangename verskil kom met brandstof verbruik in. Ek kry nou 8.9km/l oor die laaste 2 tenke ipv die 7.8km/l vroer.
As jou brandstof verbruik begin slegter en slegter word, check daardie turbo. Ek het R1800 betaal vir nuwe seels en 'n actuator. Met 'n 1km/l verbetering en meer krag gaan ek nie lank vat om daardie koste in te ry nie.
Ek kry nou amper my maks 1bar boost van 1900rpm al af. En dis lekker.
As jou brandstof verbruik begin slegter en slegter word, check daardie turbo. Ek het R1800 betaal vir nuwe seels en 'n actuator. Met 'n 1km/l verbetering en meer krag gaan ek nie lank vat om daardie koste in te ry nie.
Ek kry nou amper my maks 1bar boost van 1900rpm al af. En dis lekker.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Hi Johan
Waar het jy dit laat doen. Ek dink myne is ook moeg.EGT's is hoog en daar is olie in my vacuum pyp.
Ek het ook die mod by Francois laat doen
Waar het jy dit laat doen. Ek dink myne is ook moeg.EGT's is hoog en daar is olie in my vacuum pyp.
Ek het ook die mod by Francois laat doen
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
George, gaan gesels met francois. As die flange nie reggemaak is soos ek in rooi aangedui het nie het jou wastgate actuator ook gebuig en werk hy nie meer reg nie. Ek het hom laat weet daarvan. Dan gaan jy die turbo+exhaust manifold moet afhaal. Ek het my exhaust manifold en turbo geport en polish op dieselfde tyd.
Ek het ook olie in die boost sensor pype gehad en deur die intercooler. My boost sensor het begin verkeerde lesings gee agv die olie in die sensor. Dit ook veroorsaak dat die ecu fueling begin aanpas het.
Ek het ook olie in die boost sensor pype gehad en deur die intercooler. My boost sensor het begin verkeerde lesings gee agv die olie in die sensor. Dit ook veroorsaak dat die ecu fueling begin aanpas het.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Dankie Johan.Sal met hom gaan gesels.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Waar sit die boost sensor?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Thabo, hy sit standaard op die pyp wat vanaf die turbo na die intake manifold loop. Die van ons met intercoolers sal hom in daardie area los of vas ge-cabletie vind. My filter (daardie grys silinder) het gelek en was na al die jare moeg gewerk. Die het olie na die sensor toe deurgelaat. Die pypies het ook begin perish.
Die KZ se ecu werk met paar stukkies inligting. MAP (Manifold Actual Pressure of boost pressure) is een van die belangrikstes. Daarmee word die injector pomp se timing advance of retard (Dis nou as die meganisme nie ook moeg is nie). Haal een van daardie pypies af en sien/voel wat gebeur. Wel niks gebeur nie niks vinnig nie

- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Baie interressante topic hier.
Ek wil ook die verandering by 4XFranscois laat doen , maar wil net eers paar toetse doen om later e kan bepaal wat ek gewen het.
My vraag: Werk die OBD2 wat mens op e-bay kry, op die 2002 KZ ? Ek het reeds 1 gehad, maar het nooit die data gewys nie. Connect en dan niks verder.
Is daar iemand , in Kaap, wat dit kan bevestig .. Is daar veskillende modelle, wat dalk nie werk op KZ nie??
Thx
Ek wil ook die verandering by 4XFranscois laat doen , maar wil net eers paar toetse doen om later e kan bepaal wat ek gewen het.
My vraag: Werk die OBD2 wat mens op e-bay kry, op die 2002 KZ ? Ek het reeds 1 gehad, maar het nooit die data gewys nie. Connect en dan niks verder.
Is daar iemand , in Kaap, wat dit kan bevestig .. Is daar veskillende modelle, wat dalk nie werk op KZ nie??
Thx
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Hi Lourens
Ek het 'n ebay unit. En dit werk op die KZ. MAAR net met odb car doctor pro. Ek het torque gekoop ens maar dit vind nie die regte protocol nie.
Met ODB car doctor kan jy by al jou sensors se lesings uitkom. Instuitend die MAP. Manifold actual pressure.
Ek het 'n arduino car monitor gebou met 'n oled screen links bo my dash wat ek direk op die MAP sensor gekoppel het. In die KZ se manual is die kalibrasie kurwe van die MAP sensor so dis maklik om die regte druk te vertoon. Ek sal 'n draad daaroor nog opsit.

- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Johan, do you know if there is a similar ODB unit compatible with the D4D?
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Bretton, I will test my unit on my fathers fortuner tonight and let you know.
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Great... tx! One more question, do you know if any of these units can give you an EGT reading? Or is it nessecary to install a seperate probe and gauge?
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: 3" KZ-TE turbo down pipe
Since you need a EGT probe to give you a reading and AFAIK no toyota engine has a EGT sensor/probe. Then the answer is no. Its really not hard to install a probe.