Speedo cruise op a KZTE

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Speedo cruise op a KZTE

Post by Gertc »

Het iemand a speedo cruise op sy KZTE?
Wat se maak.

Ok wat ek eindelik wil weet is wat terk die petrol pedal. en waar tel hulle die spoed op? Ek vermoed hulle het `n extra sensor wat hulle aan die bestuurder se kant in die ratkas indraai.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Speedo cruise op a KZTE

Post by Thabogrobler »

Weet min vzn die bedryf, maar dink die pedaal is elektronies
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Speedo cruise op a KZTE

Post by Family_Dog »

Het jy dit nodig op 'n KZTE... :twisted: :twisted: :twisted:


(Sorry Gert... dunno what got into me...) :shifty: :shifty:



-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Speedo cruise op a KZTE

Post by louis fourie »

Hi Eric

Jy is nou wragtag lelik! My KZ maak 0 tot 120 in net 'n halwe dag, en dit nogals met die karavaan :).
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Speedo cruise op a KZTE

Post by Gertc »

Eric die vrou kla die baksteen skeer haar sy kouse.
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: Speedo cruise op a KZTE

Post by witmamba »

Oom Eric, :evil: My KZ sal Tafelberg sleep vanaf sKaapstad tot in Oranjeville in die Vrystaat teen 140km/h gemiddeld.
.........Al hoekom ek dit nog nie gedoen het nie is omdat daar nie genoeg plek is vir die berg in Oranjeville nie.

'n KZ sal jou beste vriend wees, maar.... net soos 'n hond verlang hy baie aandag. :blackeye:
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Speedo cruise op a KZTE

Post by Gertc »

Swak gebruik al die KZTE eienaars dan `n baksteen as cruise control?
JBurger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 184
Joined: Wed Jan 02, 2008 8:00 pm
Town: ......
Vehicle: .....
Real Name: ......

Re: Speedo cruise op a KZTE

Post by JBurger »

Gertc wrote:Het iemand a speedo cruise op sy KZTE?
Wat se maak.

Ok wat ek eindelik wil weet is wat terk die petrol pedal. en waar tel hulle die spoed op? Ek vermoed hulle het `n extra sensor wat hulle aan die bestuurder se kant in die ratkas indraai.
Ek het een gehad op my KZ. Fantasties! Het gehardloop na die pedaal toe (al is hy elektronies - dit word steeds daaraan gekoppel). Hy het sy sein gekry van die enjin toere en nie die drive shaft nie. As ek die 2 memories gebruik het en hy was in 4de plaas va 5de, het hy gekeer na die toere en nie die spoed nie. Kan probeer kyk wat die maak was, maar dit is in die tydskrifte (advetensie).
Image ImageImage
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Speedo cruise op a KZTE

Post by Gertc »

Dankie vir die inligting. Ek wil bietjie speel en kyk of ek nie self die ding kan doen nie. Soek `n nuwe uitdaging.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Speedo cruise op a KZTE

Post by Family_Dog »

Gertc wrote:Dankie vir die inligting. Ek wil bietjie speel en kyk of ek nie self die ding kan doen nie. Soek `n nuwe uitdaging.

Gaan help bietjie vir die manne by Waterwese... Miskien kry hulle dit eendag reg om die Vaal Rivier in toon te hou! :mrgreen: :mrgreen:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Post Reply

Return to “The Workshop”