Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië

Ek het so twee weke trug my bakkie laat dyno en ons het agter gekom die turbo verloor boost,my bakkie het n sac op en hy het toe die chip gestel om te kompenseer met die boost wat hy verloor tussen 2000 en 3000 revs. Hy moet 0.7 boost,maar boost toe 0.55. Ek het vandag n nuwe turbo opgesit en alle clamps en flenses is goed vas. As hy stil staan en ek rev hom hoor jy die turbo se normale fluit geluid,,as ek hom ry en hy begin boost dan kom daar so n nare geluid uit,klink amper soos die waste gate wat permanent oop bly na 2000 revs as jy hom vet gee tot op 3500 revs. Ek moet hom trug vat vir weer her dyno. Hy trek laat hy bars!!!!! Ek het nie geweet daar is soveel krag onder daai bonnet nie!! Ek wil net weet,is dit die waste gate? Kan dit skade veroorsaak as ek rustig ry tot ek tyd kry om te laat dyno? Dis 370km van my af.
J.C Avis
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Ek ken nie te veel van turbo's af nie, Japie, maar dit klink of daar iewers fout is. Ek sou hom so gou as moontlik laat uitkom by iemand wat die goed ken voordat daar miskien erstige skade voorkom. Miskien kan van die ouens hier met beter kennis bietjie bydra.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Ek het toe uitgevind,as jy die turbo vervang moet jy die meter opsit en kyk wat is jou turbo boost dat jy jou actuator kan aanpas vir jou boort en dit word deur vacuum beheer. Hy sè ek kan so ry,maar moet versigtig wees vir peak boost,dit sit stress op jou bearings en top.
J.C Avis
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
En dit sal nie die eerste keer wees dat ek daarvan hoor dat 'n enjin beskadig word deur te veel boost.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Ja,ek is maar versigtig met die engin,ñ man juk om die krag te voel,kos baie selfbeheersing! Sal iewers in volgende week gou ry na Swakopmund toe vir die Dyno.
J.C Avis
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
wees maar versigtig. sac sit `n T stuk in tussen jou turbo en die waste gate wat net verbind wor met jou intake manifold. so dan kan jou waste gate nie so maklik oopmaak as jy teveel boost nie.
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Ek neem aan sy egt raak ook te hoog
J.C Avis
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Japie en is ook nie n foendie nie, maar toe ek my van gevat het vir dyno het die ou vir my gese dat die normale boost vir n kz 0.45 bar is.
Myne was 0.45 en het hom opgestoot na 0.08 bar. Ja as jy nou n boost gaudge opsit gehoort jy al klaar te sien of die nuwe turbo overboost of nie.

One life, one dream, one toyota
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
My bakkie het 0.55 geboost,kon nie meer nie agv die vanes wat uitgewerk was,die turbo wat ek afgehaal het,het redelike groot speling gehad op en af,heen en weer was daar geen speling nie,dit lyk asof sy vanes besig was om die kante liggies te raak. Ek dink ook 0.8 boost is reg vir die hoeveld. Ek het met die ou turbo gesukkel om 140km/h te kry en met die nuwe turbo/ net een keer gedoen,dis waar ek agter gekom het hy boost te veel/ het ek maklik 160km/h gemaak,dan klim hy stadiger na 170km/h,daar het ek eers gestop. Ek vat dit nou eers BAIE kalm tot die actuator vir die boost reg gestel is. Is daar n 'post' oor om difflock in high range te kan kry,as n man nat glyerige modderpaaie ry en duine storm. N man het difflock ook nodig in high range. Sal dit nie skade maak nie??
J.C Avis
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Diff lock in 'high range' sal nie skade berokken as jy nie te vinning of te lank daarmee ry nie en dat die wiele bietjie kan gly. Verder is dit nie 'n gooie idee om difflock te engage terwyl jy vinniger as so 20 kmph ry ... iets gaan breek. Dit is bedoel vir kort tydperke teen lae spoed om jou uit 'n moeilikke situasie te kan kry en niks verder nie tensy dit sand ry is. Ek dink dis nou hoekom hulle dit so gemaak het dat jy die diff lock net in 'low range' kan gebruik. Daar is wel 'n post of twee wat dit behandel en verduidelik hoe om dit te 'bypass'. Onthou maar net, diff lock vir grondpad ry is nie aanbeveel nie .... eerstens is dit gevaarlik en tweedens is daar 'n gooie kans dat dit skade sal veroorsaak. Dis veel beter om gewone H4 met 'open diffs' te gebruik.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Hallo Muddog
Baie dankie vir die raad,ek los hom net so!!!!!!!!!
Baie dankie vir die raad,ek los hom net so!!!!!!!!!
J.C Avis
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Maar dit kan gedoen word!J.C Avis wrote:Hallo Muddog
Baie dankie vir die raad,ek los hom net so!!!!!!!!!
Daar is 'n thread daaroor hier erens.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
http://www.hilux4x4.co.za/hilux-diff-lock-mod/index.phpDaar is 'n thread daaroor hier erens.
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Dankie!! Ek het afspraak gemaak vir dinsdag,die 29 ste vir dyno. Ek het die dyno test van die ou turbo,sal die ou en nuwe dyno chart oplaai as ek trug is.
J.C Avis
- J.C Avis
- Low Range 4WD
- Posts: 113
- Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
- Town: Otjiwarongo
- Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
- Real Name: Japie
- Location: Namibië
Re: Nuwe turbo maak snaakse geluid op KZ-TE,is bekommerd.
Ek het my KZ laat dyno,7 kw bygekry en 47 N.m. Nou kry my bakkie rekmerke soos hy trek. Ek het n turbo gekoop by Stallion turbo vir 5600,ingebou en laat dyno by Namib Dynotuning centre in Swakopmund by Frans,eienaar,24 jaar ondervinding. As ek tyd kry laai ek die grafieke op. Op die agterwiele 76.6kw op 3000 revs en 379.4 Nm op 2000 revs
J.C Avis