Elektriese venster/Knoppie probleme

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Philly
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Wed Dec 15, 2010 11:52 am
Town: Jhb
Vehicle: 2014 Toyota Prado VX D4D
Real Name: Phillip

Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by Philly »

Helllo Almal
My Elektriese venster meganisme, (die knoppies wat langs die bestuurder is om al die venster oop en toe te maak en die deur oop en toe te sluit) het so paar maande terug gebreek. Ek het dit toe reg gekry n ander een wat van n nuwer model te kry en die 2 se parte saam te gebruik om my bakkie sin reg te maak. Maar nou het hy weer gebreek en nou is dit game over en sal hom nie weer kan reg kry nie. Toyota wil n arm en n been he vir n nuwe een en ek kry nerens n 2de handse een in die hande nie.
Is daar dalk iemand wat wat kan help of voorstelle het waar ek dalk een in die hande kan kry nie?
Enige hulp sal wardeer word.
My bakkie is 2004 Legend 35 dubble cab.
Dankie
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by Willem01 »

Wat van die corollas die 2001 modelle is hulle se skakelaars nie amper dieselle,,,,loer bietjie by n scrapyard...dalk is jy gelukkig
Philly
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Wed Dec 15, 2010 11:52 am
Town: Jhb
Vehicle: 2014 Toyota Prado VX D4D
Real Name: Phillip

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by Philly »

Dankie Willem Ek was seker al by 10 verskillinde scrapyards en nie een het Hilux skakelaars nie. Sal miskien gaan kyk of die corolla sin pas of werk.
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by Polarbear2008 »

Hi

Weet jy wat die probleem is, want n skakelaar is tog net "contacts"! Het joune water ingekry (hy sit mos op die regte plek daarvoor!)?

Jy kan switch cleaner( of electrical cleaner) daar in die switches inspuit - dit het n alkohol basis so dit verdamp self. Anders is dit tyd om versistig die goete een vir een oop te maak en te kyk wat daar aangaan. Ek vermoed roes of daai tai groen gemors wat op elektriese contacts vorm as hulle nat word.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by Rooikappie »

Dalk nie dieselfde probleem nie, maar myne was die agter venster skakelaars.

Dit werk nie altyd nie ,maar wel van die bestuurder kontrole af.
Ek het skakelaars oopgemaak en net skoongemaak. Alles werk weer.

Pasop:: !!

Kyk mooi hoe jy die kontakte uithaal, daar is 2 wat wat omgekeerd in gaan. Dit lyk nie reg nie ,maar dit is hoe dit werk.
Ek moes dit al weer doen, as die kontakte eers vuil was , dan hou dit net so jaar dan is dit weer so.
Tensy jy die kinders kan kry om nie die vensters te gebruik nie.

^
Philly
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Wed Dec 15, 2010 11:52 am
Town: Jhb
Vehicle: 2014 Toyota Prado VX D4D
Real Name: Phillip

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by Philly »

Dankie julle, maar die "hosing" waar die knoppie in druk het gebreek. So ek moet die hele ding vervang of net n ander een kry wat heel is en dinge weer swap om te werk.
ImageUploadedByTapatalk1359545703.902497.jpg
(60.76 KiB) Downloaded 147 times
ImageUploadedByTapatalk1359545810.790389.jpg
(60.51 KiB) Downloaded 147 times
Soos julle kan sien ek te al probeer super clue en Qbond maar altwee het weer gebreek.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by Polarbear2008 »

Ja-nee daar gaan nie veel wees wat jy daaraan kan doen tensy jy iets uit bv. alu maak wat dit kan versterk nie, want dit is onder stress as jy die knoppie druk.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by Polarbear2008 »

Phillip

ek weet dis n long shot maar dalk is die unit se binnekant dieselfde:

viewtopic.php?f=132&t=29263" onclick="window.open(this.href);return false;
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
damazon
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Fri Jan 07, 2011 12:05 pm
Town: Hillcrest
Vehicle: 2009 Audi A5 Coupe AT. Need to get a Hilux again, has to be auto.
Real Name: Dave

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by damazon »

Polarbear2008 wrote:Phillip

ek weet dis n long shot maar dalk is die unit se binnekant dieselfde:

viewtopic.php?f=132&t=29263" onclick="window.open(this.href);return false;
Hi Phillip, dit is presies die selfde. Ek het van Hybrid n stel gekoop en desember maand die hele lot in my srx gesit. PM vir Hybrid hy sal jou kan help ek is seker. Jy kan ook vir Toyocity op 031 4654074 probeer en as hulle een vir jou het kan ek dit vir jou optel. Ek gaan Durban toe oor 2 weke. Waar bly jy? Dave
Philly
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 56
Joined: Wed Dec 15, 2010 11:52 am
Town: Jhb
Vehicle: 2014 Toyota Prado VX D4D
Real Name: Phillip

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by Philly »

Dankie julle. Dave ek bly in Honeydew. Ek sal probeer uitvind en laat weet. Dankie weereens!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
damazon
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Fri Jan 07, 2011 12:05 pm
Town: Hillcrest
Vehicle: 2009 Audi A5 Coupe AT. Need to get a Hilux again, has to be auto.
Real Name: Dave

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by damazon »

No problem, laat my weet.
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Elektriese venster/Knoppie probleme

Post by GeorgeJvR »

My linker agter deur kort 'n nuwe skakelaar vir die venster.
Sal bietjie hier in die noorde ook soek.

Dealers soek R550.00 :wth:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Post Reply

Return to “The Workshop”