KZTE word warm - HELP DRINGEND
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
KZTE word warm - HELP DRINGEND
Hallo almal
Ek weet die onderwerp is al bespreek, maar ek het net my selfoon vir toegang tot die internet - so verskoon my asb.
My KZ word warm - tans hier in St Lucia. Ek het geen probleem gehad met my karavaan in tou tot by Sterkfontein dam en van daar af tot voor ons nader aan seespieël gekom het nie. Die water borrel by die overflow by die fillerneck uit na die reservoir waar dit dan uitlek/uit kook. Die KZ word nou warm sonder 'n karavaan in tou. Ek het 'n nuwe rad cap bestel by Toyota Empangeni (R204 - stealers) en ek gaan sommer ook 'n thermostat vandag bestel. Dit lyk asof my fan nog regwerk.
Enige raad/voorstelle sal waardeer word

- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Moenie die Toyota rooi antifries vergeet nie !!!
Is jou waaier bande styf genoeg?Is jou verkoeler nie geblok nie?

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Dawie
Dankie - waaierbande reg. Ek sal nie vergeet van die antifreeze nie, maar hoeveel liter? Sal rad more in Empangeni laat toets.
Ek het vanoggend toe sommer ook reeds die thermostat bestel - nie eers gevra wat dit kos nie.

- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Toyota se hul antifreeze is klaar verdun. so jy sal moet 5L koop.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Ek dink daaraan om dalk maar die waterpomp ook te vervang (ek wil seker maak dat ek nie weer van St Lucia na Empangeni toe moet ry en nog 5 liter antifreeze moet koop nie). Ek neem aan 'n mens vervang net die voorste gedeelte, of vervang 'n mens die housing ook?. Sal 'n Naskar/Midas waterpomp werk of moet ek eerder geniune gaan?
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Ek weet nie veel van diesels af nie, maar is hierdie nie dalk 'n gekraakte head of "blown gasket" nie?
C
C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Ek het 'n los earth in engine compartment gekry. Kan dit 'n invloed hê?
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
ek het die selfde probeem. Het die termostaat weer geruil, radator cap geruil. Na cap het bakkie langer gevat maar nogsteeds warm geword. Ek sal eers die waterpomp oopmaak,maar ek het n vermoede dat dit die head is. Hoop jy kom reg. Ek het so gery van phalaborwa af welkom toe en terug. Behalwe vir warm word, was daar geen probleme nie.
One life, one dream, one toyota
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Louis die earth kan wees dat jou guage nie reg werk nie, maar dis maar 'n skraal kans.
But the proof is in the pudding - as hy warm word, dan word hy warm.

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Once it has stood for a while and then started again does it sound rough or have a misfire? If that is the case it is more that likely the KZTE cracked head curse.....
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Louise
Kon jy al vas stel hoekom jou bakkie warm word?
Kon jy al vas stel hoekom jou bakkie warm word?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Dawie
Dit lyk my, my probleem is opgelos. Ek het gister 'n radiator cap, thermostat, en nuwe waterpomp gekoop. Tot nou toe het ek net die rad cap vervang en dit lyk nie asof hy warm word nie - ek het hom ook 20 min laat idle en sy temp het konstant gebly. Die water kook nie meer deur na die reservoir toe nie, en toe ek vanoggend gecheck het, was die watervlak in die reservoir weer op sy merk. Ek sal hom dophou en julle op hoogte hou.
O ja, Silverton Radiators het ook 'n paar toetse gedoen en volgens hulle is daar nie 'n probleem met my head nie. Die druk toets het ook gewys dat my verkoelingsisteem nie lek nie
Groete

Louis
Nou kan jy ontspan en ons vertel van die groot visse wat jy gelooi het
Nou kan jy ontspan en ons vertel van die groot visse wat jy gelooi het
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZTE word warm - HELP DRINGEND
Dawie
As 10cm groot is....... Dan kan ek julle baie vertel :)