Hi,
Ek het 'n nuwe switch nodig vir my KZ se agter venster.
Waar kan ek soek en bietjie minder as R565 betaal.?
Dankie
Lourens
Where to find-IFS rear window switch
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Where to find-IFS rear window switch
Hi Lourens, praat jy van die elektriese venster se switch?
Andre
Andre
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: Where to find-IFS rear window switch
Ja, Andre,
Dit is die switch vir die venster.
Dit is die switch vir die venster.
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Where to find-IFS rear window switch
Lourens is dit vir die linker of regter deur, ek dink ek het een?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: Where to find-IFS rear window switch
Dit sal wonderlik wees !!!!!!
Links of regs sal doen . is dieselfde.>>>
Laat maar weet as dit in jou "outbox" is.
erasm@netactive.co.za
Links of regs sal doen . is dieselfde.>>>
Laat maar weet as dit in jou "outbox" is.
erasm@netactive.co.za
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Where to find-IFS rear window switch
Kan jy vir my n foto stuur asb PTA is ver van Kaapstad................wil nie die verkeerde een stuur nie.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: Where to find-IFS rear window switch
Andre ek probeer die foto hier by sit.
Dankie
Dankie
- Attachments
-
- KZ Switch2.jpg
- (25.97 KiB) Downloaded 97 times