KZTE DIESEL TANK 81L

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

KZTE DIESEL TANK 81L

Post by Rooikappie »

Weet iemand hoe groot KZTE se diesel tank is??

Die boek sê 81L,maar ek het my KZTE nog vê gery nadat die "waarskuwing" aan was, maar toe ek ek volmaak, neem dit net 70L ??

By hoeveel liter kom die "waarskuwing" aan? Ek het gedink dit is net by 5L oor wanneer die liggie aankom..>>

LOURENS
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: KZTE DIESEL TANK 81L

Post by Donkey »

I could never fill up more than 65ltrs, on mine there's no fuel light
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: KZTE DIESEL TANK 81L

Post by Oupa Stig »

Ek sien die boekie sê d/cab 81liter, s/cab 91liter. Dis hoekom my s/cab se tenk se bokant net diesel sien as ek oor 'n hobbel gaan... Ek het al so 60km op die reserwe liggie gery, maar moes nuwe seatcovers opsit daarna.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Genissie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 210
Joined: Mon Oct 28, 2013 1:23 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: LC 80, 4500
Real Name: Andries
Club VHF Licence: X254
Location: Hartenbos

Re: KZTE DIESEL TANK 81L

Post by Genissie »

laai maar n ou jerry kannetjie op en ry tot hy stop... maak vol en trek 20l af omdat jy die hele jerry kan ingegooi het
Image
Image
Image
Image
Image
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: KZTE DIESEL TANK 81L

Post by Polarbear2008 »

Moeilik om te se. Ek dink nie die kz the fuel guage was die mees akkuraatste ooit nie. Het al tot so 70 ingegooi as hy "leeg"is. Hou nie van met leeg tenk rynie, veroorsaak dat al die gemors onderin die tenk ingesuig word in die injectors in.

Sent from my GT-P7500 using Tapatalk
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: KZTE DIESEL TANK 81L

Post by george »

Polarbear2008 wrote:Moeilik om te se. Ek dink nie die kz the fuel guage was die mees akkuraatste ooit nie. Het al tot so 70 ingegooi as hy "leeg"is. Hou nie van met leeg tenk rynie, veroorsaak dat al die gemors onderin die tenk ingesuig word in die injectors in.

Sent from my GT-P7500 using Tapatalk
Ek het 'n ekstra tenk wat ek dink 60lt moet wees.Plus die 80lt moet ek 140lt vat.Maar as hy by Empty wys maak ek voel en elke keer vat hy net 120lt.Ek wil hom ook nie leeg ry soos jy nie.Dalk is daar nog 'n 20 lieter erens
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: KZTE DIESEL TANK 81L

Post by JohanM »

Meeste voertuie se reserve range as die liggie aan is is gewoonlik so+/- 50 - 100 km afgangend van hoe vinnig jy ry en of jy stads verkeer of snelwee ry.

So vir enige Hilux om 100 km te kan ry het jy average 15L nodig @ 100 km/h.

So as jy die 15 L aftrek van die tank volume af en jy kry +/- 65 - 70 L as jy volmaak was hy aan die begin van reserve.

Ek het al van die Hugenote tonnel se tolhek af tot by die shell in Worcester gery met my 4Y SFA met die gauge op die empty merk en het 110 gery al die pad.

Vol gemaak en het 57 L ingegooi in die 65L tank. SO ek het op die reserve begin ry so entjie.

Dis hoekom die voertuie so gemaak is, is om te keer dat hy dadelik sal gaan staan sonder petrol sodra die naald empty wys.

Hoop dit verklaar dat hoekom jy nie altyd 81L kan ingooi nie
Johan Marais
Post Reply

Return to “The Workshop”